Garden Route Safari Camp
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 358, Brandwag, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R7 980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Garden Route Safari Camp bied B&B-verblyf en word deur die eienaar bestuur. Die lodge is in 'n privaat natuurreservaat sowat 22,5 km vanaf sentrale Mosselbaai. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken.
Verblyf word in 6 luukse grasdak-chalets met seilmure gebied, asook 'n drieslaapkamerhuis. Elke eenheid is verhewe en het 'n sitarea, privaat badkamer met 'n buitestort, 'n kluis, haardroër, komplimentêre japonne en pantoffels, asook 'n privaat dek met 'n prentjiemooi uitsig oor die reservaat.
Die vakansiehuis met 3 slaapkamers is ideaal vir 6 gaste en het 'n en suite-badkamer in elke kamer. Die eenheid het ook 'n balkon, kaggel en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt en ander etes word in die eetarea bedien. Die lodge spog met 'n gaste-sitarea, swembad en kroeg. Gaste kan vroegoggend-wildritte doen, in die bos gaan stap of skemerkelkies met 'n pragtige uitsig geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Abram Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Plaas 358, Brandwag, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden Route Safari Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 358, Brandwag, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang