Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Route Safari Camp

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 358, Brandwag, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Garden Route Safari Camp bied B&B en is 'n lodge wat deur die eienaar bestuur word, geleë in 'n privaat natuurreservaat, sowat 22,5 km vanaf Mosselbaai se middedorp. Die lodge is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Verblyf by Garden Route Safari Camp beskik oor 6 luukse grasdak-seil-eenhede en 'n 3-slaapkamerhuis. Elke eenheid is verhewe en beskik oor 'n sitarea, 'n privaat badkamer met 'n buitestort. Verder bevat elke eenheid 'n kluis om waardevolle besittings te berg, haardroër, komplimentêre togas en pantoffels, asook 'n privaat dek wat skilderagtige uitsigte oor die reservaat bied.

Die vakansiehuis met 3 slaapkamers is ideaal vir 6 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer in elke kamer. Die eenheid spog ook met 'n balkon, kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander heerlike etes word in die eetarea bedien. Die lodge spog ook met 'n gastesitkamer, 'n swembad en 'n kroeg wat goed toegerus is. Gaste kan vroegoggend wildritte en boswandelings geniet, of 'n laatmiddag skemerkelkies met pragtige uitsigte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abram Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Plaas 358, Brandwag, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Route Safari Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R7 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 358, Brandwag, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoKgp4SPqidDRzNifz5ZIRi1IlhPfzSPOkQ1McPFHmPm2Dcqp1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 980 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Farm 358 Brandwag 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054068330616 22.029049744251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang