Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ganzvlei Manor

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Ganzvlei-plaas Deel 52, Goukamma, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ganzvlei Manor is in 'n manjifieke omgewing geleë met pastorale uitsigte oor boomryke groen velde in die Goukammariviervallei. Die ligging van die eiendom sorg vir maklike toegang tot Knysna, Sedgefield en Buffelsbaai.

Verblyf word gebied in 2 eenhede wat 'n hoofhuis sowel as 'n aparte kothuis insluit. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Twee van die slaapkamers is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed elk en het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n Victoriaanse bad.

Die hoofhuis se kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, 3 oonde, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike sitplek.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n kombuisie. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel vir daardie koue aande. Die badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, 'n kombinasie-mikrogolfoond en konveksie-oond, 'n yskassie, 'n ketel en 'n broodrooster.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • N2, Ganzvlei-plaas Deel 52, Goukamma, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Ganzvlei-plaas Deel 52, Goukamma, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb525c5ad48476c2f9a65e3b14a9ca7fcd97a797eb3768b6a3697a012129a288b7e809bc6e2c7663206fbff66b2f1436d7379?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) N2 Ganzvlei Farm Portion 52 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.037412846846 22.92795340741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang