Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariepview

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 578 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Warren B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very nice. Very nice. Just needed more light in the kitchen as some bulbs were blown or non-existent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heincke
Gariepview
Thank you once again, Warren. We appreciate your stay and feedback. Blessed greetings!

Leone S
1 nag
5.0
Sep 2024

Ons was net een nag by Gariepview, maar dit is 'n baie mooi en netjiese plek! Ons het geen probleme gehad nie! Baie mooi plekkie, ons het die honeymoon suite gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heincke
Gariepview
Baie dankie vir julle ondersteuning! Sien asb. weer. Geseende groete!

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Na lang rot was dit 'n lafenis. Ligging baie mooi. Alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heincke
Gariepview
Baie dankie vir julle, Kobus. Julle is altyd welkom by ons. Geseende groete!

Henriette D
1 nag
5.0
Aug 2024

Standaard en uitsig van Gariepview maak elke oorbly 'n uitstaande geleentheid. Soos gewoonlik is die eenhede pragtig, skoon, netjies en gerieflik. Dit is ons enigste oorbly plek tussen die Kaap en Gauteng. Julle en eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. 10 uit 10 vir Gariepview.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heincke
Gariepview
Baie dankie net weereens! Kontak my gerus dan reel ons vir 'n gratis nag volgende keer. Geseende groete!

Errol K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Was a nice stop over from Cape to Pretoria. It was a pleasant stay with a stunning view of the dam with everything one needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heincke
Gariepview
Thank you once again, Errol. You are welcome anytime. Blessed greetings!

Tania L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Net een nag oorgeslaap onderweg na Pretoria. Wow! Wens ons kon langer hier gebly het! Alles was perfek, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heincke
Gariepview
Baie dankie vir julle Tania... Sien gerus weer vir 'n ekstra dag of twee... julle is altyd welkom... Geseende groete!

Gerry En Lina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die uitsig was asemrowend. Baie dankie vir 'n heerlike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heincke
Gariepview
Baie dankie weereens vir julle! Ons waardeer julle ondersteuning. Sien gerus weer, altyd welkom. Geseende groete!

Veronica D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, en sentraal. Klein, maar gerieflik. Sentraal geleë met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heincke
Gariepview
Baie dankie vir julle ondersteuning, Veronica. Julle is altyd welkom. Geseende groete!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heincke
Gariepview
Baie dankie vir julle ondersteuning, waardeer julle is altyd welkom! Geseende groete!

Koos E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was heerlik en in 'n rustige omgewing met die Gariepdam in die agtergrond. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heincke
Gariepview
Baie dankie vir julle ondersteuning, Koos... Julle is altyd welkom... Geseende groete!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heincke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 578

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R888
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R888
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Staanplek 837, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173fd9f79d1f373022915be34db735517cc5290e6d4397acd7437dc80e43ba496e231b02f788bb8114b92b179a51957ec530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R888 per nag (plek vir 2) 578 5 1 5 Stand 837 Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.601026308666 25.497652687697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang