Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gansogie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 9, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 963 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Gansogie is 'n bekoorlike selfsorghuis in Calvinia wat as ñ eenheid bespreek word en dus u privaatheid waarborg. Dit is stapafstand vanaf winkels en verskeie sakeondernemings en oorkant die Laerskool. Hierdie verblyf is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na gerieflike verblyf met maklike toegang tot plaaslike geriewe.

Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 1,5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bababedjie. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ook 'n enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n lieflike etenstafel met stoele en lei verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke.

Dié verblyf het 'n lieflike onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Dié huis het diefwering en 'n alarmstelsel en twee onderdak parkeerplekke is op die perseel beskikbaar,asook twee parkeerplekke onder ñ skaduboom.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Stasieweg 9, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 963
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 1 963
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 9, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA351062169e5f13b206c1d3e58dec4423d677667b8404560d3114fa69a9cf8180ffd3f0fe5018e9df3c45387d8a10b5256596?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 963 per nag, vir 8 mense 9 Stasie Way Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.471895656236 19.776575058757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang