Gariep, a Forever Resort
Beskrywing
Die staanplekke het elkeen kragpunte en daar is 2 netjiese ablusieblokke. Elke staanplek het 'n kragpunt, maar 'n karavaan-kragprop word verlang om dit te gebruik. Dié karavaan-kragproppe is beskikbaar by die winkel en by ontvangs. 'n Maksimum van 6 mense word per staanplek toegelaat. Die staanpleknommers kan nie vooraf toegeken word nie. Die staanplekke word op 'n eerste gesien, eerste bedien-basis aangewys. Slegs geskikte tente, karavane en motorwoonwaens word in die kampeerterrein toegelaat. Gaste word nie toegelaat om in motors en bakkies te slaap nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring.
Huisreëls
Forever Resorts sal nie verantwoordelik gehou word vir die verlies van enige persoonlike besittings, geld of ander waardevolle items by ons oord nie.
Kinders onder die ouderdom van 3 jaar word nie in die Hidro-Spa's toegelaat nie.
Geen troeteldiere word by Forever Resorts toegelaat nie, behalwe vir gidshonde.
Geen vierwielmotorfietse word by Forever Resorts toegelaat nie, behalwe vir die Loskop Country Lodges and Ranches.
Vroeg inklok indien vooraf gereël en onderhewig aan beskikbaarheid.
Ekstra fooie is betaalbaar indien gaste laat uitklok.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse staanplekke het elk hul eie ablusiegeriewe. Elke staanplek het 'n kragpunt, maar 'n karavaan-kragprop word verlang om dit te gebruik. Dié karavaan-kragproppe is beskikbaar by die winkel en by ontvangs. 'n Maksimum van 6 mense per staanplek word toegelaat. Die staanpleknommers kan nie vooraf toegeken word nie. Die staanplekke word op 'n eerste gesien, eerste bedien-basis aangewys. Slegs geskikte tente, karavane en motorwoonwaens word in die kampeerterrein toegelaat. Gaste word nie toegelaat om in motors en bakkies te slaap nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring.
Huisreëls
Forever Resorts sal nie verantwoordelik gehou word vir die verlies van enige persoonlike besittings, geld of ander waardevolle items by ons oord nie.
Kinders onder die ouderdom van 3 jaar word nie in die Hidro-Spa's toegelaat nie.
Geen troeteldiere word by Forever Resorts toegelaat nie, behalwe vir gidshonde.
Geen vierwielmotorfietse word by Forever Resorts toegelaat nie, behalwe vir die Loskop Country Lodges and Ranches.
Vroeg inklok indien vooraf gereël en onderhewig aan beskikbaarheid.
Ekstra fooie is betaalbaar indien gaste laat uitklok.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalets bied elkeen slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis- en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, en 'n aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n stoof en 'n oond in. Die leefarea beskik oor 'n TV met 'n keuse van 13 DStv-kanale. Elke chalet het sy eie privaat braaiplek. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Forever Resorts sal nie verantwoordelik gehou word vir die verlies van enige persoonlike besittings, geld of ander waardevolle items by ons oord nie.
Kinders onder die ouderdom van 3 jaar word nie in die Hidro-Spa's toegelaat nie.
Geen troeteldiere word by Forever Resorts toegelaat nie, behalwe vir gidshonde.
Geen vierwielmotorfietse word by Forever Resorts toegelaat nie, behalwe vir die Loskop Country Lodges and Ranches.
Vroeg inklok indien vooraf gereël en onderhewig aan beskikbaarheid.
Ekstra fooie is betaalbaar indien gaste laat uitklok.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse chalets bied elkeen slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort en 'n aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n stoof in. Die leefarea beskik oor 'n TV met 'n keuse van 13 DStv-kanale. Elke chalet het sy eie privaat braaiplek. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Forever Resorts sal nie verantwoordelik gehou word vir die verlies van enige persoonlike besittings, geld of ander waardevolle items by ons oord nie.
Kinders onder die ouderdom van 3 jaar word nie in die Hidro-Spa's toegelaat nie.
Geen troeteldiere word by Forever Resorts toegelaat nie, behalwe vir gidshonde.
Geen vierwielmotorfietse word by Forever Resorts toegelaat nie, behalwe vir die Loskop Country Lodges and Ranches.
Vroeg inklok indien vooraf gereël en onderhewig aan beskikbaarheid.
Ekstra fooie is betaalbaar indien gaste laat uitklok.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse chalets bied elkeen slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die volledige badkamer het 'n bad, 'n stort, en 'n aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n stoof en 'n oond in. Die leefarea beskik oor 'n TV met 'n keuse van 13 DStv-kanale. Elke chalet het sy eie privaat braaiplek. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien. Hierdie chalets bied 'n lieflike uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Forever Resorts sal nie verantwoordelik gehou word vir die verlies van enige persoonlike besittings, geld of ander waardevolle items by ons oord nie.
Kinders onder die ouderdom van 3 jaar word nie in die Hidro-Spa's toegelaat nie.
Geen troeteldiere word by Forever Resorts toegelaat nie, behalwe vir gidshonde.
Geen vierwielmotorfietse word by Forever Resorts toegelaat nie, behalwe vir die Loskop Country Lodges and Ranches.
Vroeg inklok indien vooraf gereël en onderhewig aan beskikbaarheid.
Ekstra fooie is betaalbaar indien gaste laat uitklok.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dubbelverdieping-chalets bied elkeen slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamer en 'n kombuis- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 aparte badkamers, elk met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n stoof in. Die leefarea beskik oor 'n TV met 'n keuse van 13 DStv-kanale. Elke chalet het sy eie privaat braaiplek. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Forever Resorts sal nie verantwoordelik gehou word vir die verlies van enige persoonlike besittings, geld of ander waardevolle items by ons oord nie.
Kinders onder die ouderdom van 3 jaar word nie in die Hidro-Spa's toegelaat nie.
Geen troeteldiere word by Forever Resorts toegelaat nie, behalwe vir gidshonde.
Geen vierwielmotorfietse word by Forever Resorts toegelaat nie, behalwe vir die Loskop Country Lodges and Ranches.
Vroeg inklok indien vooraf gereël en onderhewig aan beskikbaarheid.
Ekstra fooie is betaalbaar indien gaste laat uitklok.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 1000 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Fiskaal Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang