Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden on Phantom Main House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phantom-rylaan 5, Phantom Village, Knysa, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Garden on Phantom Main House is 'n bekoorlike vakansiehuis in Phantom Village, Knysna, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt binne maklike bereik van die Knysna-riviermond. Die huis is 'n ideale opsie vir gesinne wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is afgewerk met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.

Ruim patio met 'n gasbraai, 'n ingeboude braai, buitesitplek, dagstoele, en 'n swembad. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Die verblyf is op 'n landgoed wat omgewingsvriendelik en rustig is. Daarom moet almal mekaar respekteer en die rustigheid van alle inwoners en diere handhaaf. Neem asseblief kennis dat geraas streng verbode is.

Daar is ook 'n aangrensende woonstel op die perseel. Die area tussen die twee eenhede is afgesper. Die eienaars beperk hulself en interaksie met gaste tot 'n minimum. Daar is troeteldiere op die perseel en die eienaar se honde word nie in die gaste-area toegelaat nie. Die katte mag van tyd tot tyd die gastearea binnegaan. As gaste allergies is vir katte, sal hulle dalk ander verblyf moet oorweeg.

Die tuinier kom een keer per week vir algemene instandhouding.

Een gratis skoonmaakdiens is ingesluit. Indien gaste meer dae verlang, kan dit teen ekstra koste gereël word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Phantom-rylaan 5, Phantom Village, Knysa, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phantom-rylaan 5, Phantom Village, Knysa, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe52091a7cb1a63474fe7c797b5f6fcf66cef6b138a0ee82f4ddcd5c6d2539904cc8dada2e7d51635fa16a53c42dbc7443416?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 5 Phantom Drive Phantom Village 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.03823516012 23.016139020544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang