Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gansbaai Central Accommodation

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uysstraat 17, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gansbaai Central Accommodation is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders wat in die kusdorpie Gansbaai geleë is, net 'n pragtige 2 uur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Omdat dit in die dorp geleë is, is dit net 400 m vanaf Gansbaai hawe en stapafstand van restaurante en winkels af.

Dié ruim woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die sitarea het 'n TV en 'n 3/4-slaapbank met beddegoed wat ideaal is vir kinders. Twee kinders onder 16 is welkom om gratis by hul ouers te bly.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n gasbraai (braai) en parkeerplek van die straat af.

Gansbaai is 'n wonderlike sentrale punt om die Kaapse Overberg te verken, net 'n uur se ry vanaf L'Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, en enkele minute van walviskyk, Withaai-hokduik en fynbosroetes af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Gansbaai Central Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dirkie Uysstraat 17, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gansbaai Central Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uysstraat 17, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJzSwPTwHekqOXWeVvPtmov5sQ77SkIsW9EjI7u5n9xMwasoQwc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 17 Dirkie Uys Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.585201045026 19.350704843241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang