Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep N1 Chalets

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eensgevonden Plaas, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gariep N1 Chalets is in die middel van Suid-Afrika, tussen Johannesburg en Kaapstad en 15 km noord van die Gariepdam aan Bloemfontein se kant en sowat 500 m van die N1 af geleë. Die eenhede is omring deur die tipiese Karoo-natuur en bied wonderlike uitsigte oor die plaas, Karoo-vlaktes en asemrowende sonsondergange. Dit is die perfekte halfwegstop op pad na Gqeberha (Port Elizabeth) (500 km), Oos-Londen (450 km), Kaapstad (800 km) of Bloemfontein (180 km).

Daar is 2 selfsorg-chalets beskikbaar, wat elk slaapplek bied vir 5 gaste. Die chalets is ruim en goed toegerus vir al jou selfsorg-behoeftes. Dit beskik ook oor 'n privaat braai-area en 'n lekker kuierstoep.

Vuurmaakhout is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste. Daar is 'n lekker plaasdam waarin gaste kan afkoel.

Dit is die perfekte oornagplek, net 15 minute se ry van die Gariepdam (Suid-Afrika se grootste varswaterdam) af. By die Gariepdam kan jy brandstof ingooi en daar is 'n supermark waar jy die basiese benodigdhede kan koop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 494 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Berna B
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en netjies. Gerieflik, als wat ons nodig gehad het insluitend 'n braai . Ons het net een aand daar vertoef, maar wat 'n oulike plek. Sal vir sek...
Sien meer
Sep 2024
Petro G
5.0
Baie rustig! Gasvrou was baie vriendelik. Baie lekker oorgeslaap. Sal regtig dit aanbeveel. Net 'n nag lig aanbring my pa is 89 jaar oud, om badkamer ...
Sien meer
Jun 2024
Hettie K
Gesin met tieners
5.0
Perfect stopover between Gauteng and Cape Province. Clean, safe and perfectly furnished chalet for stopover between Gauteng and Cape Pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Lynn D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker dankie. Baie gemaklik en waarde vir geld. Diere vriendelik.
Apr 2024
Linette F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam, skoon, netjies en Martha was baie behulpsaam om ons verblyf aang. My hondjies het 'n eie privaat grasperkie gehad.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 494

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Eensgevonden Plaas, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep N1 Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transgariep Vrystaat
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eensgevonden Plaas, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a524918d37000c18a201eecb8e78c1243f0963ee0b7ec7944d16d098d729e2fd1374df6a4c74d42102d7923e0e020b291ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 494 5 1 5 Eensgevonden Farm Driekuil/Ruigtevlei 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.479088764168 25.597614291633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang