Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep N1 Chalets

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 521 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Tommy P
1 nag
5.0
Jan 2025

Het in die verlede baie daar oorgeslaap en sal weer en weer. Wenner plek om oor te slaap elke keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Skoon en netjies en baie rustig. Baie lekker oorslaap en rus plek, die stilte en sterre is net wat mens nodig het halfpad huis toe, en alles is netjies, en ons was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjies. Perfek vir 'n nag se oorslaap. Baie oulike, netjiese oornagplek. Net wat jy nodig het vir 'n nag oppad Kaapstad toe. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gerieflik geleë halfpad Kaap toe. Maklike keuse vir 'n oornag stop. Diens was topgehalte, rustig en stil. Gerieflik naby aan die N1, klim op en reis verder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goeie akkommodasie en goed geleë. Die verblyf was uitstekend en baie goed geleë langs die N1 met maklike toegang tot die snelweg. Dit sal dalk gaaf wees as elke eenheid afsonderlik omhein kan wees ter wille van troeteldiere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Goed geleë naby aan die snelweg, ideaal vir oorslaap. Netjies verblyf en goeie braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rusrig, veilig. Dit was baie lekker. Ons is vriendelik ontvang en die plekkie was netjies en net wat ons nodig gehad het om te kan rus op ons lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Gerieflik naby die snelweg vir 'n oornagstop. Goed toegeruste slaapplek direk langs die snelweg. Ten spyte daarvan hoor mens nie regtig die verkeer nie in die huis nie. Daar is 'n oulike braaiplek, maar ons het dit nie gebruik nie. 'n Paar ekstra kragpunte of 'n verlengingskoord sal lekker wees om die waaier op 'n beter plek te kan sit. Ons het nogal warm gekry. 'n Spieel bokant 'n kragpunt sal ook gaaf wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflik, skoon, netjiese verblyf. Baie gerieflike oornagverblyf naby die N1 geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lin-Mari d
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Uistekende ligging, lekker Karoo-plaas atmosfeer! Heerlik oornag en kon sommer 'n hele ent op die plaaspad met die hond gaan stap. Naby genoeg aan Gariepdam om die dorpie te besoek, damwal te besigtig en inkopies te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 521

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eensgevonden Plaas, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a524918d37000c18a201eecb8e78c1243f0963ee0b7ec7944d16d098d729e2fd1374df6a4c74d42102d7923e0e020b291ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 521 5 1 5 Eensgevonden Farm Driekuil/Ruigtevlei 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.479088764168 25.597614291633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang