Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Route Trail House - Sedgefield, Garden Route

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dormehl Farms, Barrington, Karatara, 6572, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 760 R1 144 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Garden Route Trail House is 'n unieke huis aan die voet van die Outenikwaberge in Karatara, 24 km vanaf Sedgefield.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met gastoestelle soos 'n stoof, gas oond en gas ketel toegerus. Daar is warm water van die natuurlike fontein en ook 20 liter geifltreerde water. Die kombuis het ook sitplek waar gaste kan eet.

Daar is 'n eerlikheidskroeg met versnaperings en drankies wat gaste tydens uitklok kan betaal. Die sitarea het sitplek, 'n TV en onbeperkte toegang tot Netflix en Disney+. Gratis WiFi en 'n kaggel is beskikbaar.

Die verblyf bied 2 kuier-areas buite wat 'n onderdakbraai met sitplek en 'n dek insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Dormehl Farms, Barrington, Karatara, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Toeganklike toilethandvatsel
Badkamer-gryprelings
Inrolstort
Ruim badkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë ingangsdeur

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 760
R 1 760 R 1 144
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 760
R 1 760 R 1 144
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dormehl Farms, Barrington, Karatara, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ab21eaebe75f6a00c0aee855ae46e598527a4e6eb917cbaf7dc76091fa36ecd4b014eb174849815ec329fcddfd225535943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 760 nouVanaf R1 144 per nag, vir 8 mense Dormehl Farms Barrington 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.898916884371 22.854137420654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang