Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gannahoek Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Ilze K
1 nag
5.0
Mei 2024

Skoon, veilig, eg-plaas. Lekker. Baie lekker gebly, lekker oornagplekkie vir 'n lang pad. Alles was skoon en netjies. Ek en my hondekind het lekker gebraai, gestap en geslaap. Die gasvrou het vinnig teruggekom en laat weet ek is welkom. Sy het uit haar pad gegaan en daar gewag vir my. Baie dankie vir 'n veilige hawe op die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker rus. Lekker, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Baie dankie, Pat, dat julle halfpad by ons gekom het om te oornag en heerlik gerus het. Ons sien uit vir julle volgende kuier. Groete, Shirley Boshoff van Gannahoek Selfsorg.

James W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig en veilig. Awesome sonsondergang! Sal beslis weer daar gaan oornag. Wonderlike plek! Het sommer heimwee gekry toe ek by die huis instap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Baie dankie James vir jou terugvoer op die verblyf. Dit maak mens so gelukkig as gaste dit geniet het. Ja, die sons ondergang is iets besonder hier in die Bo-Karoo. Sien uit na julle volgende kuier. Groete, Shirley

Steve V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker stil ruim. Vriendelike ontvangs, ruim vertrekke en genoeg braaiplekke om van te kies. Stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Baie dankie Steve, so bly julle het dit geniet hier op Gannahoek. Kom kuier gou weer. Groete, Shirley.

Willie J V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Dit was fantasties. Baie vriendelik en ons het baie lekker gebly. Perfekte oornag vir toere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Goeie dag Willie dit was n voorreg om julle te ontvang en manne ek gee elk n medalje dankie vir n netjiese agterlaat en nog 'n wow! Sien julle weer volgende jaar met julle volgende reunie. Groete Shirley

Marthinus K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Rustige, veilige en stil Karookuier. Die sterre-prag is verstommend. Die outydse donkie stook vir warm water. Vuurherd in die kombuis skep 'n atmosfeer wat baie mense al vergeet het en ander mense na smag. Wow!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Beste Anita baie dankie ek is so bly julle het die Nostalgie van die outydse plaas lewe geniet. Maak gerus weer as julle weer 'n toer maak. Groete Shirley Boshoff Gannahoek Selfsorg

Angus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Clean, well-equipped, comfortable, welcoming. A good stopover between the coast and Botswana.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Dear Angus Thank you for staying over please come again when in South Africa! Greetings Shirley Boshoff Gannahoek Self Catering

Madelene B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Rustige, vreedsame atmosfeer. Gannahoek is die perfekte wegbreek as jy op soek is na stilte, vrede en rus in die hartjie van die Karoo. 'n Ou plaashuis wat volledig ingerig is met n wonderlike outydse nostalgie was die perfekte oorslaapplek vir ons gesin. Jy kan nie deur die Karoo ry en nie daar oornag nie. Dankie Gannahoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Baie baie dankie Madelene, dit was vir ons n groot voorreg om julle hier op Gannahoek te kon ontvang. Ek is so bly julle het die ou plaashuis geniet. Weet ons gaan julle weer sien. Groete, Shirley Boshoff, Gannahoek selfsorg.

Martin V
1 nag
5.0
Mrt 2023

Was vriendelik ontvang, al was ons laat met aankoms. Was lekker om 'n plaas-atmosfeer in die Karoo te ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Ek so bly ek kon julle ontvang al was julle laat was daar omstandighede rondom dit. Kom en rus weer in die stilte van die Bo-Karoo. Groete Shirley Boshoff Gannahoek selfsorg

Tersia G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Rustig. Vriendelik ontvang. Plek was netjies en skoon. As jy stilte soek en wil wegkom van stadsgewoel is Gannahoek Self-catering die regte plek. Ons het net oornag op pad Kaap toe. Sal dit enige tyd aanbeveel en weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley Sharon
Gannahoek Self-catering
Goeiedag Tersia, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons strewe na net die beste vir ons gaste want ons wil julle graag weer ontvang. Groete, Shirley

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shirley Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69b80cb58c876490b165e6f0c4eefa5deef524b14f2a95da6fa017370b357fb5c05ce8d0acdc838f72b284e4258b0a55e9d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 N12 Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.768882544649 23.941381619467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang