Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Stay

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Renier D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Soos bo. Geen probleem gewees nie. Baie lekker. Alles mooi skoon. Baie, baie vriendelik. Net lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Plek was skoon, netjies en baie veilig. Sal dit aanbeveel aan enige iemand. Baie tevrede met ons booking. Dit was 'n koue aand toe ons oorgeslaap het en die plek se verwarmers was vooraf aangesit om die koue te breek. Baie dankie vir die goeie diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerne B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Beddens baie gemaklik en net wat ons nodig gehad het na ure op die pad. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Met ons aankoms het hy reeds verwarmers aangeskakel en eenheid was heerlik warm. Pragtige plekkie en goed ingerig! Koffie, suiker en melk was verskaf! Sal beslis weer by Garden Stay oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyna H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ideale oornagplek vanaf OVS na Kaap. Baie lekker gebly. Gasheer is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Comfortable and welcoming, would highly recommend Garden Stay. Our stay was just great. Easy to organise the day before through you and Cobie. We were comfortable in our clean and well-appointed room. The heater was on warming the room for us and we had an excellent night's sleep. Cobie was so welcoming and prepared to go out of his way to cater to any further needs we may have had. He is a great host and his garden is beautiful so it really felt like a garden stay. I didn't realise we may have had to share a bathroom should there have been other quests there and to be honest that would have put me off. Otherwise, all was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes Jacobus
Garden Stay
Hi Kim, We are glad that you enjoyed your stay at Karoo Garden Stay. Please note it is not a shared bathroom. Guests make a reservation for the entire place based on the number of people. If there are only two people staying over, the other room is also to be used for the guests and not open for any other external guests. Would you please mind amending your review, just to ensure there is no confusion? Thanks once again!

Hendrie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker ontspannend. Baie lekker oorslaap van Kaap af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Enjoyable and comfortable stay. It was neat, cosy and had everything one needs. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Kobie Coen is 'n aangename en rustige gasheer. Inligting oor die dorp en omgewing. Het voldoen aan my behoefte aan 'n rustige oornagplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben Melt S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Dankie vir die heerlike verblyf. Ons is welkom vervang en het heerlik gebly. Die matras was nuut, ferm en goeie kwaliteit wat ons 'n heerlike nagrus gegee het. Die verblyf self was skoon, goed toegerus met alles wat jy nodig het. Lieflike tuin om in te ontspan en veilig. Ons motor kon ons ook veilig binne parkeer agter 'n geslote hek. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johannes Jacobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Walt-straat 113, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276167ac2a27172bc71eea9c906617f5f42cb8201a6df97269f3620a1f3731a2d300f429fb3791149f162285738d18b8c1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 113 Van Der Walt Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.492468404537 24.999145629523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang