Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden House and Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nilene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 217

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 90 resensies vir Garden House and Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ramona R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona R

Ruim woonstel, sou graag opsie wou hê om nader te parkeer om bagasie op te laai.

Ons het 'n aangename verblyf geniet.

Ben S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Baie aangenaam.

Baie goeie oornagplek, maar 'n mens sal ook vir 'n paar dae lekker daar kan bly.

Alan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan N

Very comfortable.

Very comfortable. Perfectly situated.

Janine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Loved it.

Het dit baie geniet. Groter as wat ons gedink het.

Paul P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul P

Great.

Our stay was excellent even though very short. We have no complaints about anything provided. In fact, it was all better than expected. I would recommend to anybody with the proviso they are happy with on-street parking. The rechargeable globes were also very dull or not working, but we did have our own magento lantern. Having said that, the lamp left of the stove was amazing during load shedding.

Gustav &therese S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav &therese S

Doen aan die vereistes.

N paar pointers: • Nuwe kussings vir die bed - die “rou eiers” is way beyond hulle sell by date. 'n Bekertjie melk in die yskas/250ml boksie long life melk dink ek nie is te veel gevra nie - daar is koffie/tee/olie/suiker, hoekom nie melk nie? ⁠Nuwe vadoek - hy is skoon maar oud. ⁠Wat van 'n TV?

Chris S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Lekker oornag plek.

Baie lekker plekkie, mooi en skoon. WiFi kort net so bietjie 'n opgradering.

Jacques O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O

Lekker, rustig.

Vriendelik verwelkom, baie netjies en skoon.

Bruce N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce N

Lovely self catering facility.

The cottage was lovely. Clean, neat, and well-equipped. Home away from home.

Marelie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie D

Ja, waarde vir geld.

Sentraal gelee. Naby eetplekke.

Stefanie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie D

It was a great stay.

The WiFi name was not listed. Instructions for the gas stove would be helpful. The bedroom door to the terrace got stuck several times and should be fixed.

Garden House and Cottage se terugvoer

Thank you for your review, Stephanie. We value the feedback and shall attend to the door as well as the oven instructions. Best wishes. Garden House and Cottage

Garden House and Cottage
Armand A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand A

Baie lekker, netjies en privaat.

Vriendelike diens, WiFi en als was 100%. Kon kosmaak tydens beurtkrag ook.

Linda V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Baie lekker!

Al probleem, nie voorsiening gemaak vir loadshedding nie. Geen addisionele ligte, een was beskikbaar, batterye was nie gelaai nie. Meer inligting oor restaurante sal die besoek vergemaklik!

Ansie N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N

Kommunikasie voor aankoms was puik. Eskom was ons nie goed gesind nie.

Pragtige plekkie, ruim en die badkamer is pragtig. Die lang nou gangetjie tot by die Cottage is nou vir mens en tas - maar dit was maar klagte van my vriend.

Gino V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gino V

Dit was baie aangenaam.

Net die loadshedding wat 'n probleem is en daar was geen rechargeable lights nie. Baie netjies uiteen gesit. Waarde vir geld.

Carl E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl E

All good.

Very neat, clean with all you need. A bit tricky with off street parking so had to take bike off car. Creche next door noisy for 2 hrs.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Hans Joerg D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hans Joerg D

Lovely.

Pity that there was no hot water.

Cathy S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy S

We only stayed 1 night in the Garden Cottage during loadshedding. No Magneto light, one very weak candle type.

There was gas to boil a kettle. No wifi during loadshedding.

Garden House and Cottage se terugvoer

Thank you for your review, Cathy, I'm sorry for the inconvenience. The ceiling lights are rechargeables, however, we will arrange for a stronger lantern to add to the existing one. The stove and oven are gas so that guests can still cook unimpeded by loadshedding, and there is also a braai. We are so glad you enjoyed your stay despite load shedding.

Garden House and Cottage
Ruth G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth G

We overnighted in this beautiful home en route to the coast and it was so comfortable we said we should have spent two nights!

We are a large family and needed suitable accommodation for us all. Pleasantly surprised to find such a welcoming home with enough room for us all.

Nicole Jordan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole Jordan M

Pragtige Karoo huis, ruim en skoon.

Ons het hier oorgebly op 'n sakereis. Die huis is skoon, ruim en ongelooflik mooi. Daar is alles wat jy sal nodig hê. Al probleem is dat daar geen veilige parkering is nie, net straat parkering. En vir ons as fotograwe is dit maar 'n probleem. Die huis is ook langs 'n speel skool, so dit raak raserig deur die dag. Verder was alles perfek en het ons, ons verblyf hier vreeslik geniet.

Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V

Over promise, under deliver.

If you want a clean bed and warm water you can go here, but don't expect a working kettle, a working stove or working Wi-Fi. No plugs for charging your electronic devices. Unsatisfactory product, but good service.

Garden House and Cottage se terugvoer

Thank you for your review, Johan. We are sorry that the kettle was not working - it has now been sorted. The wifi and the stove, however, continue to be in good working order so unfortunately we are not sure about why they seemed to pose a problem. If you had called our manager she would have been on site in a matter of minutes to attend and help you out. As for plugs there are multiple plug sockets in all the reception rooms (kitchen, study, sitting room, dining room) and of course the usual plug sockets that all bedside lamps are plugged into. Perhaps it would be worth mentioning any issues in real time so that your hosts can immediately solve any problems for you.

Garden House and Cottage
Cj J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj J

Baie lekker blyplek, groot en netjies!

Baie lekker blyplek in die middel van Graaff-Reinet! Alles is naby en in loopafstand, stort lekker groot en lewensruimte!

Anne P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne P

A very pleasant stay.

Nice and quiet away from town.

Sonja P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Fabulous.

We stayed in the Main House. This was absolutely perfect! Great location, and large bedrooms. Lovely courtyard and outdoor furniture for braai. The house was even much better than on the photos.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jacobus M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus M

Baie mooi woning, goed geleë in die dorp, baie rustig.

Die huis het twee probleme, eerstens die hoofslaapkamer se badkamer wat in die motorhuis weggesteek is, dit is nie optimaal nie. Tweedens in die advertensie vir hiedie huis word al die slaapkamers wat nie enkelbeddens in het nie aangedui dat hulle met "queen-size" beddens toegerus is. Nie een van hierdie 3 beddens is "queen-size" nie, almal gewone dubbelbeddens, wat teleurstellend is en wanvoorstelling behels. Addisioneel laat 2 van die vemelde beddens (hoofslaapkamer en agterste kamer) se matras kwaliteit veel te wense na. Finaal op die oggend van vertrek was daar geen water in die huis nie!

Garden House and Cottage se terugvoer

Thank you for your review Jacobus, it is very helpful to be given guidance - thank you especially about the point regarding double vs queen beds description! We have changed the description. Regarding mattresses, we have chosen Cloud 9 brands - I'm sorry you did not find these comfortable, but they are a good brand and unfortunately we cannot cater to all preferences. The water was indeed a problem - Graaff Reinet suffered terrible water issues over Christmas due to loadshedding which meant that the water pumps for the town reservoirs could not keep up with demand. We have chosen to install pressure pumps and link our borehole, so now are able to sidestep any of these issues should the town suffer them again. Please accept our apologies for that annoyance on the morning you left.

Garden House and Cottage
Ilona V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ilona V

Geen water vir amper 24 uur gehad nie!

Met beurtkrag werk die drukpomp nie! Die krag was 4ure lank af, moeg gery en geen water nie!. Daar kan vir seker sonkrag of kragopwekker voorsien word, net vir die drukpomp. Die volgende oggend was daar ook glad nie water nie, want die tenk was leeg, al was daar krag! Pateties! My man het die eienares in die hande gekry en sy geld terug geëis! Die feit dat mens in die straat moet parkeer met 'n vol gepakte kar en ons ver daarvandaan was, was ook nie gerusstellend nie!

Garden House and Cottage se terugvoer

Thank you for your review Ilona, it is always helpful to have feedback. The listing states that parking is on-street. We fully understand that in some parts of the country people don't leave cars out, but we are grateful that in the Karoo and this has not so far posed a problem. Regarding the water, I would gently like to remind you that there was in fact water, but not during load shedding. Certainly, we can put a solar panel in for the pump, but as this (the load shedding leading to no water) was a town crisis that the whole area had only just been plunged into we were all still learning. We apologised and explained to you how to turn off and on the pump to suit preferences and would like to reiterate that there was indeed water. We do look forward to keeping ahead of any new challenges that may come to the country this year, and are deeply grateful to guests who have been understanding and tolerant while we got to grips with the last one. Again, we apologise for the inconvenience during load shedding hours at the time. Kind regards, Garden Cottage management

Garden House and Cottage
Coreen S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Coreen S

Oornag.

Ek was baie teleurgestel in die feit dat ons geen WiFi access gehad het nie, ek dit aangemeld by Nicole die agent en tot op hierdie uur geen terugvoer ontvang nie. Een van ons main redes was dat ons oorslaap omdat ons online meetings sou hê en omdat die bespreking gewys het dat WiFi beskikbaar is, het ons aangeneem dit sou geskik wees. Ook die straatparkering was baie risky, ons gedink dat ons sou kon aflaai van ons belangrike items en inneem tot by die blyplek, maar dit was so ongemaklike setup. So dankie, maar nee dankie vir 'n volgende besoek. Ons ry gereeld via G. R en ons slaap altyd oor. En dit ons 1ste keer dat ek so ongename ervaring ervaar.

Garden House and Cottage se terugvoer

Hello Coreen,
Thank you for your review and I am sorry you didn't enjoy your trip.
The parking is advertised as on street, and we leave our own cars out at night.
The Wi-Fi issue I note, as I realise it can be very frustrating. I would like to add that our manager did respond promptly to you when you asked for the code, though it is written in the welcome book. Bluesky checked the Wi-Fi and all was fine. Our manager worked to have the cottage ready for you 3 hours earlier than check in, so I hope that went some way to pleasing you.
Best wishes, Garden Cottage.

Garden House and Cottage
Mari N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari N

Geïsoleerd soos dit hoort gedurende 'n pandemie!

Skoon, stil, geïsoleerd, met alles wat mens nodig mag kry gedurende 'n oorslaap na die kus.

Gavin T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin T

Fantastiese plek!

Garden Cottage is 'n wonderlike plekkie om te bly vir 'n couple. Veilig, ruim en privaat. Alles is daar wat jy benodig en daar is boonop 'n lekker kaggel. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Anli M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli M

Ons het baie lekker gebly. Op die webtuiste word 'n tuinwoonstel geadverteer. Ons het egter die hele huis met 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n toesluit garage tot ons beskikking gehad. Absolute waarde vir geld. Langsaan is egter 'n plek van veiligheid met baie raserige kindertjies wat buite speel. Teen 19:00 was dit egter doodstil tot die volgende oggend.

Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Monique S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Waarde vir geld en baie vriendelike diens.

Sal aanraai dat daar gespesifiseer word op bespreking dat dit op-straat parkering vereis en langs 'n dagsorgsentrum is.

Charmaine D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Baie netjiese en oulike plekkie.

Baie netjies en privaat. Lekker bederf op pad na ons vakansiebestemming.

Monique R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique R

Garden House and Cottage is 'n lieflike, historiese huis.

Die kuier daar was kort, maar gemaklik en gerieflik. Met aankoms het ons wel gesukkel om toegang tot die perseel te kry omdat ons die bestuurder se WhatsApp die oggend gemis het.

Sanet S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet S

Vinnige oorslaap om lang reis van Kaapstad na Oos-Kaap te breek.

Hierdie was van die goedkoper verblyf beskikbaar in Graaff-Reinet. Ideaal (ekonomies) vir 'n vinnige 1 nag oorslaap. Die beddegoed en handdoeke was silwerskoon. En ons het heerlik geslaap. Stil en privaat die tuinwoonstel. Paar goedjies om net te weet dalk: Parkering nie beskikbaar nie, motor moet in straat staan oornag. Geen TV of radio nie, geen toiletsproei nie. Wel koffie en teesakkies en suiker beskikbaar, maar geen melk nie. Bring jou eie melk saam vir koffiedrink. Kombuis se asblikdeksel was stukkend. En van die eetgerei was nie silwerskoon gewas nie. Ons moes eers borde was voor ons kon eet. Sout en peper sou ook handig gewees het. Ons het maar gaan melk en sout en peper koop by die Spar. Maar steeds die moeite werd, prysgewys.

Tertia O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tertia O

Nie wat dit voorstel om te wees nie.

Goed geleë, maklik bereikbaar. MAAR: wasbakdrein was verstop, eienaar het gesê hulle sal eers die volgende oggend na aanmelding daaraan aandag gee. Hele nag met die stank moes saamleef. Stoepdeur het nie kon oopsluit nie. Ander persone op perseel het toegang tot swembad gehad, ons nie. Dink dit is onbillik. Foto's van sitkamer en kamer is met wyehoeklens geneem, nie so ruim soos op foto's nie. Slegs EEN 2-sitplekbank voor 'n kaggel, geen TV. Daar kan regtig ten minste nog 1 gemakstoel wees asb. Nie almal wil op mekaar se skote sit nie. Badkamer het nie 'n deur nie wat dit ongemaklik maak as die eenheid gedeel word. Alhoewel baie skoon, was die totale ervaring 'n groot teleurstelling. Eienaars moet self in hul plekke gaan bly alvorens hulle dit uithuur om die tekortkominge te besef. Swak reaksie van eienaar op voordeur se sleutel wat nie kon werk nie en verstopping van drein was teleurstellend. Iemand kon gestuur word om dadelik aandag te gee, nie gedoen nie.

Garden House and Cottage se terugvoer

Hello Tertia, thank you for the review. I'm sorry you felt you had a number of issues.
I'll start with the key, if you remember you were trying to enter through the wrong door and after my manager called you, you came right.
The town was blessed with unbelievable rain that day, I believe it was 60ml in one hour, which caused havoc with drains, and you raised it after 18:00 in the evening when unfortunately little could be done. Although my manager had responded to you immediately with an apology and an assurance that it would be fixed first thing, as it was. Certainly we are sorry for that experience.
We feel we have improved the seating arrangements, although I appreciate everyone has different taste.
We do not advertise a pool or a TV so consequently it is not something you can expect to have use of.
As for the door to the bathroom I am wondering if you are mistaking the cottage with another, because there is most certainly a door.
Wishing you all the best for 2022, from the staff at Garden Cottage.

Garden House and Cottage
Dirk H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

Made Graaff-Reinet a better place.

This was not our first visit to Graaff-Reinet. Garden Cottage made this town special. The service is friendly and very good. Everything is as described on the website. It is so centrally situated, you are a walk away from coffee shops, restaurants and attractions. We loved it and will anytime chose this accommodation again. Thanks Nilene for everything.

Clausanne O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clausanne O

Waarde vir geld, netjies en goed toegerus.

Vir ‘n vinnig oornag in Graaff-Reinet was Garden Cottage ideaal. Vriendelik diens, baie mooi en goed toegruste woonstel en definitief waarde vir geld.

Gary W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W

Ideal for a base and very comfortable.

Perfect spot from which to explore Graaff-Reinet, Valley of Desolation, etc. Cottage was roomy, comfortable, and supplied all our needs. Pity that it was so hot there during our stay, but air con in the cottage provided much relief.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideaal vir 'n basis en baie gemaklik.

Die perfekte plek om Graaff-Reinet, Valley of Desolation, ens. Te verken. Kothuis was ruim, gemaklik en het in al ons behoeftes voorsien. Jammer dat dit daar tydens ons verblyf so warm was, maar die lugversorging in die kothuis het baie verligting gebring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Very quiet, nice beds and baths.

The bathrooms needs improvement.

Ja V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ja V

Geen veilige parkering, afstand om bagasie te dra is ver en reg langs kleuterskool geleë.

Sien sterre.

Garden House and Cottage se terugvoer

Hello Ja, and thank you for the review.
The listing clearly says street parking and access down a side passage to the private cottage. We leave our own vehicles out as it is perfectly safe.
May I suggest you specifically book a listing that has off-street parking if that is what you prefer, as I am sure you will understand. We also prefer guests not to be disappointed if they have different expectations.
Kind regards,
Garden Cottage

Garden House and Cottage
Mary S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary S

Quiet and the nicest place we have stayed at on our various trips.

So well located in Graaff-Reinet, well laid out, really peaceful, comfortable and the owners an absolute pleasure to meet. Nilene - you made our trip and so pleased it rained while we were there.

Lanri J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanri J

Dit was 'n lieflike plek om in te bly en sal enige iemand aanbeveel om hier te oornag

Sien sterre.

Leon L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Netjies en gerieflike oornagverblyf.

Nilene het ons vriendelik ontvang en gereël vir veilige parkeerplek. Die eenheid is netjies, skoon en het alles wat nodig is vir gerieflike oornagverblyf in Graaff-Reinet.

Elsa V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Lovely place to stay.

Enjoyed our stay in the Garden Cottage and will definitely stay there again with our next visit to Graaff-Reinet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek om te bly.

Het ons tydjie by Garden cottage geniet en sal beslis weer daar bly as ons Graaff-Reinet besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lynette B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Pragtige plekkie met vriendelike gasvrou.

Was regtig een groot plesier om hier oor te bly. Skoon en gerieflik en als wat jy nodig het. Binne stapafstand van die middedorp. Pragtige kerk en Reinet Huis het soveel geskiedenis. Valley of Desolation is die moeite werd om te besoek. Restaurante goeie diens en heerlike kos.

Blok F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blok F

Uiters aangenaam en vriendelike diens.

Die Garden Cottage is ruim en netjiese oornagverblyf in 'n rustige, privaat omgewing.

Rosalie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalie V

Uncomplicated stop over.

Very simple check-in, friendly service. Cottage fully equipped with basic kitchen supplies, sufficient for a short stay. Lovely surroundings, and owner kindly allowed us to park our car in their garage. Beautiful little town with lots of character.

Chanel P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel P

Ongelooflik lekker oornag!

Ons sal die Garden Cottage enige tyd aanbeveel! Dit was baie meer as wat ons verwag het! Dit is 'n lieflike plek, so netjies en mooi ingerig! Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak!

Pieter D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Baie gerieflik en veilig.

Heerlik gebly, en dankie Will, julle het ons baie tuis laat voel met ons verblyf daar. Goeie waarde vir geld, en kan Garden Cottage sterk aanbeveel!

Jaco S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Stil en rustigheid na 'n lang reis. Alles wat nodig is.

Lekker verblyf, groot en ruim.

Hercules N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules N

Rustige, gemaklike en sentraal geleë oorblyverblyf in Graaff-Reinet.

Die wooneenheid is baie goed geleë naby sodat dit wat Graaff-Reinet bied maklik bereikbaar is. Die ruim woonstel is agter in die tuin van die eienaarswoning en is goed toegerus met alles wat nodig is en bied dus 'n rustigheid en gemak wat moeilik geklop sal word. Ons is gul ontvang en die diens was baie vriendelik en effektief. In kort, die verblyf was besonder goeie waarde vir geld.

Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie goeie en aangename verblyf.

Ons kan Garden Cottage baie beslis aanbeveel. Nilene het uit haar pad gegaan om alles vir ons gemaklik te maak. Sal weer daar oorbly as ons weer in daai rigting is.

Daleen S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S

Great stay at an affordable price.

Garden Cottage is a clean, neat and peaceful place to stay in Graaff-Reinet. Value for money. Will definitely stay there again. Highly recommended. Friendly and quality service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Garden Cottage is 'n skoon, netjiese en rustige plek in Graaff-Reinet. Waarde vir geld. Sal beslis weer daar oornag. Sterk aanbeveel. Vriendelike en gehaltediens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Magda D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly.

Alewyn B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alewyn B

Pragtig en privaat.

Met ons aankoms was dit verskriklik warm in Graaff-Reinet, maar 'n baie effektiewe lugversorger het sommer vinnig ons eenheid afgekoel. Pragtige ruim eenheid met groot leefvertrek en groot slaap- en badkamer. Klein stoepie waar ons lekker gebraai het die aand. Die eienaar was baie gaaf en het al ons versoeke - soos ekstra vrieskasgeriewe- dadelik aan voldoen. Dit sou tog wenslik wees om in plaas van net 2 van elk messe, vurke , ens. te hê darem net 4 daar te los omdat mens die aandete en ontbyt daar eet. Verder was alles meer as wat ons verwag het.

Erika V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Tevrede met verblyf en bestuur van Garden Cottage.

Kan doen met ‘n Bybel, tissues, handeroom en ‘n laken en kombers. Baie warm om in somer onder duvet te slaap! Verder, goeie waarde vir geld.

Magda V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Pragtig ruim en sonnig.

Baie lekker gebly. Ongelukkig was ons min by die blyplek. Was meestal uit.

Gerrit V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Die plek se aanbod is goed vir die prys. Sal weer hier bly.

Alles was in orde en gerieflik, behalwe dat die water nie behoorlik warm wou word. 'n Kouerige stort is nie lekker in die winter. As hulle aandag daaraan gee, is alles piekfyn.

Anton K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Netjiese eenheid, ruim, naby aan baie goeie restaurante. Baie lekker gebly.

Sien sterre.

Liezl F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F

Awesome - sal vir seker Garden Cottage weer gebruik wanneer!

Vriendelik, veilig, netjies - alles in een!

Herman S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Baie lekker.

Baie vriendelike en gasvrye mense. Rustig en stil, maar nog steeds sentraal.

Chris Z - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Z

Baie lekker gebly.

Nilene het ons hartlik ontvang en gesorg dat ons lekker bly.

Rene D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Baie netjiese goed geleë verblyf.

Ons was aangenaam verras met die verblyf. Baie oulike manier van ontvangs en gratis WiFi! Die woonstel is goed toegerus en skoon. Sal weer in die toekoms gebruik maak van die fasiliteit.

Walter B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter B

Uitstekend.

Pragtige cottage net om die draai van winkels en eetplekke. Die jong paartjie wat jou hier huisves is ontsettend vriendelik en behulpsaam.

Talita M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Baie lekker verblyf met al die nodige geriewe, goeie waarde vir geld.

Gerieflike verblyf, baie rustige omgewing. Goeie waarde vir geld.

Frikkie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie L

Uitstekende waarde vir geld met 'n goeie ligging en fasiliteite.

Ons het ons verblyf in Garden Cottage baie geniet. Die fasiliteit bied besonder goeie waarde vir geld. Ons kan dit aanbeveel in enige seisoen. Daar is lugreëling vir warm somersdae en ‘n kaggel vir knus kuiers op koue wintersdae. Net ‘n kort stappie om die blok neem jou na baie goeie restaurante. Jou motor moet ongelukkig in die straat parkeer word, maar die huisie is baie veilig en privaat. Ons kan die Garden Cottage sterk aanbeveel.

Braam L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braam L

Uitstekende waarde vir geld!

Uitstekende waarde vir geld, baie gesellige oorslaap-eenheid. Lekker gebraai en in die tuin gekuier. Baie sentrale ligging, naby winkel.

Cornie E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornie E

Netjies en lekker ruimte.

Sal die plek aanbeveel vir oornaggaste. Het dit geniet om daar te bly.

Ewert O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewert O

Baie baie gasvry en eerlik goeie waarde vir geld.

Nilene was baie gasvry. Boodskappe gestuur op die regte tyd. Aanbevelings gemaak oor restaurante. Uitstekende diens.

Anina N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina N

Baie geniet.

Heerlike atmosfeer in 'n pragtige omgewing.

Minette C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette C

Goeie waarde om 'n lang reis te breek in 'n mooi ou dorp.

Goeie waarde, kothuis in 'n mooi tuin - perfek vir ons schauzer ook om 'n lang reis te breek in 'n mooi ou dorp. Netjies en skoon, heerlike linne! ‘n Paar kleinighede sou meer verwelkomend wees: meer as twee teesakkies, sout en peper, koffie vir die koffiepot.

Philip P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P

Brilliant stopover.

Very large and comfy cottage. Had a walk though town, nice and quiet. Pick and Pay and Spar to replenish stocks. To eat out it is best to book as most of the places were fully booked for dinner (it was a weekend). It was boiling hot 36 degrees, so the air-con in the cottage was a lifesaver.

Ansie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Pragtige, stylvolle kothuis waar mens heerlik bly.

Pragtige, stylvolle kothuis. Heerlik ruim. Lugreëling in die slaapkamer kan dalk oorweeg word, maar selfs daarsonder steeds wonderlike waarde vir geld. Gasvrou het moeite gedoen om ons voertuig te beveilig.

Hanlie M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie M

Gemaklik.

Die kamer was aan die agterkant van die huis. Taamlike end om al jou bagasie te dra. Ons moes omtrent alles uitdra, aangesien daar net straatparkering is en ons was erg verbaas oor al die sekuriteit in so 'n klein dorpie.

Garden House and Cottage se terugvoer

Thank you for your review Hanlie. After your early check in, my husband helped you with this carrying, and we do offer our garage to guests, which fits a Fortuner-size car in. The street, however, is perfectly fine; as you saw, we leave our own cars out.
The security is there more to reassure guests who come from larger cities and feel nervous about such aspects of their stay. I do hope you enjoyed your holiday and have a good 2019.

Garden House and Cottage
Erich N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erich N

Baie aangenaam en sentraal.

Die woning is baie aangenaam, maar die volgende benodig aandag: Die slotte vir hek en garage. Pype wat in half donker gang lê - het hieroor gestruikel. Afdakpyp wat los in gang hang. Dieremis-stank wat die dag gestrooi is. Verbaas dat daar geen TV is nie. Verstaan droogte, maar die tuin is slordig. Woning was vir R500 aangebied, rekening was R600.

Koos B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B

Lekker skoon en netjies en baie ruim.

Ons sou TV wou kyk, maar die vuurherd en WiFi het opgemaak daarvoor.

James R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
James R

Very enjoyable.

Really enjoyed staying in this very neat, clean and spacious cottage. Only the shower head needs to be repaired and maybe a TV installed. Yes, I would use this same cottage again when I visit Graaff-Reinet.

Garden House and Cottage se terugvoer

Thank you for your feedback, James. The shower head has been replaced.

Garden House and Cottage
Claudia P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia P

Gut und sicher. Nilene ist eine gute Gastgeberin, die über mehrere andere Objekte in der Stadt verfügt.

Direkt neben dem Kindergarten. Keine Ausschilderung aber problemlos netter Kontakt mit der Gastgeberin Nilene. Ruhige Lage im hinteren Teil des Gartens mit Zitronenbaum umgeben von Backsteinmauern. Grosse Dusche, bequemes Bett. Küche ausgestattet mit allem was man braucht. Fragt die Gastgeberin nach Ihrer Farm ausserhalb oder nach ihren anderen Übernachtungsangeboten in klassischen Häusern zentral in der Stadt. Sehr empfehlenswert.

Elsa L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa L

Gerieflik.

Baie lekker. Veiligheidslig by ingang vanaf straat het nie gewerk nie.

Jj L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jj L

Dit was die moeite en geld werd!

Die oornag was nodig en veral in die pragtige dorpie! Ek beveel dit aan.

Hanli L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli L

Lieflik, loflik en rustig, tops!

Die eienaar Nilene was so gasvry en tegemoetkomend, die kothuis pragtig netjies, skoon, privaat en met gesellige dekor en ons voertuig ook veilig in 'n toesluit garage - ons sal hierdie verblyf sterk aanbeveel vir 'n gesin met 'n babatjie/met klein kindertjies.

Melanie E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E

Dit was so 'n lekker ondervinding en ons het so lekker geslaap in die comfy skoon beddens.

Die eienaars is so vriendelik en het ook vir ons hulle garage beskikbaar gemaak. Die plekkie is gorgeous en dit is so mooi en skoon. Die beddens en beddegoed is lekker comfy en ons het soos klippe geslaap.

Vernon R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon R

Baie rustig en privaat.

Ons het die verblyf in die yskoue Graaff-Reinet terdeë geniet. Garden Cottage is 'n presiese beskrywing van die plekkie. Eenkant in die tuin en baie privaat en rustig. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Malie G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie G

Keurig en gemaklik met al die nodige in een van die mooiste historiese dorpshuise in Graaff Reinet.

Die akkommodasie is goed versorg en gemaklik. Nilene is 'n sjarmante gasvrou en het my en my twee jong seuns vroegaand op 'n koue wintersdag verwelkom. Sy en haar man Will boer op 'n geskiedkundige plaas buite die dorp waar hul ook akkommodasie en toeris-aktiwiteite aanbied, onder andere bergfietsroetes.

Johann H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Very nice and neat cottage.

Nilene, thank you for the friendly reception and stay at your lovely cottage. We will be back for sure!

Willem V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V

Baie netjies, maar die water in die krane het sleg geruik en daar was geen melk in die yskas nie.

Garden cottages is goed geleë en baie netjies. Die water in die krane het egter sleg geruik en dit was ondrinkbaar, om te stort was ook 'n onaangename ervaring. Geen alternatiewe drinkwater is voorsien nie. Alhoewel daar koffie en tee was, was die suiker baie min en daar was ook geen melk in die yskas nie. Indien Garden Cottages hierdie probleme kan regstel, sal ek dit kan aanbeveel vir enigiemand.

Garden House and Cottage se terugvoer

Thank you for your comment. Unfortunately, there is little that can be done about the town water, which the whole area suffers from largely due to the drought. It is, however, completely safe to drink. The milk was an oversight, as usually the cottage is well stocked, so I shall see this is done.

Garden House and Cottage
Matilda B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Matilda B

Baie gesukkel maar ten spyte daarvan heel aangenaam.

Die cottage is goed geleë en goed ingerig, maar die toegang daartoe is 'n groot frustrasie. Die syhekkie wat toegang verleen word met 'n ketting en haakslot gesluit, en dis die mees onpraktiese opset wat ek nog teëgekom het. 'n Mens moet elke keer as jy by die hekkie kom arms vol bagasie en goedere op die grond neersit omdat jy twee hande nodig het om die slot oop te sluit, en selfs dan is dit 'n groot gesukkel. Dan moet jy al jou goed deurdra en weer alles op die grond sit om te sluit. Die gangetjie waardeur 'n mens moet loop is baie nou en uiters ongemaklik met bagasie. Dit is die praktiese probleme. Behalwe dit is die cottage mooi ruim, goed ingerig en heel aangenaam. As hulle die heksituasie kan oplos sal dit 'n reuse verbetering wees. Parkering is op straat en voel nie veilig nie. Inligting oor WiFi-toegang is nie met aankoms verskaf nie.

Garden House and Cottage se terugvoer

Thank you for your feedback.
1) Regarding Wi-Fi - The information is in fact in 2 places in the cottage; the information booklet on the table right in front as you walk in, as well as in a separate photo frame next to the fireplace.
2) Regarding on-street parking - It is clearly stated in the characteristics on the listing that there is safe, on-street parking only, so one is made aware of this before booking.
3) Regarding the 2 stars for security - Much of your complaint is about having to lock and unlock the side gate which is there for security purposes. We regret to inform you that the gate was not locked after you had left.
4) Regarding customer service - My husband offered to carry your bags when he came to greet you and you declined.
5) I am not sure why you have only given 3 stars for cleanliness as the cottage is kept immaculately clean and if you'd found a problem you need only have pointed it out and we would have rectified it immediately.
6) Regarding the side gate/padlock frustration, although we have had no complaints before, I apologise for the perceived hassle.

Garden House and Cottage
Christo S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo S

Baie lekker oornag plek.

Heerlike verblyf, netjies, skoon.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 85 Cradockstraat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c208c6bdd0ef3220301c19650b69388f3956c571eba2c7ca8d20c3b4dbbef85bf2d5dbdccc7383ff4990f2665dbdb103b23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 85 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -32.253127504122 24.53264949927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang