Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Garden Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leonie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

'n Keurige verblyfkeuse en ek sal graag weer hierdie plekkie kies.

Die standaard van hierdie gastehuis was verbasingwekkend. Dit is luukse verblyf. Absoluut gemaklik en dis duidelik dat die gasheer omgee vir die fasiliteite en sy gaste. Die tuin is merkwaardig en mens wil graag soveel moontlik tyd tussen die pragtige liefdevolle handewerk van die tuin deurbring. Enigiemand wat sou kla is sommer net snaaks - hier is niks om oor te kla nie. Dit is topgehalte.

Pumeza N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pumeza N

A dream!

We had the most amazing time, my daughter and I. Lots of bonding time in the beautiful garden, privacy for her to learn the piano, and ample space for her to play and do her crafts. The space is beautiful, the decor is so lovely and well thought out, the cottage exceptionally clean. Truly, the photos do this cottage no justice. Perfection!

Lois S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lois S

Total peace and quiet - the best!

It was great and everything we needed and more. Beautiful garden to relax in and read, which is what we wanted.

Andre V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Pragtige cottage in 'n pragtige omgewing. Lafenis vir die siel.

Ons het die verblyf baie geniet. Die cottage is baie privaat, gerieflik, smaakvol en goed toegerus. 'n Bonus is die pragtige tuin wat bydra tot die rustigheid. Ons sal dit beslis aanbeveel!

Ben H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben H

Baie lekka!

Wat 'n pragtige plek om te bly. Die tuin is pragtig en die huis is mooi met baie karakter. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat verblyf soek. Kevin het ons bederf met vars broodrolletjies, koekies, jogurt en nog meer. Kevin is 'n fantastiese gasheer. Dankie vir die lekker verblyf.

Christilda Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christilda Z

Ons het baie lekker gebly in Garden Cottage. Kevin is 'n puik gasheer.

Ons het baie lekker gebly by Garden Cottage.

Alta V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Gasheer baie vriendelik. Deurentyd beskikbaar. Mooi en skoon plek.

Baie lekker gebly. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Wiléne H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiléne H

Baie lekker gebly. Ons kom graag weer.

Bedlinne van goeie kwaliteit, pragtige dekor met die mooiste tuin. Goed ingerig en georganiseerd. Eienaar het soveel ekstra moeite gedoen en is baie gasvry. Privaat patio met Weber-braai. Onderdak parkering. Geleë in 'n stil en rustige woonbuurt.

Bruce S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce S

Highly recommended.

Very peaceful, with many kitchen utensils, clean linen. Very fast and stable WiFi.

Susan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Rustige omgewing. Pragtige tuin. Netjiese cottage.

Alles en nog meer. Van komplimentêre broodjies, botter en konfyt, tot vrugte, ontbyt pap, melk en joghurt. Plus koffie, tee en nog meer. Haardroër, peaceful sleep, ekstra tweepunt-plugs en selfs gaviscon tablette. Solar krag laat mens vergeet van beurtkrag. Die cottage is netjies, geleë in 'n pragtige tuin. Nie te ver van strand en ander besienswaardighede nie.

Trudi D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi D

Dit was heerlik.

Lekker gekuier en hier was dit ook moontlik om rugby te kyk.

H B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H B

Fantasiese ondervinding. Ek het nog nooit so 'n netjiese gastehuis gevind wat met soveel sorg ingerig is nie.

Die eienaar is "hands-on" en 'n fantastiese host. Daar is aan alles gedink. Jy ontvang 'n "welcome pack" met snacks. Daar is alle toerusting in die kombuis om jou verblyf gemaklik te maak, daar is selfs 'n tweede ketel vir die gasstoof beskikbaar indien die elektrisiteit uit is. Dit is 'n baie stil omgewing met 'n pragtige tuin en groot bome vir baie koelte. Dit was 'n aangename ondervinding, baie gerieflik vir 2 mense en definitief waarde vir geld.

Hester V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Besonderse verblyf met alles wat nodig is.

Verblyf bied soveel meer as wat 'n mens aan gewoond is. Die gasheer is baie aangenaam en behulpsaam. The cottage is ook aangepas vir loadshedding. Sal definitief weer by the Garden Cottage bly.

Jade E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade E

Fantasties.

Ons het heerlik lekker daar gebly. Alles was bo verwagting, gerieflik en skoon, met die mooiste mooi tuin en heerlike, gemaklike kothuis. Die gasheer was vreeslik vriendelik en het ons tegemoed gekom in alles. Dit was net 'n plesier en ons sal weer daar inboek as ons terug gaan Port Alfred toe.

Luxabiso M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luxabiso M

Fabulous stay.

We enjoyed our stay at Garden Cottage so much that if I have to travel to Port Alfred again, Kevin would be the first person to check out for accommodation before searching other places.

Nicolette B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B

Friendly and walks the extra mile.

Clean, spacious and well thought out. Little extras that one would not expect. Owner very friendly and accommodating. Highly recommended.

Garden Cottage se terugvoer

Thank you Nicolette. It was a pleasure to host you both.

Garden Cottage
Ian Z - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian Z

Vir werksdoeleindes gereis.

Die pragtige tuin en kothuis het gesorg vir die nodige gemoedsrus en kalmte na `n lang dag se werk. Sal die kothuis 100% aanbeveel.

Steven W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Baie "lekke" gebly!

Lieflike fasiliteite wat baie skoon, netjies, ruim en gerieflik is. Kevin is 'n baie vriendelike gasheer wat beslis sy gaste se belange en welstand eerste stel. Baie ekstra moeite is gedoen om ons gelukkig en tevrede te laat. Baie dankie vir al die lekker ekstras. Ons het dit baie geniet en sal Garden Cottage hoogs aanbeveel. Dit is vir seker ons no. 1.

Louise V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

What a great gem! We are so pleased that we discovered Garden Cottage.

The cottage is comfortable and beautifully decorated. The garden is tranquil and a feast for the eyes. The host is kind, friendly and very helpful. Thank you for a wonderful stay.

Anton H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H

Baie lekker

Die verblyf was baie netjies en dit was ‘n plesier om daar te bly.

Marietha P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha P

'n Puik plek om te bly met baie gasvrye eienaars.

'n Baie oulike, netjiese en skoon blyplek waar 'n mens lekker rustig kan wees en goed kan ontspan. Bederf met baie lekker verversings.

Elizabeth V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Heerlike huis-weg-van-jou-huis verblyf!

Pragtige huisie met uitsonderlike mooi tuin! Baie voels in die bome. Privaat braaiplek met sitplek buite.

Amanullah M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanullah M

Fantastic!

Beautiful garden cottage. Comfortable with great security. We felt right at home. Kevin was a fantastic host and we will definitely stay there again.

Garden Cottage se terugvoer

Thank you Manu. It was a pleasure hosting you and your family. I look forward to your next visit.

Garden Cottage
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lambertweg 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKTolImt1mzL9GL3h0S2gafwe2kqZNzEYt3aOi42p0YxTYZyhwe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 23 5 1 5 8 Lambert Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -33.602823180528 26.879328979168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang