Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep N1 Chalets

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eensgevonden Plaas, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gariep N1 Chalets is in die middel van Suid-Afrika, tussen Johannesburg en Kaapstad en 15 km noord van die Gariepdam aan Bloemfontein se kant en sowat 500 m van die N1 af geleë. Die eenhede is omring deur die tipiese Karoo-natuur en bied wonderlike uitsigte oor die plaas, Karoo-vlaktes en asemrowende sonsondergange. Dit is die perfekte halfwegstop op pad na Gqeberha (Port Elizabeth) (500 km), Oos-Londen (450 km), Kaapstad (800 km) of Bloemfontein (180 km).

Daar is 2 selfsorg-chalets beskikbaar, wat elk slaapplek bied vir 5 gaste. Die chalets is ruim en goed toegerus vir al jou selfsorg-behoeftes. Dit beskik ook oor 'n privaat braai-area en 'n lekker kuierstoep.

Vuurmaakhout is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste. Daar is 'n lekker plaasdam waarin gaste kan afkoel.

Dit is die perfekte oornagplek, net 15 minute se ry van die Gariepdam (Suid-Afrika se grootste varswaterdam) af. By die Gariepdam kan jy brandstof ingooi en daar is 'n supermark waar jy die basiese benodigdhede kan koop.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 503 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Fran C
Besigheidsreis
5.0
Pleasant. Neat and clean. Friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Dirkie K
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en prakties. Ons het lekker gebly. Dit is baie prakties omdat dit reg langs die N1 is. Ons hoef nie te ver van ons roete af te gaan om by hu...
Sien meer
Okt 2024
Michiel V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig en ontspanne na 'n lang dag op die pad! Baie netjies en doelmatig ingerig!
Sep 2024
Esther L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay! We thought it good for just an overnighter, but would have loved to stay longer. We did not want to leave. It was wonde...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Monique B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker nagrus met die mooiste sonsopkoms. Pragtige plekkie en lekker groot, alles wat mens nodig het vir 'n halfway oorslaap plekkie. Sal dit bes...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 503

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Eensgevonden Plaas, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep N1 Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transgariep Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eensgevonden Plaas, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a524918d37000c18a201eecb8e78c1243f0963ee0b7ec7944d16d098d729e2fd1374df6a4c74d42102d7923e0e020b291ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 503 5 1 5 Eensgevonden Farm Driekuil/Ruigtevlei 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.479088764168 25.597614291633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang