Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariepview

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Jun 2025 tot 31 Jul 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Staanplek 837, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R888 R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gariepview bied oornagverblyf en is op die bestuurder se perseel teen die bergkant, naby die Gariepdam. Hierdie gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is ideaal vir oornagverblyf, of as 'n basis om die area se besienswaardighede en aktiwiteite te besoek.

Verblyf word gebied in 5 suites met slaapplek vir 2 tot 4 volwassenes. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort óf albei. Daar is ook plafonwaaiers in die slaapkamers.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Verder het alle suites lugversorging, DStv-premium en 'n TV. Die gastehuis het 24 uur-kamers en bied veilige parkeerplek agter elektroniese hekke op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 631 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Raymond P
Saam met lewensmaat
5.0
Lugversorging is welkom. Foto vanaf kamer 1 nie dieselfde as voorheen. Ons is heel tevrede, dankie. Mooi uitsig. Handstort sou handig gewees het.
Jan 2025
Christo R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gewees. Was heel aangenaam en het lekker geblyk en was baie netjies.
Jan 2025
Marna B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Akkommodasie was veilig en skoon. Inklok was moeiteloos en die uitsig asemrowend.
Jan 2025
Paul C
Saam met lewensmaat
5.0
Overnight stay travelling from Cape Town to Johannesburg. Stay was good, well located and easy to find.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Dina B
Saam met lewensmaat
5.0
Was lekker gewees. Dit was lekker om te oornag by Gariepview.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heincke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 631

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Staanplek 837, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariepview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R888
R 888 R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R888
R 888 R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Staanplek 837, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173fd9f79d1f373022915be34db735517cc5290e6d4397acd7437dc80e43ba496e231b02f788bb8114b92b179a51957ec530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R888 nouVanaf R799 per nag (plek vir 2) 631 5 1 5 Stand 837 Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.601026308666 25.497652687697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang