Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep, a Forever Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
El-zandri S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Vriendelik, skoon en baie netjies. Dit is altyd heerlik hier! Sal gerus terugkom. Baie dankie vir julle vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-mari K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig. Dit was wonderlik en die beddens was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Presies wat mens soek: waarde vir geld en vrede vir jou gemoed! Ons karavaan-kamp graag by die verblyf - dis veilig, baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wonderlike verblyf. Baie gerieflike verblyf met alles wat nodig is. Uitstekende en vinnige kliëntediens en hulp ontvang nadat daar 'n probleem met ons krag was. Kan Gariep Forever Resort aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlike oornag verblyf oppad huis toe. Heerlike verblyf, eenhede is baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike ontspanning in die natuur. Alles was perfek. Stil en rustig met die mooiste uitsig. Het so lekker geslaap in 'n baie gemaklike bed. Sal beslis weer daar gaan kuier. Baie veilig, die kinders het alleen gaan rondloop en verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mynhardt K
1 nag
5.0
Jun 2024

Neat, tidy and beautiful accommodation. Very nice, sizeable and clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roche L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

We had a lovely time, the pizza was amazing at the restaurant. The stay was lovely. I agree it would be nice if the resort had a warm water pool as our stay was in the winter. However, I am sure it is just as nice as in the summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great experience. Staying at Gariep, a Forever Resort, far exceeds one's expectations. We've booked to stay there again on September 24.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Was awesome. Vir seker, sal beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

FOREVER GARIEP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1000 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Fiskaal Straat, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzMDRhM2QyLTI5YTctNGI1Yy04OGNlLWNlMWUwMDY3NTc2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 179 5 1 5 2 Fiskaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.596659944054 25.502176763229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang