Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Apartment on Rondebosch Common

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Great. Accommodation was exactly as described. Great location with good security. Had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

June L
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Comfortable and all facilities were available including WiFi. Secure parking, central location, beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Garden Apartment on Rondebosch Common
Pleasure to be able to assist with accommodation. Thanks Sharon

Whalter G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Good. Centrally located. Safe and quiet neighbourhood. Close to shopping malls and the city of Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Stil omgewing en wooneenheid gerieflik, ruim met alle nodige toebehore. Het gevoel asof ek tuis was. Hierdie wooneenheid is baie sentraal geleë sodat jy vinnig by alle besienswaardighede kan uitkom soos V&A Waterfront, die kasteel, Distrikses of Bo-Kaap, Tafelberg-sweefspoor, kusroete na Kampsbaai, Seepunt en Kaappunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Garden Apartment on Rondebosch Common
Wendy and I appreciate your review. Keep well

Mariana T
Kort verblyf
5.0
Okt 2019

Gerieflik en baie gemaklik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Garden Apartment on Rondebosch Common
It was a pleasure to host your group.

Annette F
Lang verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2019

Was vriendelik verwelkom. Verduidelik van gebruik van sleute, TV en internet. Daar was alles wat ons gevra het. Sou graag net spieël en sitplek wou gehad het waar mens jou hare kon droogblaas. Banke ook nie gemaklik vir TV kyk nie. Verder lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Yvette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2018

Fantasties! Baie vriendelik ontvang en al wat ons kan sê is dat dit fantasties en uitstekend was om daar te bly. Ons sal vir seker weer daar oorslaap. Baie veilig ook gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Garden Apartment on Rondebosch Common
Karen, you were fabulous guests, left our apartment in an immaculate condition. Look. forward to hosting you all again.

Irene E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Heerlike verblyf vir 2 weke! Ons verblyf het al die geriewe gehad wat ons by ons eie woning het. Van huis tot huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Garden Apartment on Rondebosch Common
Was a pleasure to host you and Peter. Appreciate your kind feedback and see you again soon. Regards Sharon and Wendy

Zayd M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Won't mind to stay there again. Well located in a quiet environment, lovely apartment with all amenities required. Good value for money! 8.1 km to V&A Waterfront, 7 min to Century City, lovely walking park just opposite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Garden Apartment on Rondebosch Common
Appreciate your feedback Zayd and do come back again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R875
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sawkins-weg 38, Rosebank, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4df568f784f83ec3ee9b38acdaaebf1568b57a6d931fe253c55c4bbca54812d9b1289c6aaf8450325174e24e260a440b76fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R875 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 38 Sawkins Road Rosebank 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.951740557923 18.483009047221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang