Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Flat on 15th

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nelmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Garden Flat on 15th
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hendrik V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Very nice, ideal for people on business who want to feel out of the city.

Stayover in a quiet area, feeling safe. Wi-Fi served me well. Friendly service.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit!

Garden Flat on 15th
Jannie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Baie lekker gebly.

Gardenhouse on 15th is 'n wonderlike plek.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Baie Dankie dat jy van ons plekkie gebruik gemaak het.

Garden Flat on 15th
Danie En Susan R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie En Susan R

Baie gerieflik.

Vriendelike, behulpsame mense en geen beurtkrag.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Baie dankie dat Luke by ons gebly het! Julle is ‘n fees!

Garden Flat on 15th
Mario T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario T

Rustig.

Vriendelike eienaars, oulike honde, kinders. Baie veilig en rustig.

Maria D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Maria D

Teleurgesteld en glad nie julle standaard nie.

Uiters teleurstellend. Hopeloos te klein vir 2 persone. Beknop en onpersoonlik. Bed erg ongemaklik. Gesukkel met warm water wat eers op die 2de dag uitgesorteer was. Geen teken van gasheer nie. Agter in 'n deurmekaar erf.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Hi Maria. Jammer oor jou slegte ervaring. Ons het verduidelik dat ons solar gebruik, die area se krag was ook af weens kabeldiefstal, maar tog het ons die geyser op die BD gestel sodat hy meer aanskakel, ongeag die lading wat hy op ons sisteem plaas. Ons was die heeltyd op die perseel, ek het die kinders in die huis gehou sodat hulle julle nie steur nie en julle privaatheid het, jy het volle toegang gehad self per foon en nie een keer het julle aan ons deur geklop nie. Deur mekaar is my kind se speelgoed en boomtakke wat ons die vorige week gesnoei het en nog moes wegmaak.
Fotos wys hoe groot die kamer is, daar is niks om weg te steek nie. Ek het tot sover gegaan en self julle kamer die Donderdag gediens en julle handdoeke gewas.
Groete, Nelmarie

Garden Flat on 15th
Albie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albie L

Netjies, skoon, veilig en stil.

Yskas het bietjie lawaai. Losstaande waaier maak geraas.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Hi Albie, dit is ‘n splinter nuwe yskas, Sal lyk na ‘n ander waaier. Dankie dat jul van ons gebruik gemaak het. Groete

Garden Flat on 15th
Adrianné S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrianné S

It was wonderful!

Very friendly and warm service. The owners are very helpful and assist in everything.

Petro L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Excellent service.

Execellent and centrally located.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oornag het! Ons waardeer dit so baie.

Garden Flat on 15th
Adam G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam G

Rustige atmosfeer, naby Eugene Marais Hospitaal, mall en eetplek.

Nelmarie en Stefan was baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle het uit hul pad gegaan om alles vir ons so aangenaam moontlik te maak. Baie netjiese en keurige oornagplek. Beslis 'n oornagstop vir die toekoms.

Marius Lubbe L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius Lubbe L

Sal weer daar gaan oorslaap as ons dalk weer die hospitaal moet besoek.

Baie vriendelike gasheer.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Dankie dit was lekker om julle hier te kon hê!

Garden Flat on 15th
Christin V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christin V

Gasvry, vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend.

Die eienaars was baie tegemoetkomend en wil net vir my die beste diens bied wat my tyd by hulle aangenaam gemaak het.

Christin V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christin V

Gasvry, behulpsaam en vriendelike diens.

Eienaar gaan uit hul pad om jou verblyf aangenaam te maak, maar ongelukkig is daar net 'n broodrooster en 'n mikrogolfoond, niks meer nie.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Hi Christin. Op ons beskrywing is daar 'n lys wat beskikbaar is in die kamer daar is nie 'n stoof nie. Ek vermoed julle het nie gekyk nie. So ook is daar 'n gas stofie onder in die wasbak se kassie al is hy nie gespesifiseer nie met n pot by. Ons het uit ons pad gegaan vir jou, jy het even later uitgeboek, na 12h00 ons uutklok is 09:00 in die oggend en ekt ook dat jy 07:00 die oggend inboek wanneer ons inklok 17h00 is. Bo dit het ek vir jou nog afslag ook gegee plus ek het een dag jou wasgoed gewas sonder om jou te charge daarvoor. Dit is jammer jy gee ons so slegte rating vir wat ons alles vir jou gedoen het en ook dat jy nie gevra het nie. Groete

Garden Flat on 15th
Gert B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Goed geleë naby aan winkels en eetplekke, bekostigbaar!

Nelmarie het ons baie goed ontvang en het selfs ons klere in haar masjien gewas en opgehang, baie dankie Nelmarie. Die kamer self bied heelwat in terme van selfsorg, hoewel geen stoof nie. Geskik vir mense wat hou van troeteldiere daar is twee baie liefdevolle groot honde wat heeltyd om jou waak. Die bed kan doen met opgradering vir langer verblyf. Geskik vir mense wat hou van privaatheid en minimum interaksie met gasheer/gasvrou. Voorstelle: aircon, stoof, solar of batterye, verbruikers-vriendekike TV-afstandbeheer, sportkanaal vir die manne, ontbyt en klerewasdienste teen 'n billike onkoste, heinings vir honde, meer gereelde ruil van beddegoed, besem of stofsuier vir skoonmaak, gifstof vir avocado boom spinnekoppe.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Hi Gert, sterkte en dankie vir die goeie resensie.

Garden Flat on 15th
Magda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Perfekte verblyf, goed geleë in die Moot.

Alles wat jy maar aan kan dink word voorsien deur jou baie vriendelike gasvrou! Skoon, netjies, kwaliteit en lekker stil omgewing.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Baie dankie dat julle hier kom oornag het. Ons waardeer dit.

Garden Flat on 15th
Ronel R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Baie vriendelike en hulpvaardige mense.

Skoon, netjies. Ideaal vir enkelreisiger.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie en dankie vir 'n skoon en netjiese plek!

Garden Flat on 15th
Johan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Sal dit weer gebruik as dit nodig is.

Eienaars het moeite gedoen on die klein vertrek smaakvol in te rig.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Dankie Johan vir die goeie terugvoer.

Garden Flat on 15th
Jacobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V

Dit is 'n baie gemaklike plek om te bly. Nelmarie gaan uit haar pad om seker te maak alles is gemaklik.

Sien sterre.

Chris S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Dis 'n netjiese en veilige blyplek en was geskik vir ons doel. Gasvrou was vriendelik baie behulpsaam.

Sal dit aanbeveel aan reisigers.

Marius H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H

Was baie lekker hou van die stilte.

Baie lekker, sal weer aanbeveel vir ander mense. Dit is baie rustig, ek hou daarvan om rustig te wees en te ontspan sal weer gaan.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Hi Marius! Baie dankie vir die kuiertjie by ons eenheid! Alles van die beste vir jou verdere lewensreis! Groete

Garden Flat on 15th
Anchen M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen M

It was a pleasant stay and the hosts are very helpful.

It was a lovely stay and everything was neat, tidy and clean. The hosts were very helpful and good people. Respect for privacy was ensured and easy entry and exit from the premises are organised. It is a safe area and hood location.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Dankie, Anchen, vir goeie resensie, jy is een awesome persoon!

Garden Flat on 15th
Tessa S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Was een wonderlike tydjie, in 'n oulike, gesellige plekkie.

Plekkie is baie oulik en gesellig. Eienaars is baie vriendelik. Ons was baie mooi verwelkom deur Nelmarie. Het een wonderlike tydjie gehad. Baie privaatheid en kon in en uit soos dit ons gepas het. Was ook baie veilig vir ons en ons voertuig. Sal Garden Flat On 15th 100% aanbeveel. Sal in toekoms weer gebruik maak van hulle verblyf. Baie dankie.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Baie dankie, Tessa, vir die mooi review, ons waardeer dit opreg! Die stofie, daar is een, gaste kan net vra vir hom. Baie dankie dat julle by ons kom kuier het!!!!

Garden Flat on 15th
Elza S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza S

Ons het baie lekker geslaap en 'n vriendelike ontvangs gehad.

Beslis waarde vir geld. Goed geleë. Vriendelike ontvangs. Heerlik privaat. Het net DStv gemis.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Beste Elza,

Baie dankie vir die goeie resensie!

Daar is Showmax wat al die DStv programme op het in reekse. Ons kan dalk kyk na die goedkoop DStv kanale, maar is nie voorstaanders van programme wat heeltyd herhaal nie.

Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het.

Garden Flat on 15th
Louis K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Lekker stil area, verblyf en badkamer is skoon en ruim. Die buite area is rustig met 'n braaitjie. Ek het die honde baie geniet en hulle was nie plaerig nie. Die eienaars is gesteld op my as besoeker se privaatheid, alhoewel hulle teenwoordigheid by tye, glad nie gepla het nie: gawe mense!

Garden Flat on 15th se terugvoer

Baie dankie vir die kuiertjie by ons! Ons waardeer dit!

Garden Flat on 15th
Melanie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Netjies, skoon en baie rustig met heerlike tuin waarin die woonstel is, vir seker waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Heerlik rustig met die woonstel wat uitkyk oor pragtige tuin met reuse boom. Woonstel was skoon netjies en alles wat jy benodig. Stil area waarin die woonstel is. Maklike toegang tot parkering en woonstel. Baie tevrede, waarde vir geld.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Beste Melanie,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sal kyk na 'n bord buite ons erf om dit maklikker te maak vir ons gaste!

Groete,
Garden Flat on 15th

Garden Flat on 15th
Wanda V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

Ongelooflik!

Ons het so lekker gebly daar. Nelmarie en haar man was gasvry en het uit hul pad gegaan om ons welkom en gerieflik te laat voel. Dit plekkie is pragtig ingerig en beslis elke sent werd. Dit sal van nou af ons enigste opsie wees wanneer ons Pretoria toe gaan.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Dankie dat julle by ons gekuier het. Ons het dit baie geniet. Liefde-groete

Garden Flat on 15th
Davie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davie S

Lekker.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en die flat is netjies en gerieflik en privaat, en daardie bed slaap te lekker. Ons kan enige iemand aanbeveel om daar te bly of te oornag. Hou so aan.

Leanie N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanie N

Heerlik!

Baie netjies en vriendelike diens.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Hi Leanie
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om julle by ons te ken hê.
Vriendelike groete

Garden Flat on 15th
Rika J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika J

Rustig en baie vriendelike mense.

Baie rustig en vriendelike mense. Sal weer bespreek. Kan dalk net aanbeveel om dit te oorweeg om TV in kamer te sit. Op webwerf het gewys WiFi, maar daar was geen password.

Garden Flat on 15th se terugvoer

Beste Rika,

Baie dankie vir die resensie en vir die kuiertjie by ons. Julle is wonderlike, netjies en skoon gaste.

Ons kyk daarna om 'n TV in te sit, alhoewel daar dan moontlik ‘n prysverhoging sal wees vir so 'n gerief. Die Wi-Fi is beskikbaar en die wagwoord is beskikbaar op versoek.

Groete,
Nelmarie

Garden Flat on 15th
Mandy V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy V

Vriendelik, en presies wat ons wou hê, veilige, skoon slaap- en badplek!

Ons het rustig, skoon en veilig geslaap.

Anchen V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anchen V

Vriendelik en gasvrye diens.

Ek sal die verblyf aanbeveel vir enige iemand wat slaapplek soek vir 'n nag, sonder om 'n arm en 'n been te betaal. Die plekkie is baie netjies en die gasvrou was baie hulpvaardig.

Vanaf R550
R550 R468
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R468
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15de laan, Wonderboom Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c57a3c1d974f191f50faf4150bf46e456b1924cc53e9e38f10bb60cb18ce51a8d27668d27ec3e65bd355e86de3ee3949d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R468 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 15th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 17:00-21:00 09:00 -25.700622 28.21024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang