Garden Route Lekkerte Le Vallia
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jaques G - Jun 2024
Algehele gradering
Dit het gevoel jy bly in jou eie huis.
Eloise M - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was wonderlik, net bietjie koud en nat, maar ons het ons nogtans geniet.
Zanmare V - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing.
Rosemary O - Mrt 2024
Algehele gradering
No complaints, thank you.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Rosemary. Kyk mooi aan jou pragtige familie. Seën en sterkte daar in die groot stad. Mooi bly.
Garden Route groete.
Nicholas L - Jun 2024
Algehele gradering
It provided all required.
Annika V - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, fantastiese gasvrou.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie! Waardeer die terugvoering. Baie bly dat dit so fantasties was en dat julle sommer weer terug is vir julle Desember vakansie 2025! Sien uit om julle weer te sien. Groet ons mooi baba!
Tobela D - Sep 2023
Algehele gradering
Our stay at the venue was very nice, and the owner is very friendly. Place is safe, neat and spacious. I loved it.
Eloise M - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik, gasvryheid was tops.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Eloise, waardeer jou feedback. Tot ons weer sien.
Shan S - Aug 2023
Algehele gradering
Best host.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Thanks Shan, it was nice meeting you. Stay well until next time.
Anastasha S - Jun 2023
Algehele gradering
Great.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Your team was great.
Bruce L - Mei 2023
Algehele gradering
Al wat ek kan sê, is amazing. 100% die moeite werd en 'n pragtige plek en 'n baie mooi uitsig oor die berge en baie stil. Ons gaan definitief weer gaan. Baie dankie.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Bruce. Eks bly julle het ons mooi tuin route so geniet. Tot weersiens.
Aphiwe D - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant stay, did not encounter any problems.
Bettie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelukig was dit nie 'n vakansie nie.
Fatima D - Des 2023
Algehele gradering
Alles was baie gerieflik. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het vir ons kuier.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Fatima, julle kuiertjie was net kort. Baie bly jy het dit geniet. Mooi bly!
Leigh C - Feb 2023
Algehele gradering
The perfect home away from home.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Waardeer die terugvoering. Altyd welkom, julle was pragtige gaste.
Paul R - Mrt 2023
Algehele gradering
My kuier was baie lekker, goed ontvang, netjiese plek, veilig.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Paul. Julle was pragtig.
Suraya B - Des 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Thank you for the feedback. It is a shame that you had such little sleep and that you were hardly at the house. All of the best and thank you for leaving the house so clean and tidy. Much love. Maggie
Morne V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie nice.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Morne, julle was net so oulik en vriendelik. Dankie dat julle die huis so mooi skoon gelos het. Mooi bly en sterkte met die werk dinge.
Bryan F - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik en asemrowend.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Bryan. Word opreg waardeer. Groete tot weersiens.
Sharoy S - Okt 2022
Algehele gradering
A home away from home.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Thanks much appreciated. So happy that you enjoy yourselves and congrats to your beautiful daughter with all the medals on swimming. Keep well and stay safe.
Laurens M - Sep 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie dankie!!! Mooi bly tot weersiens en pas die kinders mooi op
Christina M - Aug 2022
Algehele gradering
Was awesome.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie!!!!!!!!!!
Melanie J - Jun 2022
Algehele gradering
Ideaal vir gesinne, waarde vir geld.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Melanie!! Was goed om julle hier te he. Tot weersiens.
Helena M - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Helena! Pas jou oulike gesin mooi op. Goedheid en guns.
Vyoniver M - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Lekker lag ek nou vir nog mense. Dankie!! Tot weersiens.
Charity W - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, naby familie en veilige buurt.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Charity, ek waardeer die terugvoering opreg. Mooi bly en dankie baie dat julle die huis so netjies gelos het. Groete tot volgende keer.
Henry Merlin B - Mei 2022
Algehele gradering
Definitief beste keuse vir akkommodasie vir familie.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Hi Henry, baie dankie vir resensie. Ek waardeer dit opreg. Julle was pragtige gaste, tot volgende keer.
Tracey B - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n huis weg van die huis.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Wow Tracey, hoekom het jy so hard gewerk. Jy moes rus maar toe sprinclean jy. Julle was pragtige gaste, dankie vir julle vriendelikheid en die huis wat jy so mooi netjies gelos het. Groete vir jou pragtige kinders, geniet lewe!
Andrit S - Aug 2022
Algehele gradering
Kon nie vir beter gevra het, plek is baie gerieflik, baie koud in winter maar daar was lekker warm snoesige komberse vir dit, plek is groot en baie veilig, volle pakket DStv, alles was vir ons gemaklik, glad nie ver van winkels nie. Kindervriendlik, kinders hul baie geniet.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie baie dankie. Waardeer die terugvoering. Ontvang julle enige tyd weer. Mooi bly tot volgende keer.
Janice V - Okt 2022
Algehele gradering
Veilig, gerieflik.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Julle was pragtige vrolike gaste. En dankie dat julle die huis so mooi gelos hetmooi bly tot volgende keer.
Eric Deon P - Okt 2022
Algehele gradering
It was a amazing.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Eric. Waardeer en pas julle mekaar mooi op. Tot ons weer sien. Garden route groete.
Lucas T - Okt 2021
Algehele gradering
Words won't describe how amazing the place is, please do visit it for the best experience.
Sandy-lee K - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike eienaar, netjies, goeie ligging, uitstekende sekuriteit.
Marlene L - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, veilig en 'n plesier om daar te bly, sal beslis weer bespreek.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie dankie Marlene. Sien uit en baie baie dankie dat julle die huis so mooi en netjies gelos het. Housekeeping was in hul noppies.
Mooi bly, wees veilig en kyk mooi na julle self.
Groete
Maggie
Anastatia B - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Elzine J - Des 2021
Algehele gradering
Lekkerste vakansie-tuiste!
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Julle was die rustigste, oulikste en netjieste jongmense. Alle sterkte en voorspoed met julle nuwe dinge en grootmens wêreld. Gaan groot en geniet die lewe. Baie dankie dat julle die huis so mooi en netjies gelos het. Groete tot weersiens.
Johanna W - Mrt 2020
Algehele gradering
Very pleasant, I really enjoyed my stay although it was very short.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dear Johanna,
Your detailed feedback via WhatsApp was much appreciated. All your suggestions were immediately implemented and the guests were very happy that came after you, thank you very much. I am happy that you enjoyed your stay and visits to your family. Thank you for leaving the house so neat and tidy for the housekeeping team.
Blessings,
xxxx
Michael W - Jan 2020
Algehele gradering
Die huis was gerieflik, alles op sy plek. Dit was veilig en rustig.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Micheal, waardeer die terugvoering. Julle was pragtige gaste en baie dankie aan jou vrou wat alles so mooi gelos het, ons waardeer dit opreg. Groete.
Jacques S - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker, goeie kontak, hele huis met alle geriewe beskikbaar.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Hi Jacques,
Dankie vir die terugvoering, waardeer opreg. Julle was pragtige gaste, ons het julle geniet en is so bly dat julle ons tuinroete so lekker kon verken, geniet en waardeer. Net die beste vir 2021 met jou pragtige gesin. Dankie vir die huis wat julle so pragtig en mooi skoon gelos het. Dis vir jou pragtige vrou want eks seker jy het nie n vinger geroer nie.
Nina A - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Gavin J - Feb 2020
Algehele gradering
Enjoyed the space, freedom and comfort.
Thapelo T - Des 2019
Algehele gradering
We had a very pleasant stay at Garden Route Lekkerte Le Vallia.
Lees meerGarden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Thank you Tau we appreciate your feedback. Always trying to keep our guests happy as we are blessed with top guests all the way. I posted the stuff you left behind, please be on the lookout for the parcel.
See you again end of 2020!!! And thank you to your wife who left the house in tip top shape, housekeeping was all smiles when they entered the premises. Much appreciated.
Imilda O - Jul 2019
Algehele gradering
Genotvolle naweek.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie dankie!!!! So bly julle het dit geniet en is veilig tuis. Wens jou alle sterkte toe met die nuwe dinge en weet alles sal ten goede uitwerk vir julle.
Waardeer jou terugvoering. xxx
Yolanda S - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie vir die mooi briefie op die yskas! Waardeer dit. Ook baie dankie dat julle alles so mooi, netjies en in plek gelos het. Waardeer opreg.
Johnny S - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie Dankie Johnny! Wow, dit lyk nie hier was gaste nie. So netjies, skoon en alles in plek het julle dit gelos. Waardeer opreg, duisend dankies! Sterkte met die eksamens, ons hou albei duime was.
Donalda L - Apr 2019
Algehele gradering
Great place to stay. Enough space to spend time with the family.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie dankie Donalda. Waardeer die terugvoering. Julle was pragtige gaste. Dankie dat julle vir ons so mooi skoon huis gelos het. Waardeer opreg.
Magdalena L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en mooi!
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Julle was pragtige gaste! Groot plesier. Dankie vir die terugvoering.
Ravial A - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike plek sal weer gaan. Buurt baie rustig en veilig, beveel dit aan vir enige een aan.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Beste Ravial,
Baie baie dankie vir die terugvoering. Waardeer opreg dat julle die huis perfek gelos het. Sien uit om julle weer te sien.
Groete
Maggie
Lindy W - Jan 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
En sowaar daar sien julle sommer gou weer.
Dankie!
Barry V - Sep 2019
Algehele gradering
Mooi skoon en baie aangenaam.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Barry. Waardeer jou voorstelle met die badkamer en het sommer dadelik werk daarvan gemaak.
Groete tot volgende keer.
Nella C - Mei 2019
Algehele gradering
Baie behulpsaam. Netjies. Vriendelik
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Nella. Waadeer die terugvoering. Die huis was baie mooi skoon gelos.
Genevieve J - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful.
Paul W - Des 2019
Algehele gradering
Spacious accommodation and welcoming host.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Thank you Paul, your feedback is much appreciated. I am so happy that the weather was in your favour with all your runs and hikes. Thank you for the letter you left in the kitchen with the glasses and bowl that you replaced. I am happy that you enjoyed the house. As for location, no need to be anxious as you now experienced it yourself, that no incidents and your wife could freely go for her morning runs at 06:00 in the mornings. All of the best for the year ahead.
Karien F - Mei 2019
Algehele gradering
Maggie wonderlike gasvrou, woning netjies en skoon.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie vir terugvoering, ons doen met graagte wat ons kan binne ons beheer. Net jammer dat julle soveel vuil skottelgoed en oorskiet kos op stoof gelos het.
Groete
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Heinrich T - Des 2018
Algehele gradering
Dt was baie lekker in lekkerte Le Vallia.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie dankie aan jou en die pragtige gaste wat saam was.
Groete
Maggie
Ruwayda D - Des 2018
Algehele gradering
Ons kuier was fantasmagories gewees.
Yolanda S - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jonell C - Okt 2018
Algehele gradering
Jy voel tuis.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Jonell,
Waardeer die terugvoering. Hoop die glas wat julle vergeet was het by julle uitgekom.
Groete tot weersiens.
Eloise B - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastic experience.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie dankie Eloise, ek waardeer jou terugvoering.
Julle was pragtige gaste.
Tot volgende keer.
Groete
David L - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goeie prys vir verblyf en baie ruim.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie David! Julle het so hard gewerk dat julle nie eers kon braai nie. Waardeer terugvoering.
Sterke met alles.
Davidene B - Jun 2018
Algehele gradering
Dit is fantasties. Baie lekker.
Jacqueline V - Jun 2018
Algehele gradering
Eenvoudig, gemaklik en gerieflik.
Megan S - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Megan,
Dit lyk nie eers asof julle die huis gebruik het nie.
Bly julle het veilig gereis.
Vriendelike groete,
Garden Route Lekkerte personeel.
Clifton L - Mei 2018
Algehele gradering
Value for money.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie dankie Cinton. Soos jy sê, sien gou-gou weer.
Vriendelike groete.
Joe S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit het gevoel ek was in my eie huis, dit was heerlik.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie. Waardeer jou terugvoering. Ons strewe sal altyd wees om ons gaste tevrede te stel.
Charlene H - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig, stil en ruim.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie dankie Charlene, ons waardeer jou terugvoering. Julle was pragtige gaste - dit lyk nie eers asof die huis gebruik was nie.
Groete tot volgende keer.
Laurence P - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Waardeer die terugvoering. Baie dankie
Groete
Maggie
Anza M - Okt 2018
Algehele gradering
Was heerlik met alles wat jy in 'n huis nodig het.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie dankie Anza, waardeer die terugvoer. Enige voorstelle is altyd welkom!!
Natasha V - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie mooi, skoon en netjies. Nie 'n enkele probleem gehad nie.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Dankie Natasha, ons het al 'n gas gehad wat navraag gedoen het wat deur jou verwys was. Baie dankie vir die verwysing.
Ons is geseënd met pragtige gaste.
Mooi bly en sterkte met die kompetisies.
Hennie D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Kobus V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie dankie, dit was baie lekker gewees.
Chanelle F - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, naby alles geleë, en gemaklik, voel asof ons tuis was by ons eie huis.
Sharon D - Apr 2018
Algehele gradering
Comfortable and relaxed.
Najua F - Apr 2018
Algehele gradering
Lekkerte Le Vallia was perfectly located as it was about 10 km between the various locations we had to drive to daily.
Collen J - Des 2018
Algehele gradering
Ek was baie beïndruk met die verblyf en die ontvangs.
Garden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Baie dankie. Tot weersiens.
Groete
Maggie
Elton S - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike warm lekker ontspanende wegbreek vir my en die familie
Lees meerGarden Route Lekkerte Le Vallia se terugvoer
Deidre!! Dis die gees, goeie of slegte weer, julle was pragtige gaste.
Madelein L - Des 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carnationstraat 3, Levallia, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang