Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Inn

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Antonette D
1 nag
5.0
Nov 2024

Lieflike oornag geriewe. Lieflike kamer en baie rustige omgewing. Personeel baie vriendelik! Ek het lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Gerieflike oorslaapplek by vriendelike mense. Garden Inn is perfek vir 'n besigheidsreisiger wat oorslaapplek benodig. Die keurige kamers, mooi tuin en vriendelike gasvrou het die verblyf baie lekker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflik, bekostigbaar, goeie waarde vir geld. Gasvrou fantasties. Tuin besonder. Kamer gerieflik met goeie linne. Handdoeke selfs geruil na 1 dag. Tee en beskuit verskaf. Plek is baie skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Rustige atmosfeer met pragtige tuin vol kuierhoekies. Gebruik van huiskombuis 'n groot plus. Kan beslis aanbeveel. Al probleem was geen DSTV op die Android TV beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustige nagrus. Baie lekker geslaap, dit was baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal weer gaan. Baie lekker, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans S
1 nag
4.8
Mei 2024

Aangenaam, vriendelik en stil. Was heel aangenaam en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gift P
1 nag
4.0
Mei 2024

My aunt had a great night sleep. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vriendelik, skoon, gemaklik, smaakvol, behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Uitstekende diens! Hoogs aan te bevele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianie E
1 nag
5.0
Mrt 2023

Skoon, netjies en pragtig. Ons is vriendelik verwelkom. Die kamer is skoon en netjies en alles wat mens nodig het is daar. Hierdie is ons nuwe gunsteling oornagplek wanneer ons weer Nylstroom toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 1, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4afca99fb3c8a84ce37797e43242569e0e24c8cab1239f037d25bee0f09e1d4a1fdb7fc540b90ef557607ed1af6d7f37ddb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 1 Golf Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.70607702255 28.39436352253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang