Garden Route Trail House
Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dormehl Farms, Barrington, Karatara, 6572, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 746R2 334 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Garden Route Trail House is 'n unieke huis aan die voet van die Outenikwaberge in Karatara.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met gastoestelle soos 'n stoof, oond en ketel toegerus. Daar is warm water van die natuurlike fontein en ook 20 liter geifltreerde water. Die kombuis het ook sitplek waar gaste kan eet.
Daar is 'n eerlikheidskroeg met versnaperings en drankies wat gaste tydens uitklok kan betaal. Die sitarea het sitplek, 'n TV en onbeperkte toegang tot Netflix en Disney+. Gratis WiFi en 'n kaggel is beskikbaar.
Die verblyf bied 2 kuier-areas buite wat 'n onderdakbraai met sitplek en 'n dek insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Dormehl Farms, Barrington, Karatara, 6572, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dormehl Farms, Barrington, Karatara, 6572, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang