Gannahoek Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shirley Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ilze K - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, veilig, eg-plaas. Lekker.
Pat S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker rus.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Baie dankie, Pat, dat julle halfpad by ons gekom het om te oornag en heerlik gerus het. Ons sien uit vir julle volgende kuier. Groete, Shirley Boshoff van Gannahoek Selfsorg.
James W - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig. Awesome sonsondergang! Sal beslis weer daar gaan oornag.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Baie dankie James vir jou terugvoer op die verblyf. Dit maak mens so gelukkig as gaste dit geniet het. Ja, die sons ondergang is iets besonder hier in die Bo-Karoo. Sien uit na julle volgende kuier. Groete, Shirley
Steve V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker stil ruim.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Baie dankie Steve, so bly julle het dit geniet hier op Gannahoek. Kom kuier gou weer. Groete, Shirley.
Willie J V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Goeie dag Willie dit was n voorreg om julle te ontvang en manne ek gee elk n medalje dankie vir n netjiese agterlaat en nog 'n wow!
Sien julle weer volgende jaar met julle volgende reunie. Groete Shirley
Marthinus K - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige, veilige en stil Karookuier.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Beste Anita baie dankie ek is so bly julle het die Nostalgie van die outydse plaas lewe geniet. Maak gerus weer as julle weer 'n toer maak.
Groete
Shirley Boshoff Gannahoek Selfsorg
Angus M - Aug 2023
Algehele gradering
Clean, well-equipped, comfortable, welcoming.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Dear Angus
Thank you for staying over please come again when in South Africa!
Greetings
Shirley Boshoff Gannahoek Self Catering
Madelene B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige, vreedsame atmosfeer.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Baie baie dankie Madelene, dit was vir ons n groot voorreg om julle hier op Gannahoek te kon ontvang. Ek is so bly julle het die ou plaashuis geniet. Weet ons gaan julle weer sien. Groete, Shirley Boshoff, Gannahoek selfsorg.
Martin V - Mrt 2023
Algehele gradering
Was vriendelik ontvang, al was ons laat met aankoms.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Ek so bly ek kon julle ontvang al was julle laat was daar omstandighede rondom dit. Kom en rus weer in die stilte van die Bo-Karoo. Groete Shirley Boshoff Gannahoek selfsorg
Tersia G - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Goeiedag Tersia, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons strewe na net die beste vir ons gaste want ons wil julle graag weer ontvang. Groete, Shirley
Louna G - Jan 2023
Algehele gradering
Alles wat benodig word, is voorsien.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Baie dankie Louna. Dit was heerlik om julle 4 te ontvang het. Baie bly julle het Gannahoek selfsorg gastehuis geniet. Kom gerus weer. Groete, Shirley Boshoff.
Fanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Goeie dag Fanie
Ek is baie bly julle het julle verblyf hier op Gannahoek geniet.
Groete Shirley Boshoff Gannahoek Selfsorg
Marius B - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Goeiedag Marius, ek is vreeslik bly dat julle dit geniet het en die stilte ervaar het. Asb. kom gerus weer ons sien uit om julle te ontvang. Groete, Shirley Boshoff.
Jaco V - Des 2022
Algehele gradering
Friendly people, clean and neat place.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Goeiedag Jaco, julle het so in my hart gekruip. Dankie dat julle by ons oornag het met die afgaan en terugkeer. Tot weersiens.
Donne R - Des 2022
Algehele gradering
A welcome, value-for-money rest stop.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Good day Donne, I am so glad to you and the kids enjoyed your stay with us. Thank you for your feedback as we are striving to make our guest welcome and comfortable. Greetings. Shirley Boshoff
Jaco E - Des 2022
Algehele gradering
Die klassieke plaashuis-gevoel met gas en lanterns was spesiaal.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Baie dankie Jaco vir julle terugvoering. Dit was n groot voorreg om julle te kon ontvang. Kom rus gerus weer met die pad terug huistoe.
Jaco S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, stil, netjies.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer,Jaco. En dis 'n plesier as gaste soos julle, die plek so netjies los! Kom gerus weer.
Cobus C - Des 2021
Algehele gradering
Gasvrou is baie hulpvaardig. Plek netjies en skoon. Geskiedenis van huis is interessant.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer. Bly dat julle die eenvoud, rustigheid en stilte kon waardeer.
Angela M - Des 2021
Algehele gradering
Different.
Gannahoek Self-catering se terugvoer
Thank you so much for your feedback, glad the children enjoyed this different experience! It was nice to meet you and pleasure to have you as guests.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang