Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden View @ Umpukane

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Umpukane, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Garden View @ Umpukane is 'n selfsorghuis wat in Clocolan, Vrystaat geleë is. Hierdie verblyf spog met 'n asemrowende uitsig oor die vallei en op die omliggende berge.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 1 enkelbed vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Die huis het sonpanele wat ononderbroke kragtoevoer voorsien.

Daar is 'n ingeboude braai met buitesitplek waar gaste die uitsig kan bewonder. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plaas Umpukane, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Gaste dink Garden View @ Umpukane het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malotiroete Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Umpukane, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1151d3e9908688b2341e8baa26ab5da30789005a78557ce51cecca7f5c264064ec44b73581b5f150992f2ecc2eb743bb907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Farm Umpukane Off the R708 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.854639696316 27.504086125005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang