Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gardens Centre Holiday Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 132 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat, Gardens Winkelsentrum, Gardens, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in die lewendige Cape Town City Bowl, Gardens Centre Holiday Apartments gee jou toegang tot baie van die hoofbesienswaardighede wat hierdie stad die bekende wonder maak wat dit is.

Hierdie bekostigbare selfsorg-ateljees is gerieflik bokant die Gardens Winkelsentrum, wat dit vir jou maklik maak om vinnig na een van die winkels te gaan inloer as jy 'n paar kruideniersware wil kry of 'n heerlike ontbyt by een van die restaurante wil gaan eet.

Woonstelle is óf stad óf berguitsig. Met ander woorde, jy sal óf begenadig word met 'n visie van een van die Sewe Natuurlike Wonders van die Wêreld óf uitsigte wat oor die Stadskom, hawe en oseaan strek. Hoe dit ook al sy, dit sal beslis skouspelagtig wees. Die ateljees is toegerus met óf 1 dubbelbed óf 2 enkelbeddens, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea met tafels en stoele, 'n sitarea met TV, en 'n privaat badkamer met 'n bad en oorhoofse stort.

Geriewe op die perseel sluit wasgoeddienste en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit in. Die ateljees word 6 dae per week gediens.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Tafelberg, Kampsbaai, Clifton, Kaapstad-stadion, Parlementsgebou, Kloof-, Lang- en Breëstraat in. Die woonstel is ook naby 'n aantal supermarkte, apteke, restaurante, banke en klerewinkels.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 358

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Millstraat, Gardens Winkelsentrum, Gardens, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gardens Centre Holiday Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 132 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat, Gardens Winkelsentrum, Gardens, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f68280400569b745f3ded0109ace34f7de3a78e843220e66eae83428fb3c8d6ca967947d4e9caec690644edf571879b5138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 62 5 1 4 Mill Street Gardens Shopping Centre 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.934492020656 18.417514876099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang