Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harry's Garden Route Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 25, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Harry's Garden Route Getaway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike en ruim woonstel in Hartenbos, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n wegbreek saam met familie of vriende langs die skilderagtige Tuinroete.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer wat met 'n bad toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n TV, asook 'n eetarea met 'n binnebraai. Toegang tot gratis WiFi en Netflix word verskaf.

Veilige parkeerplek word aan gaste gebied en die eiendom is naby Hartenbosstrand en verskeie besienswaardighede, winkels en restaurante in die omgewing. Die naaste strand is 800 m van die woonstel af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Port Natal-weg 25, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 25, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3c7e9f8600190321ba6152899efae0a1b7c04df380282cc2ccfe222ee25b91538ef47f65af38e0703057eab0112702654c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 25 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.134193076061 22.106851601027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang