Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep N1 Chalets

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 495 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Monique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker nagrus met die mooiste sonsopkoms. Pragtige plekkie en lekker groot, alles wat mens nodig het vir 'n halfway oorslaap plekkie. Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Skoon en netjies. Gerieflik, als wat ons nodig gehad het insluitend 'n braai . Ons het net een aand daar vertoef, maar wat 'n oulike plek. Sal vir seker weer daar bly. Die kinders het dit verskriklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro G
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie rustig! Gasvrou was baie vriendelik. Baie lekker oorgeslaap. Sal regtig dit aanbeveel. Net 'n nag lig aanbring my pa is 89 jaar oud, om badkamer toe te loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Perfect stopover between Gauteng and Cape Province. Clean, safe and perfectly furnished chalet for stopover between Gauteng and Cape Provinces. Close to highway. Excellent customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker dankie. Baie gemaklik en waarde vir geld. Diere vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam, skoon, netjies en Martha was baie behulpsaam om ons verblyf aang. My hondjies het 'n eie privaat grasperkie gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hopeloos te kort, een aand is nie genoeg nie! Heerlik gebly, sal volgende keer moet langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Alles was skoon en netjies. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw A
1 nag
5.0
Mrt 2024

Skoon en netjies. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie D
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Ja, dankie, maklik om die verblyf vir ons 2 enkel dames te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 495

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eensgevonden Plaas, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a524918d37000c18a201eecb8e78c1243f0963ee0b7ec7944d16d098d729e2fd1374df6a4c74d42102d7923e0e020b291ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 495 5 1 5 Eensgevonden Farm Driekuil/Ruigtevlei 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.479088764168 25.597614291633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang