Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Garden Suite

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Adele C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netjies, lekker en tuis. Pragtige plek, geleë op 'n baie goeie area wat mooi en veilig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizaan P
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Mrt 2025

Ons is baie teleurgesteld!! Ons is baie teleurgesteld!! Nadat die bespreking en betaling byna twee weke gelede gedoen is, en nadat ons heeltyd bevestiging vanaf die webtuiste ontvang het, het Jackie ons 'n paar uur voor ons kon inklok gebel met vreeslike verskonings. Sy het genoem dat sy in die hospitaal was vir drie dae en dat sy eers Maandag ons betaling ontvang het, dus het sy nie vir ons plek nie!!! Ons het al die pad van Jeffreysbaai gekom (my seun het 'n operasie gehad en ons moes dus oornag) en is gestrand gelaat. Ons moes ander blyplek kry. Jackie het ewe hospitaal toe gekom om ons geld vir ons terug te gee. Ons was bitter ontevrede!!! Die webtuiste se diens is baie goed, maar Garden Suites sal ek nooit weer ondersteun nie!!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Mariette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Die cottage is pragtig en skoon, veilig en goed geleë. Lieflike groot stoep met 'n klein gasbraaitjie. Slaapkamer is ruim. Ons 13-jarige het op die slaapbank in die sitkamer geslaap en dit was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jake S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Comfortable and relaxing. Really comfortable bed, nice and easy kitchen to work with, beautiful deck where you can look into the neighborhood and an already chilled and relaxing vibe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Baie netjies en goed geleë. Baie goed geleë in Plettenbergbaai. Goeie en netjiese fasiliteite en lekker ruim stoep. Het vinnige internet en self inverter krag voorsiening.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie-louise G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Stylvolle selfsorg in Plett. Baie lekker en stylvolle suite aan Robberg kant van Plett. Ideaal vir twee mense en alles nodig vir selfsorg, alhoewel die yskassie bietjie klein is. Heerlike kuier-stoep. Maklike stap strand toe, en oulike Spar net af in die straat. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mayrie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Was heerlik, netjies en stylvol gemeubileer. Kort net mikrogolf en verwarmer vir die winter. Alles was netjies en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2018

Clean, modern facilities, quiet location close to beaches and shops. Clean, modern facilities (although could do with a fan in each room), quiet location close to beaches and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangold Point-laan 11, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAYHOsbjFhah1ttfGrelx65wZ36RZEjO8LsJMCRCwJGEqOWUDLO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 11 Mangold Point Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06807 23.36875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456