Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Route Self-catering

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 R627 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Garden Route Self-Catering bied verblyf in stylvolle eenhede in Danabaai, 'n bewarea en kusdorpie net 'n paar minute se ry van Mosselbaai af. Dié instansie bied die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stad se geroesemoes.

Verblyf by Garden Route Self-Catering word gebied in 3 eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 2 tot 6 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea en 1 of 2 slaapkamers met privaat badkamers. Elke eenheid deel die gebruik van 'n volledig toegeruste kombuis of beskik oor 'n privaat kombuis. Elke eenheid beskik ook oor privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Garden Route Self-Catering is net 5 minute se ry van die strand af en net 15 - 20 minute se ry van Pinnacle Point Gholfbaan en die hartjie van Mosselbaai waar gaste winkels, restaurante en verskeie besienswaardighede sal vind.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Cindy W
5.0
Lovely hosts, great unit, great view. It was great. Jeanetta is wonderful, friendly and welcoming. She's happy to help, quick to offer ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Justine R
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant. Absolutely wonderful stay, everything is perfect and the most amazing hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Rache N
Gesin met tieners
5.0
Baie skoon en netjies. Baie gerieflik. Gasheer was puik! Sal definitief weer kom. Ja, ons het vreeslik lekker gebly.
Jan 2024
Wynand P
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Was baie lekker om hier te bly!
Des 2023
Daniël T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties lekker gebly en geslaap. Hoogs aanbeveelbaar. Sou graag langer wou bly.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Route Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R895 R627
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R627
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 413, Danabaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArcEIG3LdTuX5F44bZdwcMRiVVD4pMZKiMO2Z4czg9cHSigYaoe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R627 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 413 Flora Road Dana Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198523 22.026474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang