Garden Route Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Cindy W - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely hosts, great unit, great view.
Justine R - Jan 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Justine
Thank you for your review. You will always be welcome!
Regards
Jeanetta
Rache N - Jan 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Baie gerieflik. Gasheer was puik! Sal definitief weer kom.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle sal altyd welkom wees.
Groete, Jeanetta
Wynand P - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het Julle sal altyd welkom wees! Voorspoed vir 2024!
Groete
Jeanetta
Daniël T - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties lekker gebly en geslaap.
Marielouise J - Jun 2023
Algehele gradering
Die toegemaakte stoep met braaiplek was lekker aanvulling tot die eenheid.
Jason M - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi see-uitsig met lieflike stilte en lekker atmosfeer.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi baie dankie vir ons review! Julle sal altyd baie welkom wees by ons, dankie dat julle ons plekkie so netjie gelos het.
Hoop om julle binnekort, weer te sien!
Jeanetta
Karen B - Apr 2023
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld, baie meer as verwag!
Lees meerGarden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jul review, dankie dat julle ons plekkie so spotless skoon gelos het. Julle sal altyd welkom wees.
Ons kan Karen Bester hulle baie sterk aanbeveel aan enige ander gas.
Tania C - Apr 2023
Algehele gradering
Great accommodation in Dana Bay!
Allan S - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en gerieflik vir oornag.
Lizette J - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Als was mooi en skoon.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Dankie Lizette vir jou aanbevelings, sal dit vir die fees seisoen insit Mooi jaar vir julle. Groete, Jeanetta
Eugene G - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig op die see!
Wayne W - Feb 2023
Algehele gradering
It was okay for the 1 night to stay over in order to continue on your travels the next day.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Wayne, thank you for your review. Sorry that our location did not fit in with what you had in mind. Dana Bay is a very quiet location where we are fortunate the see the bushbuck on a daily base.
Regards
Jeanetta
Johann A - Nov 2022
Algehele gradering
A very nice beautiful view and it's very clean.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Johann, baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle sal altyd welkom wees. Ons kan Johann hulle aanbeveel vir enige gaste huis.
Zunthia R - Jan 2022
Algehele gradering
Pragige plekkie met huislike atmosfeer.
Lees meerGarden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het, dankie dat julle ons plekkie so netjies gelos het. Julle sal altyd welkom wees😁
Martlie J - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvry met alles wat jy nodig het.
Karen E - Nov 2022
Algehele gradering
Real haven after long road trip.
Charlene K - Des 2021
Algehele gradering
Die diens was topgehalte, die gasvryheid ook. Ek sal vir seker weer gaan.
Corne S - Okt 2021
Algehele gradering
Voel soos huis weg van jou huis.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi, baie dankie dat julle by ons gebly het en ons eenheid sonetjies/skoon gelos het. Julle sal altyd welkom wees.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Jeanetta
Wilma M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie privaat, rustig, netjies en lekker!
Christine W - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met asemrowende see-uitsig.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie Christine dat julle by ons gebly het. Dit was 'n plesier om julle te huisves, julle sal altyd welkom wees.
Lekker dag verder.
Jeanetta
Flip S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Teneille B - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige, idiliese verblyf
Willie P - Jul 2021
Algehele gradering
The stay was amazing. The place is neat and clean. Covid protocol is in place. I will definitely go again to stay there.
Gerda M - Mei 2021
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie Gerda, julle sal altyd welkom wees! Dankie dat julle ons eenheid so skoon en netjies gelos het!
Arnold Lionel Allan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie dat julle ons eenheid so netjies gelos het, julle sal altyd welkom wees.
Groete, Jeanetta.
Doreen M - Apr 2021
Algehele gradering
'n Vinnige sakereis het sommer soos 'n vakansie gevoel.
Janneke L - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, beeldskone uitsig!
Celeste Z - Mrt 2021
Algehele gradering
Was nie lank daar nie net oornag maar was wonderlik gewees.
Lindie G - Des 2021
Algehele gradering
Jy kan lekker ontspan.
Jwa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Rivonia S - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowend
Ronel L - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Elmarie O - Jul 2021
Algehele gradering
Best accommodation
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste verblyf
Jeanetta en haar man gaan uit hulle pad uit, hulle is vriendelik en hartlik, dit is 'n plek waar jy met ope arms verwelkom word en hulle stap die ekstra myl vir hul gaste, het 'n wonderlike tyd gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petrus T - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Janneke R - Aug 2021
Algehele gradering
Mooi rusplekkie
Garden Route Self-catering se terugvoer
Dankie dat jy die bed wat kraak vir ons uitwys, sal aandag daaraan skenk.
Derek J - Jan 2021
Algehele gradering
A nice peaceful relaxing stay.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi, thank you for staying with us. You will always be welcome.
Kind regards,
Jeanetta
Brigitte G - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie oornagplek. Heel voldoende om oor te slaap.
Charlene B - Apr 2021
Algehele gradering
Very pleasant, great views. Close to town.
Germaine W - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige, fantastiese naweek.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het en ons eenheid so netjies gelos het. Julle sal altyd welkom wees.
Groete
Jeanetta
Annatjie F - Sep 2020
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke!
Lees meerElsie J - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker rusrtig en baie vriendelik. See uitsig. Privaat.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het, julle sal altyd welkom wees, jul was perfekte gaste. Ons kan julle aanbeveel aan enige akkommodasie fasiliteit.
Groete
Jeanetta
Cathy B - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige, rustige verblyf.
Simone S - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasies.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het en ons plekkie so netjies gelos het....julle sal altyd welkom wees
Laurence N - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyf.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie dat jule by ons gebly het...julle sal altyd welkom wees.
Samantha D - Mrt 2020
Algehele gradering
Jeanetta het ons hartelik ontvang. Ons het gevoel ons is by familie. Dankie vir die gasvryheid.
Renee E - Jan 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Lloyd B - Okt 2019
Algehele gradering
Completely enjoyable on all fronts, authentic taste of Dana Bay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heeltemal aangenaam, outentiek Danabaai.
Die uitsig vanuit die kamer was absoluut verbysterend, so ook die wildsbokke op ons drumpel. Die kamer was ongelooflik, alles wat jy nodig het en nog baie meer. Beide die gashere en personeel het uit hul pad gegaan om die verblyf een van die onvergeetlikste te maak wat ek al gehad het. Ek sal beslis terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Lloyd,
Thank you for staying with us and for leaving our establishment spotless clean and tidy. We are looking forward to welcoming you back again!
Kind regards,
Jeanetta
Rozanne V - Mei 2019
Algehele gradering
Al my verwagtinge oortref!
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Rozanne, baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle kinders was regtig baie soet, ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Jeanetta
Liesl Jo Anne H - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties, voel soos vakansie.
Yvonne D - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlike en rustig.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Yvonne, dit was vir ons 'n plesier om julle by ons te hê. Baie dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het. Julle sal altyd welkom wees om terug te kom.
Jolette S - Jul 2019
Algehele gradering
Wat 'n fees!
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie Jolette dat julle by ons gebly het en dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het, ons hoop om julle weer binnekort te kan terug verwelkom.
Jeanetta
Steve V - Jul 2019
Algehele gradering
Puik!
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Steve, baie dankie dat julle by ons gebly het, dit was 'n plesier om julle te huisves...hoop om julle weer te sien!
Groete
Jeanetta
Michael E - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Michael, baie dankie dat julle by ons gebly het en dat julle ons plekkie so netjies gelos het. Ons hoop om julle binnekort weer terug te sien.
Annelie B - Mei 2019
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het en meer.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Annelie
Baie dankie dat julle by ons gebly het en ons plekkie so mooi netjies gelos het. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Jeanetta
Martie S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n rustig hawe na die besige Buffalo Rally.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Beste Martie,
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle sal altyd welkom wees!
Groete,
Jeanetta
Christo O - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike plek. Mooi. Skoon, vriendelik en gasvry.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Christo,
Baie dankie dat julle by ons gebly het, en so mooi na osn plekkie gekyk het, hoop om julle weer te sien!
Groete,
Jeanetta
Elna G - Mrt 2019
Algehele gradering
Ideaal vir daardie rustige wegbreek om net te kan ontspan met die mooiste natuur om jou.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie Elna, dit was ons plesier om julle hier te akkommodeer, julle is enige akkommodasie fasiliteit se droom!
Hoop om julle weer te sien!
Groete,
Jeanetta
Monica D - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Monica, baie dankie dat julle by ons gebly het en die eenheid so skoon en netjies gelos het. Ons hoop om julle weer binnekort te kan verwelkom!
Lekker werk.
Jeanetta
Marlize R - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige en aangename omgewing wat maklik is om te vind.
Chantay G - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Chantay ,baie dankie dat julle by ons gebly het julle sal altyd wekom wees!
Gerhard M - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie om as basis te gebruik om Mosselbaai en omgewing te besoek.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Gerhard,
Baie dankie dat julle by ons gebly het! Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Jeanetta
Steyn J - Jul 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Steyn, baie dankie dat julle by ons gebly het, ja "Sea View" se uitsig oor die baai in die rigting van Boggomsbaai en Vleesbaai is besonders so ook die prentjie van wanneer die son ondergaan oor die see!
Hoop om julle weer te sien!
Lekker dag verder.
Juanta M - Jun 2019
Algehele gradering
Picturesque setting.
Lees meerGarden Route Self-catering se terugvoer
Dear Juanita,
Thank you for staying with us, we enjoyed hosting you. Hope to see you back in the near future!
Kind regards,
Jeanetta
Shawn F - Apr 2019
Algehele gradering
Pleasant and very comfortable.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Shawn,
Thank you for staying with us, we hope to see you back in the future!
Kind regards,
Jeanetta
Tommy H - Feb 2019
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Beste Tommy,
Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir jou kommentaar. Sal bly wees as daar iets spesifiek wat gepla het onder jou "cleanliness" dan kan ek daarop probeer verbeter.
Hoor graag van jou.
Lekker dag verder,
Jeanetta
Raymond H - Mei 2019
Algehele gradering
Snoesig met mooi uitsig.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Raymond, baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Jeanetta
Manie M - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Petra F - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker plekkie, goed toegerus.
Anita S - Mei 2018
Algehele gradering
So still end rustig.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie Anita, ons hoop om julle weer te sien. Dankie dat julle ons plekkie so mooi skoon gelos het. Ons kan julle baie sterk aanbeveel aan enige ander instansie.
Phillip C - Apr 2018
Algehele gradering
Definitief kan ek dit aanbeveel.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle sal altyd welkom wees, dit is altyd 'n plesier wanneer gaste ons plekkie so "spotless" los soos julle dit gedoen het. Hoop om julle weer te sien.
Ryno Z - Apr 2018
Algehele gradering
Was lekker rustig, kalmerend.
Patricia T - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Fransie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het en dat julle ons eenheid so mooi skoon en netjies gelos het. Julle is enige tyd welkom, en ons hoop julle binnekort weer terug te kan verwelkom.
Jeanetta
Eddie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Place very neat. Very friendly and welcome, made us feel at home.
Christi P - Feb 2018
Algehele gradering
Perfek vir 'n wegbreek!
Garden Route Self-catering se terugvoer
Thank you for staying with us. We hope to see you in the near future again.
Regards,
Jeanetta
Magda R - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en die uitsig is pragtig.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Beste Magda,
Baie dankie dat julle by ons gebly het, dit was ons plesier om julle te kon huisves. Hoop om julle weer te sien!
Nicolene B - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Nicolene,
Baie dankie dat julle by ons gebly het en so mooi na ons plekkie gekyk het, hoop julle kom oornag sommer gou weer.
Jeanetta
Elana J - Jan 2018
Algehele gradering
Relaxing family stay.
Garden Route Self-catering se terugvoer
It was a real pleasure to host Elana and her family, they left our establishment spotless clean and tidy. Elana, we hope to see you back in the near future.
Charne S - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense en wonderlike woonstel.
Annalize J - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, stil en rustig, ons het lekker gerus.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Annalize
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons hoop om julle weer te sien.
Kobus D - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ek glo die vis gaan volgende keer ook weer byt.
Adri A - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Barbara V - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en veilig! Mooi uitsig!
Rieka O - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Nicolas B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi ligging.
Leon O - Mrt 2018
Algehele gradering
Niks om oor opgewonde te raak nie.
Mario N - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Inge G - Apr 2017
Algehele gradering
'n Skat, weggesteek van al die onrustige stadsdrama en net wat benodig word om die siel positief te herlaai.
Eleanor L - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Eleanor, baie dankie dat julle by ons gebly het en dat julle ons plekkie so skoon en netjies gelos het - hoop om julle weer te sien!
Jeanetta
Madeleine B - Feb 2017
Algehele gradering
Gasvry, mooi en soos my huis.
Garden Route Self-catering se terugvoer
Hi Madeleine
Baie dankie dat julle by ons gebly het! Dit was ons voorreg om julle te kon ontvang. Dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het - julle sal altyd welkom wees by ons, hoop om julle weer te sien.
Jeanetta
Vandernest Z - Des 2017
Algehele gradering
Lekker, maar kort verblyf in Danabaai.
Alicia M - Okt 2017
Algehele gradering
Dadelik welkom en rustig gevoel.
Hanlie T - Apr 2017
Algehele gradering
Het baie lekker gebly!
Andries S - Jul 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Jani P - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Garden Route Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang