Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Route Self-catering

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 R627 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Garden Route Self-Catering bied smaakvol versierde eenhede en is in Danabaai geleë. 'n kusdorpie van die natuurbewaring slegs enkele minute van Mosselbaai af. Hierdie instansie bied die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord, weg van die stad se gewoel.

Verblyf by Garden Route Self-Catering bestaan uit 3 eenhede. Dié eenhede het slaapplek vir 2 tot 6 persone en bestaan uit oopplan-leefarea of 1 of 2 slaapkamers met privaat badkamers. Elke eenheid het toegang tot 'n gedeelde, ten volle toegeruste kombuis of beskik oor 'n privaat een waar gaste maaltye kan voorberei en kook. Elke eenheid het ook 'n privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.

Garden Route Self-Catering is 5 minute se ry vanaf die strand geleë. Die eiendom is ook 15 tot 20 minute se ry vanaf Pinnacle Point Gholfbaan en sentrale Mosselbaai, waar daar winkels, restaurante en vele ander besienswaardighede is om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Cindy W
5.0
Lovely hosts, great unit, great view. It was great. Jeanetta is wonderful, friendly and welcoming. She's happy to help, quick to offer ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Justine R
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant. Absolutely wonderful stay, everything is perfect and the most amazing hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Rache N
Gesin met tieners
5.0
Baie skoon en netjies. Baie gerieflik. Gasheer was puik! Sal definitief weer kom. Ja, ons het vreeslik lekker gebly.
Jan 2024
Wynand P
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Was baie lekker om hier te bly!
Des 2023
Daniël T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties lekker gebly en geslaap. Hoogs aanbeveelbaar. Sou graag langer wou bly.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Route Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R895 R627
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R627
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArcEIG3LdTuX5F44bZdwcMRiVVD4pMZKiMO2Z4czg9cHSigYaoe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R627 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 413 Flora Road Dana Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198523 22.026474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang