Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gariep Poplar Self-catering

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gariep Poplar Self-catering is in Gariepdam, 'n dorpie aan die noordelike oewer van die Oranjerivier. Gariepdam is 57 km wes van Bethulie en 55 km noord-oos van Colersberg op die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad.

Gerieflike verblyf word aangebied in 3 selfsorgeenhede. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuis. Elke eenheid het 'n yskas, stoof, mikrogolf, TV met OpenView-kanale en lugversorging. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area.

Die dorpie spog met toeristebesienswaardighede soos die Gardiepdam en die Gariepdamnatuurreservaat, asook ander kleiner besienswaardighede. Dit is die ideale oornagplek op pad of 'n vakansiewegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Floris D
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly, die huis is perfek vir 'n familie of gesin vir 'n oornagverblyf.
Jul 2024
Samantha K
Gesin met tieners
5.0
Wonderful WiFi service. The best WiFi I have ever experienced at accommodation. My husband had to attend an online meeting, and the hos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Brigitte L
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely overnight spot. All the basics covered. Clean and roomy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Hannes D
Saam met lewensmaat
5.0
Het gevoel of ons familie was wat kom kuier het. Ons het dit baie geniet. Daar was selfs lampies wat hulle aangesit het toe ons daar aankom in loadshe...
Sien meer
Feb 2024
Victor K
Saam met lewensmaat
5.0
Skilderagtige plek. Baie gereën, so kon dus nie veel doen nie. Het goed gerus. Ons het ons besprekings misgis en was 'n dag laat. Toe ons ons fout agt...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Laurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Berghaanstraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariep Poplar Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ace63c08a55088c9d0bfb77510fb907710366ceb8693f2db7ae8c187e2e2fa0c48651750f82f739a61ab982f269739bac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 7 Berghaan Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.592886626579 25.490017824537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang