Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garnaal 301 (La Mer)

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Alet V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Aangenaam en stap afstand van alles wat nodig is. Behalwe vir die dakwaaiers wat so stadig draai en dit kan nie gestel word nie, het ons baie lekker gebly en het ons 'n aangename tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Perfect holiday stay. Perfect holiday stay. Would definitely book it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie netjies en gerieflik. Het heerlik gekuier veral die lekker braai op die toegeboude balkon. Al wat dalk kort is nog so 2 van die stoeltjies om by die kombuistoonbank te sit en eet. Verder was alles gerieflik en skoon. Dankie vir 'n heerlike plek om bietjie by weg te breek en te ontspan en Hartenbos is net die plek om die te doen. Lynette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Garnaal 301 (La Mer)
Baie dankie Lynette, ek waardeer die terugvoering. Ons sal aandag gee aan die stoele by die kombuistoonbank en dit aanvul.

Jeanne T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2022

Lovely stay at Garnaal 301. We enjoyed our stay at Garnaal 301. The apartment had everything that we needed and the owner was helpful and stayed in contact. The accommodation was clean and tidy. The location is ideal for a family with teenagers, being near to the beach and the entertainment area. It gave them some freedom of movement, which they don't usually have at home. All in all a lovely stay and I would highly recommend to others.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Benita F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Will definitely stay there again, lovely place. Nice, clean, value for money, excellent view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Sien sterre. Perfek geleë met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annari C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2021

Plekkie is veilig, net beddegoed kort aandag. Ook die inklok tyd van 4uur is bietjie laat, jy kry nie jou verblyf waarde nie. Ons was van ver en moes rondry tot ons kon inboek en bagasie aflaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Sonja
Garnaal 301 (La Mer)
Dankie vir die terugvoer Annari. Sal met die agent gesels oor die inkloktyd, want hulle moet nog skoonmaak as daar mense voor julle was, maar sal dit bespreek. Ons sal ook aandag gee aan die beddegoed, so dankie vir dit. Groete

Anneke V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Baie gerieflik en heerlik gekuier! Ons het ons byna 3 weke se verblyf vreeslik geniet in hierdie ruim en goed toegeruste woonstel. See-uitsig is 'n heerlike bonus! Gerieflik loopafstand na die see en waterfront. Ons kan 'n kuier hier beslis aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronita Riëtte H
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Okt 2020

Die kuier was aangenaam, net die baie trappe wat ons afgesit het. Met ons aankom, moes ons omtrent skakel vir die sleutel, en die betrokke persoon wat geïdentifiseer was, se foon het aanhoudelik gelui. Ek het later die eienaar gekontak, wat gesê het ek moet die sleutel gaan afhaal by die Engen garage. Daar gekom, was die sleutel ook nie daar nie. Weer eienaar gekontak, wat toe op haar beurt met die betrokke dame geskakel het, en ek moes wag by die garage, om sleutel in ontvangs te neem. Garnaal 301 is gelëe op die 3de verdieping, dit was baie onaangenaam met die baie trappe. Die eenheid self was baie netjies, en loop afstand na die mall.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wani X
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

Sjoe, wat 'n plek. Goeie plek om te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Garnaal 301 (La Mer)
Thank you Kolweni. Was a pleasure having you and glad you enjoyed it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Garnaal, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f6c1271bfb406622563bc07ec2276fc84a074e37d7a58245955e3c6406e78d58ff844f5c80369a6f5507f62d8a59918465?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 Port Natal Avenue Garnaal 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.129545387425 22.111627612793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang