Gariep N1 Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Bets Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 495
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Monique B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker nagrus met die mooiste sonsopkoms.
Berna B - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies. Gerieflik, als wat ons nodig gehad het insluitend 'n braai .
Petro G - Jun 2024
Algehele gradering
Baie rustig!
Hettie K - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect stopover between Gauteng and Cape Province.
Lynn D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Linette F - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon, netjies en Martha was baie behulpsaam om ons verblyf aang.
Juan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Hopeloos te kort, een aand is nie genoeg nie!
Annelie D - Apr 2024
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies. Alles was daar wat ons nodig gehad het.
Louw A - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Kotie D - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Tommy P - Jan 2024
Algehele gradering
Great diens.
Liam M - Jan 2024
Algehele gradering
Most convenient overnight place.
Elrina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Great stay.
Irma K - Jul 2024
Algehele gradering
Yskoud en baie lawaaierig.
Coenie C - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Mario F - Jul 2024
Algehele gradering
Rus langs die pad.
Stefan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige oornag.
Pieter A - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Riaan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Short but comfortable.
Hendie G - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige kuier met die uitspansel vol sterre.
Jan B - Jul 2024
Algehele gradering
Was net koud.
Hendrik V - Jun 2024
Algehele gradering
Ideale oornag verblyf.
Hendrik V - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklik, voldoende oornag verblyf.
Jeanni R - Mrt 2024
Algehele gradering
Quiet, traditional and well kept.
Antoinette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies, vriendelike ontvangs gehad.
Lynne V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, mooi omgewing. Die pad raas bietjie maar nie te groot probleem.
Crystal P - Jan 2024
Algehele gradering
Satisfactory sleepover suitable for far travelers and it's pet friendly.
Robert P - Aug 2024
Algehele gradering
Useful stopover.
Frank V - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Derick J - Jan 2024
Algehele gradering
Slegs oorgeslaap.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Simon D - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker rustig.
Antje V - Jul 2024
Algehele gradering
Sal nie weer daar oorbly nie.
Darel V - Mei 2024
Algehele gradering
We enjoyed our overnight stay.
Heleen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Telleurgesteld. Krag het 20:00 afgegaan en glád nie weer aangekom nie?
Pat S - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Maritza V - Sep 2023
Algehele gradering
Goed gelee. Genoeg vir een aand oorslaap.
Hesti V - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornag plek.
Tommy P - Jul 2023
Algehele gradering
Have stayed over for more than five times.
Liam M - Jul 2023
Algehele gradering
Great value for money!
Frans W - Jun 2023
Algehele gradering
Bekostigbare en goed geleë oornaggeriewe.
Christine U - Jun 2023
Algehele gradering
It was a pleasant surprise and very roomy and comfortable.
Linda W - Mei 2023
Algehele gradering
Great overnight stay.
Lees meerMichiel V - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Lida G - Mei 2023
Algehele gradering
Oorslaap op pad na Gauteng.
Caroline F - Mei 2023
Algehele gradering
Bets en Marta het uit hul pad gegaan Om ons te help met vuurhoutjies en blitz en "tiebacks" en alles! Ons is baie dankbaar en sal beslis weer daar oornag. Baie bankie.
Elzabe S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Gert M - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapgeriewe in rustige plaasatmosfeer.
Hannes F - Apr 2023
Algehele gradering
Jammer dit was net een aand.
Lucas D - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, aangenaam.
Corne L - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflik en rustig.
Cheryl S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer.
Annolien L - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Nesta W - Feb 2023
Algehele gradering
Was a good night's rest.
Kobus C - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Marlene N - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap tussen JHB en die Kaap.
Lees meerDirk H - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker oorblyplek.
Ellie O - Jan 2023
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf gerieflik naby aan die N1.
Piet B - Okt 2023
Algehele gradering
Net vir 2 aande geslaap.
Jodi D - Sep 2023
Algehele gradering
Great service, very clean room, will book again.
Daleen S - Aug 2023
Algehele gradering
Ideaal vir oorslaap tussen Kaap en Gauteng.
Jan J - Jul 2023
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap.
Talitha L - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker. En regte plaasatmosfeer gehad.
Bonita L - Nov 2023
Algehele gradering
Served its purpose as a stop over.
Valentino L - Aug 2023
Algehele gradering
A peaceful place to rest with even a bat eared fox for company.
Amanda C - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het 'n warm bed naby die N1 gesoek, en hierdie blyplek het aan ons vereistes voldoen.
Braam G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Adri C - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en waarde vir geld.
Engela H - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed toegerus.
Dawie A - Sep 2023
Algehele gradering
Met aankoms was Marta dadelik daar om ons te verwelkom en tuis te laat voel.
Simon V - Mrt 2023
Algehele gradering
Voldoen aan vereistes van 'n oornagstop.
Erich L - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir die geld.
Riaan C - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable and worth it for an overnight stay.
Stefan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, maklik bereikbaar.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Charlton M - Jan 2023
Algehele gradering
Stil en rustig en 'n goeie nag se rus.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Leandra V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek oppad Kaap toe.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Riaan B - Des 2022
Algehele gradering
Oornag tussen Kaap en Gauteng.
Joalise R - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig langs die N1.
Maxine M - Des 2022
Algehele gradering
My family had a good night sleep and they said the place was nice and clean.
Estie D - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik naby die N1, skoon en netjies, goeie waarde vir geld!
Wd G - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en altyd die beste diens van personeel.
Deon B - Okt 2022
Algehele gradering
Als wat jy nodig het. Plus die rustige lewe van die Karoo.
Talita S - Sep 2022
Algehele gradering
Bekostigbare oornagverblyf.
Johan K - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Elmarie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Theo P - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, alles wat nodig is om te oornag.
Maryke M - Jun 2022
Algehele gradering
Versteekte skat regs langs die N1.
Jackie V - Jun 2022
Algehele gradering
My gesin het die vreeslik geniet.
Lucky C - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome, neat and tidy.
Illse D - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker en skoon oornagplek.
Louise P - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties! Na 'n lang dag se ry is ons vriendelik ontvang. Blyplek was super netjies en ons kon afkoel in 'n silwerskoon plaasdam.
Hendrik O - Jan 2022
Algehele gradering
Neat unit with nothing else to be added and friendly professional staff.
Rika P - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker.
Corrie B - Des 2022
Algehele gradering
Vinnig stop.
Gretha H - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Skoon en netjies. Goed geleë.
Frans V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, alles soos die advertensie genoem het.
Paul D - Aug 2022
Algehele gradering
Delightful venue with close access to N1. Would use again.
Dirkie K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Dirkie K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Ernst M - Mei 2022
Algehele gradering
Privaat en ruim langs die N1.
Lees meerErnst H - Mei 2022
Algehele gradering
Reg langs die hoofweg. So dit is 'n lekker vinnige oornagplek.
Michael P - Mei 2022
Algehele gradering
Very good stopover for those who don't want to do the CPT-JHB trip in one go, as well as those who'd like to explore the area.
Lees meerEthney G - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, ontspannend.
Immelda T - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese eenheid. Kon in ons behoeftes voorsien.
Amanda S - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplek tussen Johannesburg en Mosselbaai.
Brenda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornag akkommodasie.
Franko E - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig selfs teen die N1.
Gawie B - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Goed toegeruste huisie.
Zelda K - Jul 2022
Algehele gradering
Vir oornagverblyf is dit ideaal. Dis naby die N1, geriewe skoon en voldoende, waarde vir geld.
Gert V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties. Sal dit beslis aanbeveel en selfs elke keer weer gebruik.
John F - Apr 2022
Algehele gradering
Great location for stopover.
Gerrie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Klein, maar alles wat ons nodig gehad het.
Wilna S - Jan 2022
Algehele gradering
Die skoon plaasdam was baie welkom.
Mariette J - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Adelle L - Mrt 2022
Algehele gradering
Ideaal vir oornaggaste.
Ruwan B - Des 2022
Algehele gradering
Die eenheid was skoon en netjies gewees.
Yvette S - Des 2022
Algehele gradering
Oulike plekkies, net effe naby aan die snelweg so die geraas kan lastig wees.
Zurietta P - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornag.
Alana P - Okt 2022
Algehele gradering
Vredevol met die lieflike Karoo voor uitgestrek.
Pieter T - Apr 2022
Algehele gradering
'n Heerlike gerieflike oornagstop.
Timo D - Mrt 2022
Algehele gradering
Good enough for 1 night.
Andre L - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie kort en kon 'n braai geniet voor die lekker donderstorm.
Dirk L - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gewees.
Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Goeie ondervinding behalwe vir uitleg en voertuig-geraas vanaf N1.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Gert C - Jan 2022
Algehele gradering
Maklike oornag vir stop op pad Kaapstad toe.
Ilona H - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, alles was netjies, sal dit gerus aanbeveel.
Danielle V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese stopplek, na 'n lang dag se reis is 'n braaivleisvuurtjie lekker.
Marieta V - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker naby snelweg, maklik om daar te kom.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Juan-mari M - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Henk S - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapplek naby aan die N1.
Anchen D - Feb 2022
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Andrew P - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker oornag adres vir een aand.
Thinus V - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Johann M - Jul 2022
Algehele gradering
Bitter koud in die winter.
Johannes S - Jun 2022
Algehele gradering
Ligging naby hoofpad.
Anneline M - Feb 2022
Algehele gradering
Goed geleë, reg vir net oornag.
Willem G - Des 2021
Algehele gradering
Lekker.
Thea V - Des 2021
Algehele gradering
Lieflike omgewing met fantastiese uitsig.
Tarina E - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Diana H - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, netjies, dierevriendelik, mooi sonsak, lekker braai.
Natasha V - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful location.
Johan A - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Charmaine A - Okt 2021
Algehele gradering
Baie nice.
Anita K - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect stay from a long drive, peaceful, safe and clean.
Nicholaas G - Nov 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Pieter V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Hendrik M - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige, "no-frills"-plekkie.
Francois C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Micaela H - Okt 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Tommy P - Okt 2021
Algehele gradering
Soos altyd was als 100%.
Ann R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi plaasomgewing.
Monique W - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker oornagslaap op pad Kaap toe.
Frank M - Sep 2021
Algehele gradering
Very comfortable and good value for money. The staff were very friendly and helpful. Will certainly stay there again.
Gerhard F - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig.
Mhairi D - Sep 2021
Algehele gradering
Relaxing
Tommy P - Jul 2021
Algehele gradering
Het en sal weer daar oorbly.
Andri G - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastic place
Zelda B - Mei 2021
Algehele gradering
Gasvry.
Mariu V - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Annelie B - Apr 2021
Algehele gradering
Ek sal langer wou bly.
Tommy P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker oorslaap op pad na Johannesburg
Vanessa M - Apr 2021
Algehele gradering
Restful stay after long trip.
Belinda D - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Anneri V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ideale oornagplekkie.
Charmaine S - Feb 2021
Algehele gradering
Die huis was skoon en netjies. Martha die opsigter was 'n ster.
Ladel B - Feb 2021
Algehele gradering
Rustigheid.
Deon And Ria M - Jan 2021
Algehele gradering
Perfect for an overnight stay. Chalets are very close to the N1 although we did not find it too noisy at all.
Susan H - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en naby aan die N1. Skoon chalets met als wat jy nodig het vir 'n nag se rus.
Willemien S - Des 2021
Algehele gradering
Vinnige kuier, aankoms laat in die aand en het vroeg weer in die pad geval.
Gaukes M - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome.
Gariep N1 Chalets se terugvoer
Baie dankie Gaukes
Julle is welkom om weer by Raptor Ridge Lodge te oornag.
Groete
Bets
Paul S - Aug 2021
Algehele gradering
Ten spyte van die koue weer was dit baie lekker.
Shaun G - Jul 2021
Algehele gradering
Great quick stop on a long trip.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie vinnige stopplek op 'n lang reis.
Ons het laat daar aangekom, het 'n goeie nagrus gehad en vroeg wakker geword om weer te vertrek. Dit is 'n goeie, vinnige plek om bietjie asem te haal en jouself te verfris voor jy weer die pad aanvat.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annelize P - Jul 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Carol B - Mrt 2021
Algehele gradering
Niks om te doen nie, so moet nie te veel verwag nie.
Alta S - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies mooi natuur. Ideaal vir oorslaap.
Nico L - Aug 2021
Algehele gradering
Ideale oorslaapplek tussen Gauteng en die Kaap.
Callie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Plek is netjies en skoon.
Jannie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Maria M - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het die rustigheid en mooi omgewing geniet.
Schalk L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik gelee, baie netjies en skoon. Lekker plaasdam swem.
Lees meerZurika B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Sheena G - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Helen S - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het slegs oornag. Dit was baie netjies. Wens ons kon langer bly.
Nico B - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Janine B - Sep 2021
Algehele gradering
Quaint, beautiful, very clean and safe.
Martin K - Aug 2021
Algehele gradering
Ideale oorslaap om lang reis te verdeel.
Lees meerSuzanne V - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Jozua E - Jul 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Leancha L - Mei 2021
Algehele gradering
Vir 'n vinnige stop is dit net reg. In die koue oggend ure was die water skaars.
Corna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Anton N - Feb 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, plek kort bietjie aandag.
Gerrit D - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan in die Karoo.
Werner R - Okt 2021
Algehele gradering
Welkome ruskans na 'n baie lang pad.
Andre J - Aug 2021
Algehele gradering
Oulike huisie, goeie geriewe.
Daniel D - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, warm water, uitstekende waarde vir geld.
Mariaan V - Mei 2021
Algehele gradering
Was gerieflik vinnig en naby die hoofweg.
Jakes J - Apr 2021
Algehele gradering
Was a pleasant overstay.
Nico B - Okt 2021
Algehele gradering
Basies, maar netjies.
Marius S - Mei 2021
Algehele gradering
Pleasant as before.
Monique V - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie ligging en gerieflik.
Martie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Heidi W - Mrt 2021
Algehele gradering
Only really good for a sleep over while travelling.
Gerrit S - Mrt 2021
Algehele gradering
Convenient location. All basic conns, clean and great value for money.
Anneke D - Jan 2021
Algehele gradering
Behalwe vir 'n probleem met die dreineringsisteem van die huisie het ons baie lekker in die chalet gebly.
Gideon J - Jan 2021
Algehele gradering
Jy kry waarvoor jy betaal.
Lees meerJurie S - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, Martha se vriendelike diens was wonderlik.
Anzel V - Okt 2021
Algehele gradering
Alles wat nodig was vir oornagverblyf.
Lourens E - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Anita N - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Johan P - Jul 2021
Algehele gradering
Oulike huisie met alles wat nodig is maar nie in die winter nie.
Charles M - Mei 2021
Algehele gradering
Slegs vinnig oornag. Goed toegerus.
Anneke D - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik geleë. Onthou net dat dit dierevriendelik is. Daar was ongelukkig luise in die beddens.
Johannes V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig, al is die snelweg nie vêr nie.
André L - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi ligging, naby die pad. Vir een op die lang pad heel gemaklik.
Lorna L - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap.
Lelise S - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker, maar baie koud.
Tersia M - Mei 2021
Algehele gradering
N1 is besig en verkeer baie raserig.
Dirk T - Nov 2021
Algehele gradering
Baie basies, maar voldoende vir oornag. Chalets kort ernstige opknapping.
Aletha C - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het onveilig gevoel.
Chris J - Jan 2021
Algehele gradering
Convenient, clean stay over.
Ruan V - Okt 2021
Algehele gradering
Groot teleurstelling.
Clarissa R - Okt 2021
Algehele gradering
Die kontakpersoon was baie kortaf en geïrriteerd toe ek skakel om te sê ons het gearriveer.
Annatjie G - Jun 2021
Algehele gradering
Hou verby!
Gerliza V - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike ligging, maar geen sekuriteit en slegte toestand.
Lees meerElmo M - Des 2021
Algehele gradering
Sal nie weer daar slaap nie.
Maggie D - Sep 2021
Algehele gradering
Geen goeie ontvangs.
Andries V - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik geleë, goed genoeg toegerus en skoon maar die toestand van loodgieterswerk is onaanvaarbaar.
Lees meerChris B - Mei 2021
Algehele gradering
Not what we expected. Avoid this place.
Edna G - Apr 2021
Algehele gradering
Aaklige plek met heelnag trokke wat in N1-snelweg wat 200-300m van blyplek af ry. Swak sekuriteit vir 'n plaas, veral in vandag se tyd en so naby die snelweg.
Lees meerTertius G - Apr 2021
Algehele gradering
Die huisies het aandag nodig.
Hein P - Des 2020
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam en gerieflik gewees. Sal dit beslis weer as oornagstop gebruik.
Raymond D - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Stef M - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig.
Pam H - Nov 2020
Algehele gradering
Once again comfortable, clean and convenient and we were met very friendly.
Pam H - Okt 2020
Algehele gradering
Comfortable, clean and convenient.
Maritza D - Feb 2020
Algehele gradering
Short but comfortable stay. Lovely, well equipped, great service with friendly staff and very neat.
Danie B - Jan 2020
Algehele gradering
Ideale rusplek, veilig en privaat.
Sharon N - Des 2020
Algehele gradering
All you need is there, peaceful.
Deon And Ria M - Des 2020
Algehele gradering
Excellent overnight stay and thankfully pet friendly.
Mariana B - Nov 2020
Algehele gradering
Voldoen aan alle vereistes.
Lees meerRichard P - Okt 2020
Algehele gradering
Convenient overnight stop between Cape Town and the north
Chelma S - Sep 2020
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir een aand oorslaap
Andre S - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
Martin B - Jan 2020
Algehele gradering
Vinnig, veilig, maklik.
Janine V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik gelee langs die snelweg.
Ben V - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker skoon en netjiese oorslaap op pad Kaap toe.
Marthie K - Aug 2020
Algehele gradering
Gemaklik.
Gerda N - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustig, gevoel soos huis.
Deon B - Okt 2020
Algehele gradering
Alles is daar wat nodig is.
Rene P - Sep 2020
Algehele gradering
Plek is skoon en mense is vriendelik.
Thessa S - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Sanette V - Jan 2020
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en bekostigbaar.
Inge V - Des 2020
Algehele gradering
Goeie opsie vir vinnige oornag op die N1.
Derek B - Des 2020
Algehele gradering
Great stopover on a trip.
Delarey R - Nov 2020
Algehele gradering
Eenvoudig, minimalisties, gerieflik.
Nardus H - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Pieter C - Okt 2020
Algehele gradering
Privaat, plaas gevoel.
Daleen D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Enigste negatief is die verkeer op die N1 wat hoorbaar is deur die nag.
Marlize M - Des 2020
Algehele gradering
Ons het in die 'barn' opsie geslaap. Dit was 'n een nag oorbly en ons het gesukkel om te slaap.
Dalda P - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hanlie W - Des 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies, gemaklike stoele sal baie help.
Judith D - Nov 2020
Algehele gradering
Liggging is reg vir oornag.
Bennie G - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig en goed geleë.
Karin M - Feb 2020
Algehele gradering
Sal aanbeveel van die haastige reisiger wat naby N1 verblyf soek. Geen ekstra veiligheid as dit is vir jou belangrik is.
Ria J - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
Claude G - Sep 2020
Algehele gradering
Fit for purpose. Basic but sufficient.
Jan L - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam en die diens wat hulpvaardig.
Zanie K - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, maar het meer verwag - het nie voldoen aan foto's.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Sarina S - Des 2019
Algehele gradering
Mooi skoon, naby die hoofweg en baie netjies. Het alles wat mens benodig het vir oorslaap.
Ingrid Z - Des 2019
Algehele gradering
Dit is 'n lekker oorslaapplek op pad na die Noorde en terug. Gerieflik en die Karoo-ervaring was spesiaal. Dankie vir alles!
Chrissie R - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik vir halfweg tussen Bloem en Colesberg.
Guilluame S - Des 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
James P - Nov 2019
Algehele gradering
Sentraal geleë.
Riana D - Nov 2019
Algehele gradering
Gasvry en van hoogstaande gehalte.
Carin H - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerBen T - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Juliana V - Sep 2019
Algehele gradering
Rus en vrede.
Dalene D - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker halfpad-stop.
Lorette S - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi, skoon en gerieflik vir oornag.
Nonnie B - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
Estelle M - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf en waarde vir geld.
Brenda D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en regtig 'n oasis langs die pad.
Lees meerAndre V - Feb 2019
Algehele gradering
Very basic but clean and fresh.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie basies, maar skoon en vars.
'n Goeie oornagstop op die N1. Ons het lekker gebraai en die nagsterre geniet. Dankie aan die gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chauncey R - Jan 2019
Algehele gradering
Very convenient, safe, friendly staff!
Lees meerAmy W - Okt 2019
Algehele gradering
Het gereis saam met broers om ma in George op te tel. Was baie aangenaam.
Elmarie C - Sep 2019
Algehele gradering
Toeganklike en gemaklike oornagverblyf vir die reisiger.
Lees meerCorrie B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Daniel D - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties, goeie waarde vir geld en sal weer daar bly.
Edwin G - Mrt 2019
Algehele gradering
Volledig toegerus, tot Blitz vir braai.
Chanelle P - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Riana J - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasies, sal weer daar oornag.
Willem C - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend! Ligging, mense, natuur.
Jako L - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker gebly maar paar klein opmerkings.
Lees meerHector C - Mei 2019
Algehele gradering
Goeie verblyf vir 'n oornag.
Christo N - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Tienie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Retha S - Des 2019
Algehele gradering
Dankbaar om te kon oorslaap op ons lang pad van die Kaap.
Joachim J - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Anna K - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik naby die N1 en 'n lekker rusplek vir 'n moeë reisiger.
Sarie S - Jul 2019
Algehele gradering
Alles was netjies en veilig.
Roswitha R - Jun 2019
Algehele gradering
Die akkommodasie was baie netjies en die beddens gerieflik.
Victor D - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was baie ontspannend.
Chantel B - Nov 2019
Algehele gradering
Great space to relax when travelling.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker plek om te ontspan na die langpad.
Definitief waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sam A - Mei 2019
Algehele gradering
Pleasant overnight, but would appreciate some milk with the coffee, tea and sugar that was provided.
Gerrie G - Apr 2019
Algehele gradering
Karoo-plaasatmosfeer reg by die Gariepdam.
Marina R - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik langs die N1, goeie diens, al wat mens nodig het!
Cozette B - Jan 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap op die pad.
Ronald L - Jan 2019
Algehele gradering
Baie goeie basiese geriewe vir oorslaap. Lekker plaas atmosfeer.
Christelle M - Des 2019
Algehele gradering
Goeie oornag opsie.
Lees meerBelinda F - Mei 2019
Algehele gradering
Goed toegerus.
Johann E - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker en aangenaam.
Riaan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Magda L - Jan 2019
Algehele gradering
Veilig, skoon en waarde vir geld.
Bianca B - Nov 2019
Algehele gradering
Gemaklike oornagverblyf op pad Kaap toe.
Lees meerAnonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Chanthel V - Apr 2019
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf regs langs hoofroete.
Rainer M - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Christel N - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Johan V - Okt 2019
Algehele gradering
'n Lekker plekkie.
Gideon J - Mei 2019
Algehele gradering
Verblyf is basies en geskik vir oornag - ons het in die huis geslaap en wat gepla het is dat die kamer met eie badkamer het nie 'n deur aan nie!
Lees meerAnonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Doreen S - Jan 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Marlien V - Jan 2019
Algehele gradering
Goed geleë.
Jurg P - Nov 2019
Algehele gradering
Gerieflik en maklik bereikbaar.
Lees meerOane V - Feb 2019
Algehele gradering
Gemiddeld. Netjies en skoon.
Marthinus P - Sep 2019
Algehele gradering
Geen warm stortwater. Bed ongerieflik.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Michelle W - Aug 2019
Algehele gradering
Baie onveilig gevoel.
Shaun K - Mrt 2019
Algehele gradering
Eenvoudig naby N1 hoofweg.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Sarah S - Mrt 2019
Algehele gradering
Onaangenaam.
Dean D - Okt 2019
Algehele gradering
Too much money for too little.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Saartjie En Frik S - Apr 2019
Algehele gradering
Goed gebly.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Rob B - Jun 2019
Algehele gradering
No reception and very basic facilities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Geen onthaal nie en baie basiese geriewe.
Geen verhitting. Padgeraas 'n bietjie irriterend. Omgewing uninviting.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Albert C - Des 2018
Algehele gradering
Vreedsame plaasatmosfeer.
Estelle M - Des 2018
Algehele gradering
Excellent location and comfort.
Jacqueline J - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Florence V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker uitgerus, stil rustige plek.
Albie G - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker oorslaap op pad tussen Kaap en Jhb/Durban.
Konrad B - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Lees meerSandra L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustige omgewing weg van die stad, pure plesier.
Jeanne K - Jan 2018
Algehele gradering
Very relaxing after travelling the long road.
Johan L - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike rus.
Ben V - Feb 2018
Algehele gradering
Puik oornaggeriewe vir 'n gesin.
Janelle S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom en skoon.
Peter M - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige sonsopkoms op die plaas reg langs die N1.
Izelle F - Aug 2018
Algehele gradering
Perfekte halfpad verblyf!
Jacobus B - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf oppad Kaap toe.
Jani D - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Letitia F - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, veilig en gemaklik.
Patricia B - Des 2018
Algehele gradering
Good position and everything we needed.
Charlé G - Des 2018
Algehele gradering
Prakties.
Stefanie M - Des 2018
Algehele gradering
Die stilte was amazing gewees.
Bill S - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was baie skoon en netjies.
Jani V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en ideaal geleë.
Erhard B - Mrt 2018
Algehele gradering
Uiters geskik vir oorslaap, kan mooi die sterre sien wanneer jy braai, het lekker geslaap.
Philli F - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n wonderlike ervaring. 'n Stilte en vrede wat slegs die Karoo / Suid-Vrystaat jou kan bied.
Lees meerPiet S - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig.
Mervyn D - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Lodewyk V - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Frik V - Feb 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Theodoor V - Des 2018
Algehele gradering
Moeilik maar lekker.
Lees meerJudy J - Okt 2018
Algehele gradering
Was teleurgesteld.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Lourens L - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklike ekonomiese oorslaap opsie.
Annali B - Des 2018
Algehele gradering
Sommige van hoofhuis se vensters maak nie na buite oop - maak byvoorbeeld oop in waenhuis / garage en kombuis na 'n tipe wasvertrek. Kleiner eenhede beter.
Sunita P - Des 2018
Algehele gradering
Baie warm.
Arno V - Jan 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie en geriewe voldoen nie aan die nodige standaard nie.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Lochner D - Jul 2018
Algehele gradering
Daar is definitief baie netjieser en meer waarde vir geld plekke om te bly in die omgewing.
Pierre V - Jun 2018
Algehele gradering
Ongemaklik en koud.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Christel J - Jan 2018
Algehele gradering
Niemand by ontvangs.
Barbara G - Jul 2018
Algehele gradering
Onaangenaam.
Jo S - Nov 2017
Algehele gradering
Thank you!
Karin B - Jul 2017
Algehele gradering
Stil, rustig met 'n plaas-atmosfeer.
Lochner D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik in mooi omgewing.
Jolanda J - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflik, naby N1, vriendelike en besorgde mense!
Corrie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het.
Berna C - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer. Rustig.
Nonnie V - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige en gerieflike verblyf.
Melanie R - Jan 2017
Algehele gradering
Baie rustig en so gerieflik.
Desire A - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik en rustig, net wat nodig was om die pad voor aan te durf.
Lees meerFransie R - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig
Trudie B - Aug 2017
Algehele gradering
Jy slaap amper op die highway, die yskassie het verskriklik geraas wat seker 'n bietjie kan pla as 'n mens 'n goeie nagrus wil hê!
Susan V - Des 2017
Algehele gradering
Was heerlik rustig, oppieplaas gevoel.
Cupie N - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly en diens is baie goed.
Marina R - Feb 2017
Algehele gradering
Gerieflik naby die N1, netjies, als wat mens nodig het vir een aand se oorslaap.
Lees meerAnsie S - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Hettie K - Okt 2017
Algehele gradering
Perfekte oornag-asemskep-rusplek.
Stephne D - Apr 2017
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf vir oorslaap op pad na die Kaap!
Henk P - Mrt 2017
Algehele gradering
Net 'n slaapplek gerieflik naby langs die pad.
Lees meerJurie G - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Arina G - Sep 2017
Algehele gradering
Eenvoudig maar voldoende.
Johan P - Apr 2017
Algehele gradering
Geriewe is oud, maar netjies.
Carl F - Mrt 2017
Algehele gradering
Was net wat ons nodig gehad het.
Mariska M - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Venita S - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam, skoon, spasie om te beweeg. Neem net jou eie komberse.
Jeanette K - Mrt 2017
Algehele gradering
Oornag.
Lees meerFrik S - Des 2017
Algehele gradering
Lekker plaas atmosfeer.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Truia K - Mei 2017
Algehele gradering
Verblyf was goed.
Elsebé P - Des 2017
Algehele gradering
Sal weer daar oorslaap maar sal eers vir die onvoorsiene ook beplan.
Henriette B - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik geleë vir vinnig oorslaap.
Anne D - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik vir oorslaap.
Rondin D - Jun 2017
Algehele gradering
It was -4 and we didn't have enough blankets or a heater. The pipes froze, so we couldn't shower, or make coffee.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was -4 en ons het nie genoeg komberse of 'n verwarmer gehad nie. Die pype het gevries so ons kon nie stort of koffie maak nie.
Gariep word dikwels gebruik as 'n oornagplek vir mense op pad na die Kaap. Ek voel daar moes 'n paar waarskuwings gewees het oor die koue sodat ons voorbereid kon wees? Daar was ook nie 'n mikrogolf of oondpanne nie, nie een van die stoofplate het ordentlik gewerk nie, gelukkig het ons beplan vir 'n braai, nie 'n Woolies Lasagne nie. Dit is 'n pragtige oorstopplek, maar aandag aan detail word benodig, en die plek moet ordentlik geskrop word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kobus R - Mei 2017
Algehele gradering
Verblyf eenvoudig maar tog voldoende as jy net wil oorslaap.
Marietjie L - Apr 2017
Algehele gradering
'n Nuwe ervaring!
Magriet B - Jan 2017
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf teen die N1. Pragtige omgewing met 'n lieflike dam om in te swem.
Lees meerWillem L - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf na lang rit.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Gerhard T - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Hannes G - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goeie ligging, maar toerusting swak.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Yolande T - Des 2017
Algehele gradering
Goedkoop.
Louis V - Apr 2017
Algehele gradering
Aanvaarbare verblyf om te oornag.
Danie L - Okt 2017
Algehele gradering
Die verblyf is goed geleë maar hier kort aandag.
Lees meerTrudie B - Des 2017
Algehele gradering
Uiters swak, was baie teleurgesteld.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Johann K - Des 2017
Algehele gradering
Voldoen aan basiese vereistes.
Peet L - Aug 2017
Algehele gradering
Uiters swak.
James L - Jul 2017
Algehele gradering
Uiters swak.
Hendrik W - Mrt 2017
Algehele gradering
Daar is niks wonderliks in die plek nie.
Lees meerEtienne S - Des 2016
Algehele gradering
Die oornag was amper beter as die bestemming.
Christel R - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende oornagfasiliteit, netjies, skoon en diens van Andile baie goed.
Louise H - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker!
Annemi V - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Lizette V - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Lize S - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Wouter B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Freddie S - Des 2016
Algehele gradering
Karoo-pragtig!
Emus E - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker verblyf in 'n stil en rustige omgewing.
Tinus M - Des 2016
Algehele gradering
Lekker, stil en skoon.
Cecil M - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Lettie P - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Charles P - Apr 2016
Algehele gradering
Was verwys na ander bly plek . Mistkuil buite Springfontein
Gariep N1 Chalets se terugvoer
Neem asseblief kennis dat hierdie bespreking nie plaasgevind het by Gariep N1 Chalets nie, maar wel deur die vorige huurder van hierdie perseel na ander akkommodasie verskuif is, alhoewel die bespreking by ons gemaak is. Die gaste het dus nooit by ons opgedaag nie, maar wel by 'n alternatiewe plek. Ons het ook geen betaling vir hierdie bespreking ontvang nie.
Tabu V - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Kurt V - Jan 2016
Algehele gradering
Very basic.
Janita K - Sep 2016
Algehele gradering
Gerieflik naby die N1.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Ben K - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker ontspan na 'n lang dag op die besige N1.
Gariep N1 Chalets se terugvoer
Dankie Ben.
Ina B - Jan 2016
Algehele gradering
Die verblyf moet aandag kry.
Gariep N1 Chalets se terugvoer
Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom weer deur die eienaars oorgeneem en bedryf word, en al die chalets en barnhouse is opgegradeer. Hierdie het in werking getree op 1 April 2016.
Eric D - Des 2016
Algehele gradering
Teleurstellend, het beter verwag.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Desmond V - Aug 2016
Algehele gradering
Nie weer nie.
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Gerda P - Des 2016
Algehele gradering
Slaap en ry.
Hendi V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Danie K - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming.
Johan B - Apr 2015
Algehele gradering
Awesome ontvangs. Huisie netjies en as jy 'n ongelooflike maanopkoms wil beleef is dit die plek.
Karien L - Des 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Grant K - Apr 2015
Algehele gradering
Great stopover place.
Ilse L - Jan 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Marthin V - Apr 2015
Algehele gradering
Wat 'n belewenis.
Dylan E - Apr 2015
Algehele gradering
Goed.
Ina B - Des 2015
Algehele gradering
Skoon en gemaklik.
Rensche S - Jun 2015
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf op pad na Knysna.
Avriane M - Okt 2015
Algehele gradering
Vir die prys is dit die moeite werd.
Petrus L - Jan 2015
Algehele gradering
Rustig, maar het voorstelle.
Lees meerNico En Leoni P - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker gebly!
Erna V - Feb 2015
Algehele gradering
Ons het oornag oppad na PE.
Sharmane M - Apr 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Carl L - Jan 2015
Algehele gradering
Dit is nie die geld werd nie.
Nicolene V - Jan 2015
Algehele gradering
Een nag verblyf.
Lees meerWernich S - Des 2015
Algehele gradering
Interessant.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Johan En Sonja B - Apr 2015
Algehele gradering
Mooi van binne.
Reinhardt N - Jan 2015
Algehele gradering
Nie tevrede nie.
Dan S - Des 2015
Algehele gradering
Duur vir wat jy kry.
Zari P - Jun 2015
Algehele gradering
Teleurgesteld.
John K - Des 2015
Algehele gradering
No value for money. Should be R500!
Idillette H - Jan 2015
Algehele gradering
Baie onveilig en afgeleë.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Tmi Spares M - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik vir troeteldiere!
Johan H - Des 2014
Algehele gradering
Dis baie basies, maar was pragtig skoon en netjies, met asemrowende uitsigte.
Lees meerSusanna V - Nov 2014
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam.
Etienne B - Okt 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik naby die N1!
Susan G - Des 2014
Algehele gradering
Ons het dit baie aangenaam gevind.
Hettie H - Des 2014
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap oppad na Pretoria.
Lees meer- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eensgevonden Plaas, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang