Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Route Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Billy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker rustig met vriendelike diens. Baie pragtig, sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieschen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

So gemaklik soos my eie huis. Wonderlik, baie dankie. Die kombuis wat so goed toegerus was, was 'n absolute plesier. Dankie vir aandag aan die klein dingetjies, soos om seker te maak daar is genoeg kragpunte aan beide kante van die bed. Enigste verbetering is dalk die waterdruk in die stort en 'n groter geyser, want die warm water was nogals onvoorspelbaar. En my raad vir alle gastehuise is om asb. geel gloeilampe te oorweeg - blou of wit lig gloeilampe skep so 'n onaardige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy W
1 nag
5.0
Jan 2024

Lovely hosts, great unit, great view. It was great. Jeanetta is wonderful, friendly and welcoming. She's happy to help, quick to offer a joke. The unit was clean and comfortable, very cute, and has a beautiful view of the sea and a green belt. I will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Brilliant. Absolutely wonderful stay, everything is perfect and the most amazing hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Garden Route Self-catering
Hi Justine Thank you for your review. You will always be welcome! Regards Jeanetta

Rache N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie skoon en netjies. Baie gerieflik. Gasheer was puik! Sal definitief weer kom. Ja, ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Garden Route Self-catering
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle sal altyd welkom wees. Groete, Jeanetta

Plachel K
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2024

Not recommended. The house is getting on in years; something should definitely be done. The apartment was reasonably clean, but the garden is a shame. Everything is dirty and not tidy. Check-in was at 2 pm, but the apartment was not ready until 3:30 pm. The tenants above us were so loud that you could hardly understand your own words. They were moving furniture into the night. The landlady didn't dare to say anything and let them do it. In the evening at 10:30 pm, more guests came home who made a noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Johann
Garden Route Self-catering
Good day Plachel, Unfortunately, with the change of season, the trees do lose a lot of leaves, and we have a gardener three times a week sweeping and removing leaves. Unfortunately, he was hit by a truck earlier that week and was off for a period of time, during which we used casuals. I am sorry about the noise the guests above you made, and we did ask them on two occasions to quiet down. We try to maintain a pleasant, calm atmosphere, but it's not always possible to control guest behaviour. Kind regards,

Wynand P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties. Was baie lekker om hier te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Garden Route Self-catering
Baie dankie dat julle by ons gebly het Julle sal altyd welkom wees! Voorspoed vir 2024! Groete Jeanetta

Daniël T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties lekker gebly en geslaap. Hoogs aanbeveelbaar. Sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marielouise J
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Die toegemaakte stoep met braaiplek was lekker aanvulling tot die eenheid. Die gasvrou Jeanette was so hulpvaardig met lekker plekke in die omgewing om te doen en goeie aanbevelings gemaak. Ons het baie lekker gebly die 3 dae wat ons daar was. Die uitsig oor die see vanuit die braai en stoepie was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Mooi see-uitsig met lieflike stilte en lekker atmosfeer. Die plek is ideaal vir 'n jong paartjie wat rustig wil verkeer in stilte en om die mooiheid te beleef van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Garden Route Self-catering
Hi baie dankie vir ons review! Julle sal altyd baie welkom wees by ons, dankie dat julle ons plekkie so netjie gelos het. Hoop om julle binnekort, weer te sien! Jeanetta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArcEIG3LdTuX5F44bZdwcMRiVVD4pMZKiMO2Z4czg9cHSigYaoe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 413 Flora Road Dana Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198523 22.026474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang