Garden Flat on 15th
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nelmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Mario T - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Hendrik V - Mei 2024
Algehele gradering
Very nice, ideal for people on business who want to feel out of the city.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit!
Danie En Susan R - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie dat Luke by ons gebly het! Julle is ‘n fees!
Jannie V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie Dankie dat jy van ons plekkie gebruik gemaak het.
Albie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en stil.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Hi Albie, dit is ‘n splinter nuwe yskas, Sal lyk na ‘n ander waaier. Dankie dat jul van ons gebruik gemaak het. Groete
Gert B - Des 2022
Algehele gradering
Goed geleë naby aan winkels en eetplekke, bekostigbaar!
Lees meerGarden Flat on 15th se terugvoer
Hi Gert, sterkte en dankie vir die goeie resensie.
Adrianné S - Okt 2022
Algehele gradering
It was wonderful!
Christin V - Sep 2022
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend.
Christin V - Aug 2022
Algehele gradering
Gasvry, behulpsaam en vriendelike diens.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Hi Christin. Op ons beskrywing is daar 'n lys wat beskikbaar is in die kamer daar is nie 'n stoof nie. Ek vermoed julle het nie gekyk nie. So ook is daar 'n gas stofie onder in die wasbak se kassie al is hy nie gespesifiseer nie met n pot by. Ons het uit ons pad gegaan vir jou, jy het even later uitgeboek, na 12h00 ons uutklok is 09:00 in die oggend en ekt ook dat jy 07:00 die oggend inboek wanneer ons inklok 17h00 is. Bo dit het ek vir jou nog afslag ook gegee plus ek het een dag jou wasgoed gewas sonder om jou te charge daarvoor. Dit is jammer jy gee ons so slegte rating vir wat ons alles vir jou gedoen het en ook dat jy nie gevra het nie. Groete
Petro L - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent service.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons oornag het! Ons waardeer dit so baie.
Marianne G - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, naby Eugene Marais Hospitaal, mall en eetplek.
Marius L - Jul 2022
Algehele gradering
Sal weer daar gaan oorslaap as ons dalk weer die hospitaal moet besoek.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Dankie dit was lekker om julle hier te kon hê!
Magda S - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte verblyf, goed geleë in die Moot.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie dat julle hier kom oornag het. Ons waardeer dit.
Ronel R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige mense.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie en dankie vir 'n skoon en netjiese plek!
Jacobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Dit is 'n baie gemaklike plek om te bly. Nelmarie gaan uit haar pad om seker te maak alles is gemaklik.
Johan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Sal dit weer gebruik as dit nodig is.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Dankie Johan vir die goeie terugvoer.
Chris S - Aug 2020
Algehele gradering
Dis 'n netjiese en veilige blyplek en was geskik vir ons doel. Gasvrou was vriendelik baie behulpsaam.
Marius H - Nov 2019
Algehele gradering
Was baie lekker hou van die stilte.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Hi Marius! Baie dankie vir die kuiertjie by ons eenheid! Alles van die beste vir jou verdere lewensreis! Groete
Anchen M - Aug 2019
Algehele gradering
It was a pleasant stay and the hosts are very helpful.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Dankie, Anchen, vir goeie resensie, jy is een awesome persoon!
Tessa S - Aug 2019
Algehele gradering
Was een wonderlike tydjie, in 'n oulike, gesellige plekkie.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie, Tessa, vir die mooi review, ons waardeer dit opreg! Die stofie, daar is een, gaste kan net vra vir hom. Baie dankie dat julle by ons kom kuier het!!!!
Louis K - Jul 2019
Algehele gradering
Eienaars is vriendelik en behulpsaam.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Baie dankie vir die kuiertjie by ons! Ons waardeer dit!
Melanie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie rustig met heerlike tuin waarin die woonstel is, vir seker waarde vir geld.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Beste Melanie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sal kyk na 'n bord buite ons erf om dit maklikker te maak vir ons gaste!
Groete,
Garden Flat on 15th
Elza S - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap en 'n vriendelike ontvangs gehad.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Beste Elza,
Baie dankie vir die goeie resensie!
Daar is Showmax wat al die DStv programme op het in reekse. Ons kan dalk kyk na die goedkoop DStv kanale, maar is nie voorstaanders van programme wat heeltyd herhaal nie.
Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het.
Anchen V - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelik en gasvrye diens.
Davie S - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker.
Leanie N - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Garden Flat on 15th se terugvoer
Hi Leanie
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om julle by ons te ken hê.
Vriendelike groete
Mandy V - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelik, en presies wat ons wou hê, veilige, skoon slaap- en badplek!
Wanda V - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Garden Flat on 15th se terugvoer
Dankie dat julle by ons gekuier het. Ons het dit baie geniet. Liefde-groete
Rika J - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en baie vriendelike mense.
Garden Flat on 15th se terugvoer
Beste Rika,
Baie dankie vir die resensie en vir die kuiertjie by ons. Julle is wonderlike, netjies en skoon gaste.
Ons kyk daarna om 'n TV in te sit, alhoewel daar dan moontlik ‘n prysverhoging sal wees vir so 'n gerief. Die Wi-Fi is beskikbaar en die wagwoord is beskikbaar op versoek.
Groete,
Nelmarie
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 15de laan, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng