Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gardens 1604

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Gardens 1604
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Etienne N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne N

Absoluut ontspannend met 'n fantastiese uitsig daarby.

Die woonstel is toegerus met alles wat 'n mens sal nodig kry om in die oggend ietsie te eet, op te sluit en die aktiwiteite in en om Kaapstad aan te durf. Die kombuis is volledig toegerus vir alle ander kosmaak-benodigdhede en 'n baie welkom, dog onverwagte lessenaartjie is fantasties om hier ook te kan sit en werk, skryf of admin af te handel.

Gardens 1604 se terugvoer

Goeie dag Etienne,

Baie dankie vir die lekker worde. Dit was aangenaam om u self en Leonie te akkommodeer en ek is so aangenaam dat u die woonstel goed toegerus en gerieflik geleë gevind het.

Gardens 1604
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Mill- en Buitekantstraat, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH4dFUVJOmqWBKNIuo2kPLAFh9PgOr17GOOdDWCLgoErEIypMQ0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 Cnr Mill and Buitenkant Street Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.934577242443 18.417217224884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang