Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Leonie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Keurige verblyfkeuse en ek sal graag weer hierdie plekkie kies. Die standaard van hierdie gastehuis was verbasingwekkend. Dit is luukse verblyf. Absoluut gemaklik en dis duidelik dat die gasheer omgee vir die fasiliteite en sy gaste. Die tuin is merkwaardig en mens wil graag soveel moontlik tyd tussen die pragtige liefdevolle handewerk van die tuin deurbring. Enigiemand wat sou kla is sommer net snaaks - hier is niks om oor te kla nie. Dit is topgehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pumeza N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

A dream! We had the most amazing time, my daughter and I. Lots of bonding time in the beautiful garden, privacy for her to learn the piano, and ample space for her to play and do her crafts. The space is beautiful, the decor is so lovely and well thought out, the cottage exceptionally clean. Truly, the photos do this cottage no justice. Perfection!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Total peace and quiet - the best! It was great and everything we needed and more. Beautiful garden to relax in and read, which is what we wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige cottage in 'n pragtige omgewing. Lafenis vir die siel. Ons het die verblyf baie geniet. Die cottage is baie privaat, gerieflik, smaakvol en goed toegerus. 'n Bonus is die pragtige tuin wat bydra tot die rustigheid. Ons sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekka! Wat 'n pragtige plek om te bly. Die tuin is pragtig en die huis is mooi met baie karakter. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat verblyf soek. Kevin het ons bederf met vars broodrolletjies, koekies, jogurt en nog meer. Kevin is 'n fantastiese gasheer. Dankie vir die lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christilda Z
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Ons het baie lekker gebly in Garden Cottage. Kevin is 'n puik gasheer. Ons het baie lekker gebly by Garden Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gasheer baie vriendelik. Deurentyd beskikbaar. Mooi en skoon plek. Baie lekker gebly. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiléne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Baie lekker gebly. Ons kom graag weer. Bedlinne van goeie kwaliteit, pragtige dekor met die mooiste tuin. Goed ingerig en georganiseerd. Eienaar het soveel ekstra moeite gedoen en is baie gasvry. Privaat patio met Weber-braai. Onderdak parkering. Geleë in 'n stil en rustige woonbuurt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Highly recommended. Very peaceful, with many kitchen utensils, clean linen. Very fast and stable WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige omgewing. Pragtige tuin. Netjiese cottage. Alles en nog meer. Van komplimentêre broodjies, botter en konfyt, tot vrugte, ontbyt pap, melk en joghurt. Plus koffie, tee en nog meer. Haardroër, peaceful sleep, ekstra tweepunt-plugs en selfs gaviscon tablette. Solar krag laat mens vergeet van beurtkrag. Die cottage is netjies, geleë in 'n pragtige tuin. Nie te ver van strand en ander besienswaardighede nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lambertweg 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKTolImt1mzL9GL3h0S2gafwe2kqZNzEYt3aOi42p0YxTYZyhwe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 23 5 1 5 8 Lambert Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -33.602823180528 26.879328979168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang