Gariep, a Forever Resort
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
FOREVER GARIEP Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 180
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Dewald J - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornag punt vanaf Gauteng.
El-zandri S - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en baie netjies.
Lize-mari K - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig.
Estelle V - Aug 2024
Algehele gradering
Presies wat mens soek: waarde vir geld en vrede vir jou gemoed!
Esme G - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Marieke B - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike oornag verblyf oppad huis toe.
Michelle P - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike ontspanning in die natuur.
Mynhardt K - Jun 2024
Algehele gradering
Neat, tidy and beautiful accommodation.
Roche L - Jun 2024
Algehele gradering
We had a lovely time, the pizza was amazing at the restaurant.
Michelle H - Mei 2024
Algehele gradering
Great experience.
Ronald N - Apr 2024
Algehele gradering
Was awesome.
Luzanne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 100%.
Tia S - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklike kuier en rus.
Anne P - Feb 2024
Algehele gradering
Sorry we couldn't stay longer as it's a gem in the Karoo.
Juanita B - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige, skoon, netjiese en veilige oornag geriewe.
Louna B - Feb 2024
Algehele gradering
A great experience.
Eileen C - Jan 2024
Algehele gradering
Vinnige oorslaap, sal weer langer wil kom besoek.
Andre B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker, baie netjies. Sal weer hier oorslaap.
Elaine E - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige, netjiese oord met die prentjiemooi Gariepdam as uitsig.
Nanila L - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect for camping.
Chantelle M - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastiese fasiliteite. Goeie diens.
Lorna K - Jun 2024
Algehele gradering
Slegs oornag gebly, ons het dit baie geniet.
Neels G - Jun 2024
Algehele gradering
Ek het in die privaat woonwa staanplekke oornag.
Tobie O - Mei 2024
Algehele gradering
Die oornag verblyf was rustig en stil.
Jennifer V - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect halfway destination to rest.
Khomotso B - Jan 2024
Algehele gradering
An amazing getaway.
Wanda M - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Marius V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie stil en netjies.
Martha B - Jun 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Zelda J - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtig veilig.
Deon H - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Jan V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons charlet reg op die damfront met wonderlike uitsig oor die water en damwal (dam wall) he.
Belinda D - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker, maar kon lekkerder wees.
Azhar H - Mei 2024
Algehele gradering
Great scenery.
Gerhard C - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker plek om jou batterye te laai.
Andrea F - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Suzanne M - Jun 2024
Algehele gradering
Oornag na eindbestemming.
Linda V - Apr 2024
Algehele gradering
N plek om te wees met die mooiste dam uitsig.
Willie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer daar oorslaap.
Bianca K - Jan 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer die oord besoek, chalets is netjies met alles wat nodig is.
Deidre B - Aug 2024
Algehele gradering
Slegte diens by die restaurant en koue water vir karavaan staan plekke.
Lees meerSamuel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi en lekker kampplek.
Lucas B - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie ligging met 'n baie mooi uitsig oor die dam. Voldoende oornagverblyf.
Nicoleen T - Jan 2024
Algehele gradering
Teleurgesteld in hoe die plek agteruit gegaan het.
Lelanie B - Jan 2024
Algehele gradering
Sal nie weer by Gariep, a Forever Resort, boek nie.
Dalena F - Des 2023
Algehele gradering
Lekker oord vir 'n wegbreek.
Deon V - Des 2023
Algehele gradering
Verblyf hoogs aanbeveelbaar, netjies en skoon en kan kafee met sy lekker pizza.
Lees meerHarold V - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike gesinspret.
Carmen F - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful and rejuvenating.
Palesa M - Des 2023
Algehele gradering
Their customer service was great to all of us.
Neil B - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Allen P - Des 2023
Algehele gradering
Very satisfied.
Melissa M - Des 2023
Algehele gradering
Pragoord met great akkommodasie.
Michelle Anne V - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Francois D - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon en rustig.
Roline E - Sep 2023
Algehele gradering
Veilige skoon oorslaapopsie tussen Durban/Pretoria en Kaapstad. Naby N1.
Pieter P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Personeel was baie behulpsaam en vriendelik.
Lana E - Jul 2023
Algehele gradering
Eerste keer, great ervaring.
Danita V - Mei 2023
Algehele gradering
Behulpsaam.
Karien J - Mrt 2023
Algehele gradering
Met die karavaan oorgestaan. Pragtige skoon en netjiese terrein en geriewe.
Berol S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Braampie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige, netjiese en veilige kampterrein.
Berol S - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek op pad Kaap toe.
Ria D - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het gekamp, al nadeel is dat daar net een amblusieblok is en 'n hele end is van die kamp plekke.
Giel J - Apr 2023
Algehele gradering
Lottonommers-lekker.
Gabriela P - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Michael K - Des 2023
Algehele gradering
Die oord is absoluut netjies onderhou. Dit is die skoonste wat ek ooit gesien het.
David H - Des 2023
Algehele gradering
Easy and convenient accommodation on the way to Hermanus.
Anien D - Des 2023
Algehele gradering
Mooi plek maar party vakansiegangers te raserig.
Lees meerStefan D - Nov 2023
Algehele gradering
Was 'n baie lekker wegbreek naweek.
Jaco W - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Gene K - Aug 2023
Algehele gradering
Die oord het ons aangenaam verras.
Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker Gariep.
Buks V - Mei 2023
Algehele gradering
Quick, nice and efficient.
Andy P - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Gustav H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Groot staanplekke.
Marnay S - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike, gemaklike oorslaap plekkie.
Willie B - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Zilia V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf, met mooiste uitsig oor die dam. Seuns het die visvang geniet.
Marius S - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Henro D - Des 2023
Algehele gradering
Rustige gesinsvakansieoord. Heerlik.
Yvette H - Apr 2023
Algehele gradering
Vreeslike mooi plek, maar raserig.
Lees meerAnonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Elize W - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Lees meerKirsten S - Des 2023
Algehele gradering
The place is very run down. They are not set up for load shedding.
Minet V - Des 2023
Algehele gradering
Vuil! Vrot! Stink! Stoff.
Marionell C - Jul 2023
Algehele gradering
Onaangenaam, vuil, grillerig.
Lees meerInge V - Des 2022
Algehele gradering
Very good.
Judith V - Nov 2022
Algehele gradering
A wonderful experience we will always cherish.
Tienie P - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goeie aircons.
Isak W - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Hardie B - Jun 2022
Algehele gradering
Oornag.
Hardus V - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die dam!
Adele V - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige oornagplek tussen Gauteng en die Kaap.
Nelie E - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, behulpsaam en goeie diens.
Gustav E - Okt 2022
Algehele gradering
Het oornag op 'n Saterdagaand. Die kampplek was redelik vol.
Janus R - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome.
Natalie L - Jan 2022
Algehele gradering
Family friendly.
Flip K - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker vinnige stop op pad Kaap toe.
Elsabe K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en geriewe.
Nico W - Jan 2022
Algehele gradering
Neat, clean and the staff were great.
Ane N - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Carollin N - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker rustige plek. Lekker vir ontspan.
Driaan G - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Elias M - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent.
Anna V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan, pragtige omgewing en silwerskoon.
Casper V - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf.
Annette V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi chalets.
Tiny F - Okt 2021
Algehele gradering
Great scenery. Great location.
Anne-marie B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, rustig, netjies en gerieflik.
Willie V - Des 2021
Algehele gradering
Excellent reception when we booked in, the staff were very friendly and helpful. The facilities was clean and very convenient.
Demona Charlotte S - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike, veilige en netjiese oornag verblyf.
Tanya D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustige plek. Nie raserig. Almal kan lekker ontspan. Baie lekker gebly. Sal def aanbeveel.
Erica O - Aug 2021
Algehele gradering
Wegbreek-naweek op die platteland.
Thuanitha P - Nov 2021
Algehele gradering
Net 'n aand oorslaap is goed.
Lees meerChristine V - Okt 2020
Algehele gradering
Die rustigheid en natuur was al wat ons nodig gehad het.
Mariana B - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon en modern.
Dore M - Mrt 2020
Algehele gradering
Awesome.
Jaco R - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig en warm.
Morne P - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en gemaklike oorslaap tussen Jozi en die Kaap.
Adri V - Mei 2019
Algehele gradering
Die gerief en voorkoms van die chalet het ons verwagtinge ver oortref.
Gertruida S - Apr 2019
Algehele gradering
The support and follow up was the best experience.
Mpho S - Jul 2019
Algehele gradering
Tranquil place to destress. Child friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige plek om te ontspan. Kindervriendelik.
Ons het ons verblyf geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pauline V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie mooi staanplekke en silwerskoon ablusiegeriewe.
Elizma B - Jun 2019
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Ronelle R - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, baie gerieflik en 'n pragtige uitsig op die Gariepdam.
Lees meerLeendert H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Claudia K - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker, skoon en netjies.
Louise F - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik.
John M - Mrt 2019
Algehele gradering
Great location, poorly maintained.
Lees meerDashney I - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing, puik diens, netjies.
Annelie D - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Hennie J - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflike, skoon, rustige akkommodasie.
Hendrik D - Aug 2018
Algehele gradering
As usual an excellent stay at the resort.
Willem H - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker.
Perfekte halfwegstop tussen Wes-Kaap en Gauteng. Sal beslis weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Michelle L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik. Het lekker gebly.
Madeleine S - Feb 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Nico M - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Ewald J - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Ria L - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was awesome.
Jeremy N - Aug 2018
Algehele gradering
Value to money but no maintenance.
Rensche J - Jan 2018
Algehele gradering
Geen diens en vuil chalets.
Lees meerLydia K - Des 2017
Algehele gradering
Rustig, netjiese chalets.
Zelna D - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie wat goed onderhou word, ons het dit baie geniet.
Rentia V - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie diens en baie netjies.
Lianza B - Jan 2017
Algehele gradering
Simply fantastic.
Natasha H - Okt 2017
Algehele gradering
It's a fun place to stay!
Annette V - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Petro I - Apr 2017
Algehele gradering
Can stay at this beautiful place for months!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek kan vir maande by hierdie pragtige plek bly!
Asemrowend! Ons kothuis was reg op die dam met 'n reling voor. Aan die linkerkant was daar klein bootjies op die water. Die beste uitsig en sonsondergang! Verblyf is baie skoon. Ruim, pragtig onderhoude landgoed. Paradys vir die kinders!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan K - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Rudi D - Jan 2017
Algehele gradering
Overnight stay at Forever Resort Gariep Dam is recommended.
Lees meerKarel M - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik vir gesin of groep volwassenes.
Liana R - Apr 2017
Algehele gradering
Personeel en gaste geniet. Jammer oor sommige gaste gedink het ons sal hul musiek waardeer. Hulle was nie in die karavaanpark nie.
Js V - Nov 2016
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie. Vriendelike personeel. Pragtige uitsig en oord.
Frederick C - Jun 2016
Algehele gradering
Soos gewoonlik aangenaam en baie lekker behalwe vir die koue water.
Christel V - Jul 2016
Algehele gradering
Gerieflike, bekostigbare en ontspanne verblyf!
Harold M - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Harry S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig, net die plek om te gaan rus!
Niels M - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker en rustig oornag.
Renette F - Apr 2016
Algehele gradering
Very enjoyable,
Daniel S - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige view.
Ian H - Aug 2016
Algehele gradering
Lovely resort and good value for money with excellent bar and restuarant.
Lees meerAnita B - Mrt 2016
Algehele gradering
Stil en rustig.
Liezel V - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlike halfmerk stop - Worcester / Ermelo.
Willy M - Sep 2016
Algehele gradering
We had an excellent stay! The staff was very friendly and helpfull!
Maryna L - Jun 2016
Algehele gradering
Aangename verrassing!
Abel D - Des 2016
Algehele gradering
'n Heerlike oase.
Lindie T - Nov 2016
Algehele gradering
Baie goed.
Christie V - Nov 2016
Algehele gradering
Goeie rusplek op reis na die Kaap.
Dave D - Aug 2016
Algehele gradering
It was a convenient stop over for long trip to PE.
Loretta S - Jun 2016
Algehele gradering
Winter in Gariep.
Werner B - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons was minder as 4 ure op die terrein, maar die badkamers was netjies en skoon.
Yolandi M - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, mooi maar onveilig.
Lees meerLouis M - Des 2016
Algehele gradering
Sal nie weer nie.
Louis V - Des 2015
Algehele gradering
Dit was uiters aangenaam, met moderne geriewe en baie vermaak.
Petro S - Okt 2015
Algehele gradering
Die uitsig van die huisie af was fantasties.
Basie R - Des 2015
Algehele gradering
Baie rustig en stil in die aand.
Lees meerHerman D - Des 2015
Algehele gradering
Lekker halfweghuis op pad na die see.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
- Kapasiteit: 1000 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Fiskaal Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang