Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gansbaai Central Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Gansbaai Central Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fatima A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima A

Excellent.

Accommodation is all you need and Jaques was very friendly and sent us all the things you can do in Gansbaai.

Shanitha Iris P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanitha Iris P

Excellent service delivery!

Guests were punctual and welcomed us in a friendly manner. A very neat and cosy atmosphere. All the relevant information was communicated to us. We were actually provided with more than we expected. Keep up the good work! I will definitely book again, during the next Endurance Walking event in the surrounding area. Stay blessed.

Mashai V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashai V

Was baie lekker, beste wegbreekplek. Alles is gemaklik en gerieflik.

Behalwe vir nat weer het ons steeds aktiwiteite gedoen. Jacques het ons aanbeveel om ons 3-jarige dogter na die pikkewyne te neem. Sy het dit baie geniet. Dankie daarvoor. Sal beslis weer die plek bespreek.

Caryn D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caryn D

Awesome, relaxing and quiet.

We really enjoyed our stay. It was just what we expected: nice, quiet and relaxing.

Lucille B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille B

Stunning.

The accommodation was stunning, clean and everything one needs.

Gideon S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Absoluut heerlik.

Die blyplek was ideaal ingerig en loopafstand van alles wat jy nodig het. Die gasheer was aangenaam en het persoonlik kom groet.

Andre D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

It was central, the host was professional and gave great information.

Jacques was the perfect host, he delivered on promises and gave more than sufficient information about what to do and surrounding places/restaurants etc. Good value for money!

Marileen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileen D

Pragtige plekkie!

Als wat jy nodig het!

Lynsher V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynsher V

Great place. Jacques was friendly and accommodating even allowing us to stay two hours after check out.

We enjoyed ourselves very much. Thanks again.

Alexandra B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra B

Lovely place to stay.

We had a lovely stay. Great hosts. Great value for money. Being in the centre of town, it's quite noisy so just be aware of that, perhaps it's because we stayed during the week. Despite this, we really did have a lovely stay and enjoyed every moment.

Valentino S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valentino S

Uitstekend.

Lieflike plekkie vir 2 persone, genoeg ruimte en baie rustig in die area.

Chandra R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandra R

Fantastiese wegbreek.

Pragtige dorp met vriendelike en behulpsame mense. Alles was in loopafstand.

Wikus V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Perfek.

Jacques is 'n wonderlike gasheer. Alles was perfek en ons kom gou weer.

Alvon D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvon D

Excellent value for money.

Nice finishes, clean.

Aletta H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta H

Dit was fantasties.

Vriendlike ontvangs. Baie behulpsaam. Dit was baie ontspannend en wonderlik.

Annelise R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise R

Ons het dit baie geniet.

Ek hou van toer. Nice.

Zenobia S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia S

Fantasties

Wow wow wow! Wat 'n "gem", die reis. Die mees gaafste mens is Jacques. Die plek is so sentraal geleë, wat baie goed is, 'n mens is letterlik loopafstand van die winkels af, dis besig in die dorp, maar nogtans baie privaat en rustig by die plek self. Die akkommodasie is so mooi, netjies en skoon. Dis werklik 'n "home away from home", want al wat jy nodig is jouself en jou klere, ek en my man sal definitief weer soontoe gaan.

Surita R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita R

Lekker gebly.

Perfekte verblyf vir 'n troue in Gansbaai.

Michelle T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Really enjoyed our stay and will definitely go back.

Can get a little noisy at night but otherwise a great place to stay.

Ramadan Z - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ramadan Z

Very pleasant.

Accommodation was nice and clean. Very friendly reception from Jacques and informative assisting also with info on traffic on our journey homewards. We had a very lovely stay. Thank you very much.

Una C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Una C

Het die vriende gesien wat ons wou.

Jacques was baie vriendelik en behulpsaam. Die omgewing is egter baie raserig en seker meer geskik vir jonger mense wat heelwaarskynlik nie omgee om dit te trotseer nie.

Adéle V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V

Het dit baie geniet.

Die verblyf was baie lekker.

Marthino M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthino M

Netjies, vriendelik en veilig.

Baie netjiese plek met vriendelike eienaars. Rustig en veilige area, het dit ten volle geniet en sal definitief teruggaan.

Amanda B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Dit was die wegbreek die moeite werd.

Dit was net 'n vinnige wegbreek onbepland vir my en my gesin en ons het elke oomblik daarvan geniet. Baie dankie vir die eienaars wat ons kans gegee het om dit te ervaar.

Nadine R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine R

An absolute gem in Gansbaai.

We absolutely loved our stay at Gansbaai Central Accommodation. It is a private and perfect place for a couple or a small family and it had everything we needed. The accommodation was meticulously clean and tidy. It's very well organised and made my holiday such a pleasure that I didn't want to leave. The owners were accommodating, punctual in our meeting and they're very welcoming and friendly. The value for money is amazing. It was an amazing experience and I can't wait to go back again. For anyone travelling there, Gansbaai Central Accommodation is an absolute must.

Glenda D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda D

Lovely place with everything we needed.

Jacques the owner is very friendly and welcoming. I loved the constant updates and communication too.

Diane T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane T

Welcoming and comfortable.

We had only booked for one night and wished we could stay longer. The owners really do go the extra mile. The place was lovely, clean and neat. We will definitely book in at Gansbaai Central again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verwelkomend.

Ons het net een aand bespreek en wens ons hkon langer bly. Die eienaar gaan uit sy pad om moeite te doen. Die plek is lieflik, skoon en netjies. Ons sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Berdun S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berdun S

Dit was 'n groot plesier om daar te kon bly.

Eienaar baie vriendelik, gaan uit hul pad uit om als gerieflik vir ons te kan maak. Blyplek is baie netjies en skoon.

Ilze D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D

'n Alles-in-een lekker netjiese blyplekkie met baie vriendelike gashere.

Perfek vir 'n son-see wegbreek. Ons het baie lekker gebly en alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Die plekkie was netjies en skoon met aankoms. Die gashere was baie vriendelik en was baie behulpsaam met navrae en tips vir lekker plaaslike juwele. Ligging is ook naby aan alles. Sal hulle definitief aanbeveel.

Joanne K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne K

Ruim gastehuis met alle geriewe insluitend heerlike stort en WiFi.

Ons is spyt ons was net 1 nag daar. Sou graag langer wou kuier.

Kaylin G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin G

Die selfsorg was baie gerieflik en netjies.

Ek en kêrel was baie goed ontvang deur die eienaar. Die selfsorg was ten volle toegerus en was baie netjies ons het onmiddellik tuis gevoel. Dit is die beste plek vir 'n paartjie wanneer hulle 'n wegbreek nodig het. Sal enigetyd weer 'n bespreking maak by Gansbaai Central Accommodation.

Esmarie L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie L

'n Baie positiewe ervaring.

Die eenheid is pragtig en goed toegerus! Alles was baie skoon en netjies en die handdoeke lekker warm direk uit die tuimeldroër met ons aankoms. Die eienaar is vriendelik en ons sal beslis weer hier bespreek. 'n Baie positiewe ervaring!

Nina A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina A

Pragtige, rustige akkommodasie om kwaliteit-tyd met die gesin te hê.

Baie dankie vir jul vriendelikheid en vir 'n pragtige huis, toegerus met alles wat jy benodig. Dankie vir die heerlike ontspanne en veilige atmosfeer wat julle skep. Ons sal definitief weer gebruik maak van julle tuiste!

Rhanda C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhanda C

Lekker privaat, rustig en gemaklik.

Ons tyd in Gansbaai was baie lekker. Die verblyf het alles wat benodig word. Plek is pragtig en gerieflik en sentraal, naby alles en privaat.

Elsa B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa B

We had a great time, very relaxed with all the privacy and comfort of home.

We enjoyed our stay, the accommodation was very neat and cosy and catered to all our needs. The owner was very friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n lekker tyd gehad, baie ontspanne met al die privaatheid en gemak van 'n huis.

Ons het ons verblyf geniet, die akkommodasie was baie netjies en gesellig en voorsien aan al ons behoeftes. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uysstraat 17, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJzSwPTwHekqOXWeVvPtmov5sQ77SkIsW9EjI7u5n9xMwasoQwc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 17 Dirkie Uys Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.585201045026 19.350704843241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang