Garden Flat on 15th
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nelmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Hendrik V - Mei 2024
Algehele gradering
Very nice, ideal for people on business who want to feel out of the city.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit!
Jannie V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie Dankie dat jy van ons plekkie gebruik gemaak het.
Danie En Susan R - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie dat Luke by ons gebly het! Julle is ‘n fees!
Mario T - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Maria D - Jun 2024
Algehele gradering
Teleurgesteld en glad nie julle standaard nie.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Hi Maria. Jammer oor jou slegte ervaring. Ons het verduidelik dat ons solar gebruik, die area se krag was ook af weens kabeldiefstal, maar tog het ons die geyser op die BD gestel sodat hy meer aanskakel, ongeag die lading wat hy op ons sisteem plaas. Ons was die heeltyd op die perseel, ek het die kinders in die huis gehou sodat hulle julle nie steur nie en julle privaatheid het, jy het volle toegang gehad self per foon en nie een keer het julle aan ons deur geklop nie. Deur mekaar is my kind se speelgoed en boomtakke wat ons die vorige week gesnoei het en nog moes wegmaak.
Fotos wys hoe groot die kamer is, daar is niks om weg te steek nie. Ek het tot sover gegaan en self julle kamer die Donderdag gediens en julle handdoeke gewas.
Groete, Nelmarie
Albie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en stil.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Hi Albie, dit is ‘n splinter nuwe yskas, Sal lyk na ‘n ander waaier. Dankie dat jul van ons gebruik gemaak het. Groete
Adrianné S - Okt 2022
Algehele gradering
It was wonderful!
Petro L - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent service.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oornag het! Ons waardeer dit so baie.
Adam G - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, naby Eugene Marais Hospitaal, mall en eetplek.
Marius Lubbe L - Jul 2022
Algehele gradering
Sal weer daar gaan oorslaap as ons dalk weer die hospitaal moet besoek.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Dankie dit was lekker om julle hier te kon hê!
Christin V - Sep 2022
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend.
Christin V - Aug 2022
Algehele gradering
Gasvry, behulpsaam en vriendelike diens.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Hi Christin. Op ons beskrywing is daar 'n lys wat beskikbaar is in die kamer daar is nie 'n stoof nie. Ek vermoed julle het nie gekyk nie. So ook is daar 'n gas stofie onder in die wasbak se kassie al is hy nie gespesifiseer nie met n pot by. Ons het uit ons pad gegaan vir jou, jy het even later uitgeboek, na 12h00 ons uutklok is 09:00 in die oggend en ekt ook dat jy 07:00 die oggend inboek wanneer ons inklok 17h00 is. Bo dit het ek vir jou nog afslag ook gegee plus ek het een dag jou wasgoed gewas sonder om jou te charge daarvoor. Dit is jammer jy gee ons so slegte rating vir wat ons alles vir jou gedoen het en ook dat jy nie gevra het nie. Groete
Gert B - Des 2022
Algehele gradering
Goed geleë naby aan winkels en eetplekke, bekostigbaar!
Lees meerGarden Flat on 15th se terugvoer
Hi Gert, sterkte en dankie vir die goeie resensie.
Magda S - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte verblyf, goed geleë in die Moot.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie dat julle hier kom oornag het. Ons waardeer dit.
Ronel R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige mense.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie en dankie vir 'n skoon en netjiese plek!
Johan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Sal dit weer gebruik as dit nodig is.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Dankie Johan vir die goeie terugvoer.
Jacobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie gemaklike plek om te bly. Nelmarie gaan uit haar pad om seker te maak alles is gemaklik.
Chris S - Aug 2020
Algehele gradering
Dis 'n netjiese en veilige blyplek en was geskik vir ons doel. Gasvrou was vriendelik baie behulpsaam.
Marius H - Nov 2019
Algehele gradering
Was baie lekker hou van die stilte.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Hi Marius! Baie dankie vir die kuiertjie by ons eenheid! Alles van die beste vir jou verdere lewensreis! Groete
Anchen M - Aug 2019
Algehele gradering
It was a pleasant stay and the hosts are very helpful.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Dankie, Anchen, vir goeie resensie, jy is een awesome persoon!
Tessa S - Aug 2019
Algehele gradering
Was een wonderlike tydjie, in 'n oulike, gesellige plekkie.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie, Tessa, vir die mooi review, ons waardeer dit opreg! Die stofie, daar is een, gaste kan net vra vir hom. Baie dankie dat julle by ons kom kuier het!!!!
Elza S - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap en 'n vriendelike ontvangs gehad.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Beste Elza,
Baie dankie vir die goeie resensie!
Daar is Showmax wat al die DStv programme op het in reekse. Ons kan dalk kyk na die goedkoop DStv kanale, maar is nie voorstaanders van programme wat heeltyd herhaal nie.
Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het.
Louis K - Jul 2019
Algehele gradering
Eienaars is vriendelik en behulpsaam.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie vir die kuiertjie by ons! Ons waardeer dit!
Melanie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie rustig met heerlike tuin waarin die woonstel is, vir seker waarde vir geld.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Beste Melanie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sal kyk na 'n bord buite ons erf om dit maklikker te maak vir ons gaste!
Groete,
Garden Flat on 15th
Wanda V - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Garden Flat on 15th se terugvoer
Dankie dat julle by ons gekuier het. Ons het dit baie geniet. Liefde-groete
Davie S - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker.
Leanie N - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Garden Flat on 15th se terugvoer
Hi Leanie
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om julle by ons te ken hê.
Vriendelike groete
Rika J - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en baie vriendelike mense.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Beste Rika,
Baie dankie vir die resensie en vir die kuiertjie by ons. Julle is wonderlike, netjies en skoon gaste.
Ons kyk daarna om 'n TV in te sit, alhoewel daar dan moontlik ‘n prysverhoging sal wees vir so 'n gerief. Die Wi-Fi is beskikbaar en die wagwoord is beskikbaar op versoek.
Groete,
Nelmarie
Mandy V - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelik, en presies wat ons wou hê, veilige, skoon slaap- en badplek!
Anchen V - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelik en gasvrye diens.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 15de laan, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang