Garden Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lambertweg 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Garden Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n mooi, alleenstaande kothuis in die tuin van die eienaar se perseel. Die kothuis is in Port Alfred, net 2,4 km van die strand af.
Dié kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar kan ook op versoek 'n driekwartbed-matras in die sitarea of eetarea gesit word vir 'n addisionele gas. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis, -leef en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat en elektriese oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. In die sitarea is daar 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n DVD-speler. Die area lei na die stoep wat 'n tafel en stoele, 'n groot sambreel, gemakstoele en draagbare braaigeriewe het.
WiFi word voorsien en gaste ontvang 'n verwelkomingspakkie met verversings. Die kothuis is 1,1 km vanaf Royal Port Alfred Gholfklub en verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Lambertweg 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lambertweg 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap