Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Route Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cindy W
1 nag
5.0
Jan 2024

Lovely hosts, great unit, great view. It was great. Jeanetta is wonderful, friendly and welcoming. She's happy to help, quick to offer a joke. The unit was clean and comfortable, very cute, and has a beautiful view of the sea and a green belt. I will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Brilliant. Absolutely wonderful stay, everything is perfect and the most amazing hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Garden Route Self-catering
Hi Justine Thank you for your review. You will always be welcome! Regards Jeanetta

Rache N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie skoon en netjies. Baie gerieflik. Gasheer was puik! Sal definitief weer kom. Ja, ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Garden Route Self-catering
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle sal altyd welkom wees. Groete, Jeanetta

Wynand P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties. Was baie lekker om hier te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Garden Route Self-catering
Baie dankie dat julle by ons gebly het Julle sal altyd welkom wees! Voorspoed vir 2024! Groete Jeanetta

Daniël T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties lekker gebly en geslaap. Hoogs aanbeveelbaar. Sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marielouise J
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Die toegemaakte stoep met braaiplek was lekker aanvulling tot die eenheid. Die gasvrou Jeanette was so hulpvaardig met lekker plekke in die omgewing om te doen en goeie aanbevelings gemaak. Ons het baie lekker gebly die 3 dae wat ons daar was. Die uitsig oor die see vanuit die braai en stoepie was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Mooi see-uitsig met lieflike stilte en lekker atmosfeer. Die plek is ideaal vir 'n jong paartjie wat rustig wil verkeer in stilte en om die mooiheid te beleef van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Garden Route Self-catering
Hi baie dankie vir ons review! Julle sal altyd baie welkom wees by ons, dankie dat julle ons plekkie so netjie gelos het. Hoop om julle binnekort, weer te sien! Jeanetta

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absolute waarde vir geld, baie meer as verwag! Ons kon vroeër inboek wat regtig baie gehelp het, die woonstel is baie goed ingerig met alles wat nodig is. Die binne braai met die sonstoep wat op die see uitkyk was net 'n groot lekkerte. Die rustigheid met bokke wat buite wei en die stilte was hemels. Die gasvrou is 'n pragtige mensie wat net wil help en die veiligheid van die perseel was ook baie gerusstellend. As ons ooit weer moet in Mosselbaai omewing wees sal dit ons eerste keuse wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Garden Route Self-catering
Baie dankie vir jul review, dankie dat julle ons plekkie so spotless skoon gelos het. Julle sal altyd welkom wees. Ons kan Karen Bester hulle baie sterk aanbeveel aan enige ander gas.

Tania C
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Great accommodation in Dana Bay! Garden Route Self-catering was great accommodation with a lovely 'hostess'. The bed was very comfortable and the images on the website are an accurate representation of the unit. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Allan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Vriendelike diens en gerieflik vir oornag. Ligging goed en baie naby baie mooi strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R895
R895 R627
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R627
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArcEIG3LdTuX5F44bZdwcMRiVVD4pMZKiMO2Z4czg9cHSigYaoe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R627 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 413 Flora Road Dana Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198523 22.026474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang