Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep Poplar Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Laurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 47 resensies vir Gariep Poplar Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Floris D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris D

Fantasties.

Baie lekker gebly, die huis is perfek vir 'n familie of gesin vir 'n oornagverblyf.

Samantha K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K

Wonderful WiFi service.

The best WiFi I have ever experienced at accommodation. My husband had to attend an online meeting, and the host kindly sorted us out onto his WiFi so that this could happen. Super quiet and clean.

Brigitte L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte L

Lovely overnight spot.

All the basics covered. Clean and roomy.

Hannes D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Het gevoel of ons familie was wat kom kuier het.

Ons het dit baie geniet. Daar was selfs lampies wat hulle aangesit het toe ons daar aankom in loadshedding. Sal weer daar gaan bly!

Pieter G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G

Home away from home.

Dankie, het lekker gebly.

Pieter J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J

Rustig.

Baie netjies en skoon en die lugversorgers selfs tydens load shedding was 'n wenner.

Adriana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriana V

Lekker. Eienaar moet net enkele veranderings aanbring.

Ongelukkig was dit loadshedding toe ons opdaag. Die huis het net twee parafienlampe gehad en geen gasstoof nie, en selfs nie eens 'n braaier buitekant nie, so ons kon niks gaarmaak of selfs net koffie maak nie. Dit was baie teleurstellend. Flitsligte sou ook 'n baie beter opsie wees as die parafienlampe. Andersins 'n oulike plek en baie netjies.

Gawie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie B

Gasheer baie gaaf en het lekker gesels.

Was net een nag maar baie lekker gebly. Sal weer gebruik.

Gariep Poplar Self-catering se terugvoer

Dankie Gawie, julle was fantastiese en vriendelike gaste. Sien uit na julle volgende kuier, maar maak dit bietjie langer.

Gariep Poplar Self-catering
Charles S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Charles S

Oud en afgeleef.

Swak kommunikasie van eienaar - twee maal gevra oor water en geen antwoord gekry nie. Baie warm met waaier in tweede slaapkamer (wat jy nie apart kan aanhou nie, bly aan saam met lig wat beteken jy kan nie slaap nie) en niks in hoofslaapkamer nie.

Victor K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor K

Skilderagtige plek. Baie gereën, so kon dus nie veel doen nie. Het goed gerus.

Ons het ons besprekings misgis en was 'n dag laat. Toe ons ons fout agterkom, het ons dadelik vir die bestuurder gebel. Hy was so gaaf en behulpsaam. Ons verblyf is na 'n ander plek 'n dag later verskuif sonder enige bybetaling. Ek kan dus nie laaste 2 vrae beantwoord nie.

Leo K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo K

Laurie is 'n wonderlike gasheer, het dit vreeslik daar geniet!

Baie lekker gebly by Laurie se plekkie. Hy het gereeld kom inloer by ons om seker te maak ons is reg. Hy het ons dadelik op ons gemak en tuis laat voel.

Chris V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Was 'n absolute awesome plek met goeie host.

Plek was skoon, netjies en maklik om te kry. Laurie is 'n awesome host. Ons het alles mooi gewys en raad gegee van beste uitkykpunte vir die dam. Plek is veilig en voel soos jou eie huis.

Carien S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Genotvolle oornagplek tussen Gauteng en die Kaap.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was silwerskoon en gemaklik gewees.

Gariep Poplar Self-catering se terugvoer

Dankie, Carien.

Gariep Poplar Self-catering
Anneli S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli S

Groot eenheid.

Skoon en netjies.

Danie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Heerlik gekuier.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was netjies en skoon. Kamers was baie groot en lekker gerieflik. Ons twee hondjies was ook veilig gewees.

Edward Evomy N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edward Evomy N

Ons was tevrede met die gastehuis en waarde vir die koste.

Netjiese skoon en gerieflike oornaggeriewe. Baie vriendelike en behulpsame diens en ontvangs.

Lerato Makatleho P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato Makatleho P

Perfect.

Beautiful, safe and clean.

Suzanne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V

Goeie, basiese oorslaap.

'n Lieflike, basiese oorslaapplek met skoon beddegoed en geriewe teen 'n absolute sakpasprys. Plus dierevriendelik. Hulle sal ons beslis weer sien!

Elmarie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B

Koeligheid waardeer op snikhete dag.

Het ons geskuif na 'n eenheid met lugreëling op 'n snikhete dag. Dit was dus aangenaam. Lugreëling is egter net in die sitkamer, maar 'n dakwaaier het gehelp in die klein kamer. Die krag het egter afgeskakel wanneer die bure lugreëling aangeskakel het. Dalk moontlik ook vriesbakkies vol water maak sodat daar ys is. Tydens beurtkrag het ons ook nie water gehad nie.

Kristel L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kristel L

Alles was netjies en skoon. Geskik vir oornag akkommodasie.

Rustig en skoon. Is 'n goeie ligging vir die pad Jeffreysbaai toe.

Marike C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike C

Oorslaap met perde.

Dankie vir die hulp met die perde se slaapplek en die lekker braaigeriewe.

Michael P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Nice place easy to reach safe and wonderfully quiet.

After a long trip we were warmly welcomed. The place is very nice and clean with everything provided such as fully equipped kitchen I think I will visit again in future.

Luther M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luther M

Rustig, skoon en bekostigbaar.

Plekkie goed geleë, netjies, skoon en 'n mens bly lekker. Aan te beveel.

Corne E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne E

Wonderlike ervaring.

Verblyf was perfek, uitstekende ligging vir oornagrus tussen Kaapstad en Pretoria.

Eugenio M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenio M

Die eienaar is baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Ons het die kleiner eenheid bespreek en die eienaar het ons in die groter eenheid gesit wat baie bedagsaam van hom was.

Mara S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mara S

Aangenaam.

Was aangenaam om daar te oornag.

Ansie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie S

Gerieflik en voldoende vir een nag se verblyf.

Gariep Poplar was voldoende vir een nag se oorslaap op pad na Mosselbaai.

Genevieve N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve N

Skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was goed toegerus.

Gasvrou was baie vriendelik. Netjies, skoon en privaat. Sal definitief weer bly.

Lienkie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lienkie S

Oornag-verblyf.

Ons het Gariep.Poplar maklik gekry. Laurie was vriendelik en behulpsaam. Dit was baie warm, die lugversorgers was handig. Gerieflik vir 'n oornagverblyf.

Hein D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein D

Middelmatig.

Geen terugvoer oor TV en WiFi wat nie werk nie.

Elmarie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Skoon en netjies!

Ideale oornagplek met als wat nodig is.

Erica D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica D

Aangename ontvangs en sorg ontvang.

Akkommodasie is netjies en skoon. Goeie beddegoed.

Hein K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hein K

Ons was baie vriendelik verwelkom, regte vakansie-ervaring, ideaal vir 'n oornagplek.

Lieflike braai-area, helder skoon lug en sterrekyk was vir ons baie lekker. Kamers is luuks en kom niks kort, fantastiese oopplan-sitkamer en -kombuis, ten volle toegerus. Rustig en veilig!

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Isak B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Isak B

Teleurstellend.

Daar is geen WiFi soos geadverteer. Myns insiens is dit wanvoorstelling. Parkering is van die straat af soos geadverteer, maar kan nie as "veilig" geklassifiseer word nie. Ou huis wat aangepas is om te funksioneer as 'n gastehuis.

Rene D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Netjies en skoon.

Netjies, skoon en maklik om te vind.

Magda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Goeie oornagplek tussen Pretoria en Mosselbaai.

Goeie ligging, netjies en gerieflik.

Gariep Poplar Self-catering se terugvoer

Thank you so much.

Gariep Poplar Self-catering
Renier F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier F

Vinnig.

Baie skoon en maklik om te vind, goeie beddens.

Jannie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P

Goed toegeruste eenheid, baie netjies en alles wat nodig is.

Die eenheid is 'n gerieflike grootte, met 'n lekker ruim badkamer. Volledige toegeruste kombuis. Die beddens is sag en die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Is baie lekker oornagfasiliteit.

Hester O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester O

Gastehuise is baie netjies. Lugversorging, warm water, toegeruste kombuis, heerlike braaiarea en baie gasvrye en verwelkomende gasheer het ons verblyf heerlik gemaak.

Ons beveel beslis Gariep.Poplar Gastehuis aan.

Fanie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Gerieflik

Baie netjies. Alles wat nodig is. Goeie oorslaapplek.

Selma D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma D

Gerieflik en lekker vir oorbly op pad Kaap toe!

Heerlike oorbly gewees! Hartlik ontvang! Pragtig skoon en netjiese verblyf! Sal vir seker weer daar oorbly!

Dorita D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorita D

Die blyplek was netjies en skoon, en die atmosfeer ontspanne en vriendelik.

Ons het die verblyf baie geniet, dankie.

Kitty G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kitty G

Een nag oornag op pad na Jeffreysbaai.

Darem gehelp om bietjie te rus na lang dag op die pad.

Elzan D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elzan D

Ontevrede.

Netjiese verblyf. Ontevrede met die eienaar wat enige tyd daar in bars. Geen privaatheid.

Etienne V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Etienne V

Horribly overpriced. Low standards.

Opposite of upmarket, but with upmarket price.

Reneé R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Reneé R

Swakste blyplek ooit, lugversorging buitewerking, teëls in leefarea stukkend, bedlampie en slaapkamerlig buitewerking, geen skoon handdoeke of beddegoed, geen informasie.

Swak. Geen inligting oor WiFi, wasgoeddiens.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ace63c08a55088c9d0bfb77510fb907710366ceb8693f2db7ae8c187e2e2fa0c48651750f82f739a61ab982f269739bac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 7 Berghaan Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592886626579 25.490017824537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang