Garnaal 301 (La Mer)
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 64
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Alet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam en stap afstand van alles wat nodig is.
Stephen T - Des 2022
Algehele gradering
Perfect holiday stay.
Lynette C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Het heerlik gekuier veral die lekker braai op die toegeboude balkon.
Garnaal 301 (La Mer) se terugvoer
Baie dankie Lynette, ek waardeer die terugvoering. Ons sal aandag gee aan die stoele by die kombuistoonbank en dit aanvul.
Jeanne T - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely stay at Garnaal 301.
Lees meerBenita F - Apr 2021
Algehele gradering
Will definitely stay there again, lovely place.
Gustav G - Feb 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Annari C - Apr 2021
Algehele gradering
Plekkie is veilig, net beddegoed kort aandag.
Garnaal 301 (La Mer) se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Annari.
Sal met die agent gesels oor die inkloktyd, want hulle moet nog skoonmaak as daar mense voor julle was, maar sal dit bespreek.
Ons sal ook aandag gee aan die beddegoed, so dankie vir dit.
Groete
Anneke V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en heerlik gekuier!
Ronita Riëtte H - Okt 2020
Algehele gradering
Die kuier was aangenaam, net die baie trappe wat ons afgesit het.
Lees meerWani X - Okt 2019
Algehele gradering
Wow, what a place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sjoe, wat 'n plek.
Goeie plek om te wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Garnaal 301 (La Mer) se terugvoer
Thank you Kolweni. Was a pleasure having you and glad you enjoyed it.
André M - Sep 2019
Algehele gradering
Modern furnishings provided a comfortable stay at this beautiful coastal location.
Ryno F - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker dankie.
Marietta P - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, pragtige uitsig en netjies.
Corlia T - Des 2019
Algehele gradering
Die verblyf het aan al ons behoeftes voldoen.
Celite B - Jun 2019
Algehele gradering
It was a good stay at Garnaal 301.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was goeie verblyf by Garnaal 301.
Aangename verblyf by Garnaal 301.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elrene S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en naby aktiwiteite en winkels.
Lourens F - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Unathi B - Jun 2018
Algehele gradering
Clean, safe and secured, spacious.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, veilig en ruim.
Die plek is veilig. Ek sal graag weer daar bly as ek in Hartenbos is. Ek gaan altyd in Junie en soms in Augustus vir kerkkonferensies. Die enigste probleem is dat die ketel nie werk nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Garnaal 301 (La Mer) se terugvoer
Thank you for the feedback, Unathi. I will have the kettle replaced, but please feel free to contact me when something is not working when you are there and I will gladly help straight away.
Regards,
Sonja
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, Garnaal, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang