Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lambertweg 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Garden Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n mooi, alleenstaande kothuis in die tuin van die eienaar se perseel. Die kothuis is in Port Alfred, net 2,4 km van die strand af.

Dié kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar kan ook op versoek 'n driekwartbed-matras in die sitarea of eetarea gesit word vir 'n addisionele gas. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis, -leef en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat en elektriese oond, mikrogolf en 'n Nespresso-masjien toegerus. In die sitarea is daar 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n DVD-speler. Die area lei na die stoep wat 'n tafel en stoele, 'n groot sambreel, gemakstoele en draagbare braaigeriewe het.

WiFi word voorsien en gaste ontvang 'n verwelkomingspakkie met verversings. Die kothuis is 1,1 km vanaf Royal Port Alfred Gholfklub en verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Leonie V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Keurige verblyfkeuse en ek sal graag weer hierdie plekkie kies. Die standaard van hierdie gastehuis was verbasingwekkend. Dit is luukse verblyf. Ab...
Sien meer
Jul 2024
Pumeza N
Gesin met klein kinders
5.0
A dream! We had the most amazing time, my daughter and I. Lots of bonding time in the beautiful garden, privacy for her to learn the pi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Lois S
Saam met lewensmaat
5.0
Total peace and quiet - the best! It was great and everything we needed and more. Beautiful garden to relax in and read, which is what ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige cottage in 'n pragtige omgewing. Lafenis vir die siel. Ons het die verblyf baie geniet. Die cottage is baie privaat, gerieflik, smaakvol en g...
Sien meer
May 2024
Ben H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekka! Wat 'n pragtige plek om te bly. Die tuin is pragtig en die huis is mooi met baie karakter. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat verblyf...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lambertweg 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lambertweg 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKTolImt1mzL9GL3h0S2gafwe2kqZNzEYt3aOi42p0YxTYZyhwe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 23 5 1 5 8 Lambert Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -33.602823180528 26.879328979168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang