Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garrett Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hendrik N
1 nag
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Voel regtig of mens tuis is. Puik gasvryheid en netjies. Voel of mens tuis is. Het baie lekker gebly en gekuier. Die gasheer is wonderlik, vriendelik en laat mens tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gordon Rory
Garrett Guest House
Dagse Hendrik, dit was so lekker om jou te ontmoet. Baie dankie vir die pragtige 'review'. Ons hier by Garrett Gastehuis waardeer dit opreg en sien uit om jou weer te sien. Vriendelike groete, Gordon.

Jarries V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Tevrede klient. Het een nag oorgebly. Plek was netjies en skoon en die eienaar was baie behulpsaam om eetplekke in die omgewing uit te wys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Wonderlike ervaring. Gasvryheid, behulpsaamheid en vriendelikheid uit die boonste rakke. Ek kan dit absoluut aanbeveel, ons het werklik baie lekker gekuier en vriende gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gordon Rory
Garrett Guest House
Baie dankie vir die mooi woorde, dit is vir ons 'n voorreg om sulke vriendelike besoekers soos julle te ontvang. Ons hier by Garrett Guesthouse sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Gordon.

Ignitia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie vriendelike, behulpsame diens, netjiese kamer. Baie vriendelike, behulpsame diens, uitstekend geleë! Kamer netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gordon Rory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo-laan 288, Sinoville, Pretoria, 182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4130a9b1455bb5245def8be10331a1ed01065441f6eee43098192e65cfb2edc135495b7b9ace242e3a2617e62b47afae02b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 288 Limpopo Avenue Sinoville 182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.684091 28.223159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang