Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garrett Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gordon Rory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Garrett Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hendrik N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik N

Uitstekend. Voel regtig of mens tuis is.

Puik gasvryheid en netjies. Voel of mens tuis is. Het baie lekker gebly en gekuier. Die gasheer is wonderlik, vriendelik en laat mens tuis voel.

Garrett Guest House se terugvoer

Dagse Hendrik, dit was so lekker om jou te ontmoet. Baie dankie vir die pragtige 'review'. Ons hier by Garrett Gastehuis waardeer dit opreg en sien uit om jou weer te sien. Vriendelike groete, Gordon.

Garrett Guest House
Jarries V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jarries V

Tevrede klient.

Het een nag oorgebly. Plek was netjies en skoon en die eienaar was baie behulpsaam om eetplekke in die omgewing uit te wys.

Garrett Guest House se terugvoer

Jaries, baie dankie vir die mooi terugvoer. Sien uit na jou volgende kuier by Garrett Gastehuis.

Garrett Guest House
Marius B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Wonderlike ervaring.

Gasvryheid, behulpsaamheid en vriendelikheid uit die boonste rakke. Ek kan dit absoluut aanbeveel, ons het werklik baie lekker gekuier en vriende gemaak.

Garrett Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, dit is vir ons 'n voorreg om sulke vriendelike besoekers soos julle te ontvang. Ons hier by Garrett Guesthouse sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Gordon.

Garrett Guest House
Ignitia P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignitia P

Baie vriendelike, behulpsame diens, netjiese kamer.

Baie vriendelike, behulpsame diens, uitstekend geleë! Kamer netjies.

Garrett Guest House se terugvoer

Baie dankie Ignitia, vir die pragtige terugvoering, ons waardeer dit opreg hier by Garrett Gastehuis. Groete, Gordon

Garrett Guest House
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo-laan 288, Sinoville, Pretoria, 182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4130a9b1455bb5245def8be10331a1ed01065441f6eee43098192e65cfb2edc135495b7b9ace242e3a2617e62b47afae02b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 288 Limpopo Avenue Sinoville 182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.684091 28.223159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang