Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Inn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Garden Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marita S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S

Gerieflik, bekostigbaar, goeie waarde vir geld. Gasvrou fantasties. Tuin besonder.

Kamer gerieflik met goeie linne. Handdoeke selfs geruil na 1 dag. Tee en beskuit verskaf. Plek is baie skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Rustige atmosfeer met pragtige tuin vol kuierhoekies. Gebruik van huiskombuis 'n groot plus. Kan beslis aanbeveel. Al probleem was geen DSTV op die Android TV beskikbaar.

Roelien L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien L

Rustige nagrus.

Baie lekker geslaap, dit was baie rustig.

Daleen D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Sal weer gaan.

Baie lekker, vriendelik ontvang.

Frans S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans S

Aangenaam, vriendelik en stil.

Was heel aangenaam en stil.

Gift P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gift P

My aunt had a great night sleep.

See stars.

Stephanie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L

Vriendelik, skoon, gemaklik, smaakvol, behulpsaam.

Sien sterre.

Susan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Uitstekende diens!

Hoogs aan te bevele!

Lianie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Skoon, netjies en pragtig.

Ons is vriendelik verwelkom. Die kamer is skoon en netjies en alles wat mens nodig het is daar. Hierdie is ons nuwe gunsteling oornagplek wanneer ons weer Nylstroom toe gaan.

Marian V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian V

Baie gasvry, baie gemaklik, baie vriendelik. Ons het elke dag welkom gevoel en is baie bederf.

Ek sal enige iemand aanrraai om daar te bly.

Marinique G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinique G

Uitstekende diens.

Vriendelike, behulpsame personeel en skoon geriewe.

Alan R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R

Convenient location for area.

Well received by the owner who communicated well and was a great hostess. Room nice size and well-appointed bathroom.

Cme S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cme S

Harlike verrwelkoming.

Vriendelike diens en baie netjies.

Tiaan H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan H

Kort en kragtig gewees.

Vir die een nag was dit 'n suksesvolle aand.

William K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William K

Full hospitality.

Our stay was wonderful.

Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Rustig, skoon en smaakvol.

Ek was in Modimole vir afskeidsdiens, en was in Modimole op skool. Het vriende besoek. Naby alles. Pragtig en baie verwelkomend.

Hanli D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli D

Baie gemaklike verblyf, vriendelike en behulpsame eienaars.

Die eienaars het selfs met beurtkrag alles vir ons so gemaklik as moontlik gemaak, gaslampies het die hele terrein buite belig en alle lampe het herlaaibare gloeilampe in.

Helga H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga H

Gasvry, vriendelik, skoon, netjies en goeie waarde.

Baie vriendelike, gasvrye eienaars wat geen moeite ontsien om jou tuis te laat voel nie, baie netjies en skoon en goeie waarde vir geld.

Karin F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F

Vars, spierwit lakens en 'n gemaklike bed.

Dankie vir 'n hartlike ontvangs en 'n pragtige kamer met spierwit linne en 'n gemaklike, groot bed. Die kamer was pragtig, gemaklik en netjies.

Eddie A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie A

Dit was rustig. Kon vroeg die oggend inboek na ons gereël het.

Ons het vroeg ingeboek anders sou ons eers na 22h00 daar aangekom het en dan sal inboek seker ongeleë wees.

Sandra H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Friendly, nice and cosy.

Very friendly welcome and a nice stay.

Hendrikus H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrikus H

Sien sterre.

Was 'n vinning oornag.

Inocent N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inocent N

A nice place to visit. Beats most 3 star hotels.

This is a quiet neighbourhood. Very clean. Friendly host. Nice outside setting for dine or braai. Highly recommended.

Garden Inn se terugvoer

Thank you so much Inocent for your kind words. It was my pleasure to have you and your family here.

Garden Inn
Leon L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Phillip V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Nie veel tyd op perseel spandeer nie.

Net geslaap, maar die tydjie wat ons wel daar spandeer het was aangenaam. Die gasvryheid was uit die boonste rakke en die onverwagse ontbyt wat voorgesit is met vertrek, was uit en uit die kersie op die koek. Ons sal beslis weer gebruik maak van Garden Inn, sou ons weer onsself in die area bevind.

Riandi J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riandi J

Affordable, clean, welcoming!

We received a neat, clean room and bathroom and were welcomed by a very friendly couple. They exceeded our expectations. Thank you!

Tomas F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomas F

Baie aangename en gerieflike verblyf.

Die kamer en badkamer is keurig versier en toegerus. Dieselfde geld vir die gedeelde geriewe (braaiplek, kombuis en tuin). Gasvryheid en vriendelikheid is betoon.

Roneldi V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roneldi V

Kan Garden Inn definitief aanbeveel.

Alles was skoon en netjies, tannie Christelle is baie vriendelik en gasvry. Uitstekende waarde vir geld.

Noel A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel A

Dit was absoluut fenomenaal.

Ons was baie goed ontvang met aankoms. Die eienaars van die gastehuis was baie vriendelik en goed na ons gekyk. Hulle was uitstekend.

Rina K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina K

Welkom, aangenaam en vriendelik.

Ons is hartlik verwelkom, kamer was skoon en gerieflik, diens was vriendelik - heerlik gekuier.

Lebogang Melvin R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang Melvin R

It was so fun-tastic.

The welcoming was great, the place itself was awesome and spotless. I really enjoyed my time there.

Trudi B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudi B

Pragtig en rustig.

Wonderlike gasvrou en gasheer, wens ons kon langer kuier onder die bougainvillea. Alles was netjies en net reg vir lekker kuier.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 1, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4afca99fb3c8a84ce37797e43242569e0e24c8cab1239f037d25bee0f09e1d4a1fdb7fc540b90ef557607ed1af6d7f37ddb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 1 Golf Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.70607702255 28.39436352253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang